English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 499
Total Replies: 234 842
Total Views: 82 545 736
topics: 10 942
replies: 127 746
views: 38 960 473
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

"Up plate"

replies: 13
views: 254
15 May 2019 @ 12:27:21 pm
Doep1
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 22 Dec 2014
Experience: 34 years

Graag wil ek vra of enige iemand dalk vir my kan sê of n mens n "Up plate" kan kry. My wa loop neus af op my Fortuner en ek is op die stang se gatte. Kan nie hoër gaan nie. Enige voorstelle. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 12:55:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Skuif net die "dropplate"  sodat hy boontoe werk. Sekerlik nie te hoog nie anders werk dit teen die agterste deur..  weet nie hoe hoog is jou deur agter nie.. maar dit kan so werk.

Ek dink almal noem dit maar n  " dropplate"  maar dit kan mos vir dieselfde rede n 

"Up-plate" ook wees. Kannie sien hoekom nie. 

Probeer. Gebruik net die plaat wat biki dikker is met hoë treksterkte boute  Daai dun plaatjies gee my nagmerries.. of noem dit sommer  pppp- koors. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:04:16 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2046
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit hang van towbar na towbar af. Sal graag wil sien hoe jou towbar lyk. Die Fortuner en Swing pas gewoontlik goed bymekaar

Kan jy n foto plaas van tow bar      Hoeveel millimeter wil / moet  jy lig. Ek glo die is n klein probleempie

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:44:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem die "drop plate" kan ook 'n "UP Plate" wees.  Die uit daaging dalk is die boute se agterkante wat dan teen die bumper kan druk.

Ek hou ook daavan dat die wa gelyk moet stap agter die Tipper veral nou met die dubbel as wa.

Doep ek sien jy sleep 'n Swing.  Die effe neus af is eintlik net so goeie sleep posisie as 100% gelyk indien nie beter nie.

As dit ek was het ek dit netso gelos.  Is daar 'n spesifieke rede waarom jy die neus af dalk MOET lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:05:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8385
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Skuif net die "dropplate"  sodat hy boontoe werk. Sekerlik nie te hoog nie anders werk dit teen die agterste deur..  weet nie hoe hoog is jou deur agter nie.. maar dit kan so werk.

Ek dink almal noem dit maar n  " dropplate"  maar dit kan mos vir dieselfde rede n 

"Up-plate" ook wees. Kannie sien hoekom nie. 

Probeer. Gebruik net die plaat wat biki dikker is met hoë treksterkte boute  Daai dun plaatjies gee my nagmerries.. of noem dit sommer  pppp- koors. 

Sou dit ook so doen. 

Het ook die Fortuner D4D gery en explorer het gelyk agter geloop. Selfs nou met die Fortuner 2.8.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:07:53 pm
Doep1
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 22 Dec 2014
Experience: 34 years

Baie dankie mense, maar ek het my Swing ingeruil vir n Boswa. Dit net nog op my profile verander nie. Die boswa hardloop ook met 17" bande (dieselfde as die Fortuner)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:07:53 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 363
Joined: 28 Feb 2018

Agree with Leon above, safety towing is actually position kink downwards at towing point, that way less change of tow point poping out and chain over tow ball can work better 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:23:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14824
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Doep, dit maak eintlik nie saak water wa jy sleep nie. Ek het maar gaan kyk wat jy sleep weens my eie rede vir dubbel as teenoor enkel as. Ek wil hê die wa moet gelyk loop op al vier wiele. 

Enige enkel as wa maak nie saak nie, die neus effe af benadering is maar 'n goeie benadering.  Tensy die neus af van so aard is dat gedeeltes van die wa kan skuur op die grond.

Dis maar vir jou om te besluit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:29:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8385
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie dankie mense, maar ek het my Swing ingeruil vir n Boswa. Dit net nog op my profile verander nie. Die boswa hardloop ook met 17" bande (dieselfde as die Fortuner)

Het ook die XT140 gesleep sonder n stabilizer agter die Fortuner D4D en hy het ook gelyk gestaan. 

Dit hang ook af van waar pak jy die swaarte dat hy nie swing nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 10:36:02 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 832
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Die enigste probleem met neus af is dat die spoed boggels die neus wiel slaan. Verder is dit die aangeraaide manier, level of efens neus af.

Stem met Leon, die dubble as moet so level as moontelik wees sodat al 4 wiele gelyke gewig dra...well almost.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 10:37:32 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 832
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Die wind weerstand is ook laer as die wa gelyk of effens neus af is. Die chassis onder het baia wind weerstand.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 14:12:10 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Dep ek sien jy is ook hier van Pretoria, ek woon in Montana Park. Ek het 'n vyf=gat 'drop plate' soos op die foto.

As jy geleentheid kan jy kom kyk of dit in jou behoeftes sal voorsien.

My kontak nommer: 082 drie 6 ag 0 ag 6a g.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 14:14:06 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Doep ek sien jy is ook hier van Pretoria, ek woon in Montana Park. Ek het 'n vyf-gat 'drop plate' soos op die foto.

As jy geleentheid het kan jy kom kyk of dit in jou behoeftes sal voorsien.

My kontak nommer: 082 drie 6 ag 0 ag 6a g.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 14:14:42 pm
Doep1
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 22 Dec 2014
Experience: 34 years

Dankie Hannes, sal jou kontak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required