English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 136
Total Replies: 227 835
Total Views: 82 286 637
topics: 10 757
replies: 123 555
views: 38 811 166
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

TENT KAMP IN DIE KRUGER

replies: 23
views: 353
13 May 2019 @ 10:31:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Die kampers wat met tente of ander tipe tent waens kamp.  

Kamp mens met dit in die wildtuine. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:34:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Was nog altyd vir my n ope vraag.

Ek kan nou nie so ver kamp nie a.g.v.  maar sal graag wil hoor.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:54:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het met tent in KNP gekamp voor ons wa gekry het. Daar is baie wat met tente daar kamp. Het al wel van gevalle gehoor dat mense slange onder hul tente kry as hul opslaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:04:51 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie Geert

Eks n dapper muis.... en daars niks waarvoor ek skrik nie. 😂

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:08:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie Geert

Eks n dapper muis.... en daars niks waarvoor ek skrik nie. 😂

Nee wat oom....ek is alles behalwe dapper as dit by slange kom.....ek is selfs versigtig vir n dooie huisslang!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:17:05 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Sorry manne, maar ek verstaan glad nie die vraag nie.

Tente in die Kruger? Ek sien baiiiiiie mense wat daar kamp met tente. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:17:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Laas wat ek daar was het mense met tente gekamp. Tente het in 'n ry gestaan met een Silver seil oor almal getrek.

Kan seker werk ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 11:44:09 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sorry manne, maar ek verstaan glad nie die vraag nie.

Tente in die Kruger? Ek sien baiiiiiie mense wat daar kamp met tente. 

Jip. 

Ek het net gedink om met n tent daar te kamp sal dalk n risiko wees, maar sien nou dis oky.

Eks nie bang nie, dis net.. skeur die apie/bobbejane nie jou seile nie. So n ruk terug het iemand slange bevraagteken. Daar was n rooi lip onder hulle tent se voue en hulle het gedink dis n mamba.

Kamp jy met n tent in die KNP.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 12:02:49 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Mense kamp met tente in Kruger oud en jonk, ek het nou na jare weer in n tent gekamp in Kgalagadi was weer lekker vir n verandering,ek het jonges gesien 2 van hulle in klein tentjie en 2 het in kar geslaap kamp die kamp hulle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:36:29 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek sal daar gaan kamp met 'n ou tipe sterk "rib stop" seiltent maar nie met een van hierdie ligte Campmaster tente nie. Gesien hoe skeur aap se kind by Berg-en-Dal so tent aan flarde om by kos uit te kom. Mense het maar gelap en verder gekamp. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:44:13 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Camping in a tent, no problem Just DON'T leave any food in the tent.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 15:45:43 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

As jy wakker en die Hyina blaas hier by tent ander storie, rangers moes maar intree, Letaba het tente wat hulle verhuur yskas en alles binne en is op stelasies, baie gewild en baie goedkoper as hulle rondawels en is ook in die karavaan park. lekker vir wegbreek as jy nie karavaan wil sleep nie,

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 16:56:43 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Van my vriende kamp elke tweede maand klokslag in die kruger met n tent en dit vir jare. 

Desember nee wat te warm.

" Slange" Nope eks tot versigtig vir my hose pipe

 

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:47:35 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Groot geword in Pietersburg. Ek onthou as kind dat ons elke tweede maand wildtuin toe gegaan het. Kan onthou dat daar altyd vuur was in die kamterein met n donkie. Daardie donkie se braaskraan het altyd geblink. Jy kon gaan kole haal vir braai en warm water vir koffie. En ja, ons het gekamp in tente totdat ek begin werk het en n 2de handse karavaan kon aanskaf.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 10:52:02 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Camping in a tent, no problem Just DON'T leave any food in the tent.

Dieselfde familie (ma, pa en kleintjie) bobejane (nie ape nie) het by Berg-en-Dal ons Snomaster wat op knip was en met bande toegetrek oopgebreek en alles verwoes. Hulle het daardie vakansie soveel amok gemaak dat Sanparke 'n permanente wag in die kamp geplaas het om hulle te verwilder sou hulle weer inkom.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:00:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dieselfde familie (ma, pa en kleintjie) bobejane (nie ape nie) het by Berg-en-Dal ons Snomaster wat op knip was en met bande toegetrek oopgebreek en alles verwoes. Hulle het daardie vakansie soveel amok gemaak dat Sanparke 'n permanente wag in die kamp geplaas het om hulle te verwilder sou hulle weer inkom.  

 

Ja....ek het al fotos gesien hoe hulle safety belts deur knaag om by kos uit te kom. Of gate in drankbottels se doppe gebyt om te drink. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:14:12 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Dis 100% die MENS se skuld dat diere kom kos soek. Ek het al te veel groot baklei opgetel oor mense wat roekeloos kos gee aan diere. Ek sal glad nie omgee wanneer diere hulle kampe verwoes nie. Ons het 'n uiters onaangename kamp gehad by North Gate in Moremi as gevolg van bobbejane wat eenvoudig buite beheer was. Ons het aanskou hoe hulle 'n pop-up boswa se dak eenvoudig afruk om binne te kom. Ons kon nooit die kamp onbewaak los nie. By Third Bridge het 'n olifant in die nag teen ons tent geskop omdat ons n paar suurlemoene in die tent gehad het ...... stupid. En mark my word, eendag gaan daar nog 'n mens opgevreet word in Mabuasehube. Die leeus daar is nou-al so gewoond gemaak aan kos wat mense vir hulle los. Die probleem is ook dat die park se bestuur so lui-gat is dat hulle nooit die dromme leegmaak nie, die kampe is eenvoudig te vêr uitmekaar. En besoekers het nog nie die verstand om hulle eie rommel weer saam te neem nie. Nee wat, mense moet nie kla nie, hulle-self is die skuldiges.
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 15:05:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie tent kampers in die KNP, veral buite landers. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 20:53:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Baie jare op baie geleenthede in tent gekamp.

Ook Botswana, Zimbabwe, Zambië en Mosambiek waar jy kamp sonder drade om jou.

Niks oorgekom nie.

Wel my skouer 'dislocate' toe ek by Mana Pools 'n hiëna op die neus deur die tent slaan. Hy verstaan toe beter.........en ek ook.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 21:29:13 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het eenslag by Lower Sabie gekamp met karavaan. Onder my grondseil het dit gekrioel van alles wat n gogga was en dit het gelyk of die grondseil lewe. Dan wil ek liewer nie in n tent bly.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 13:55:41 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Die beeld van 'n hyena wat 'n kind by 'n tent uit gevat het so tyd terug spook nog by my.  En die bobejane verniel partykeer 'n tent.

Ek voel biietjie beter in my karavaan/kamp wa as jy een het

Plus, skerpioene en slange en dinge onder die tent? my senuwees sal dit nooit hou nie lol

Nie te praat van wegspoel in die somer nie

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 18:52:07 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1075
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Vir diegene wie met tente kamp in die KNP, geniet dit.   Bespreek asseblief 'n staanplek met KRAG as julle krag gaan benodig.

Moet asseblief nie krag steel nie. 

Ek is al klaar besig om my op te werk oor die kragdiewe wat in KNP kampeer en wat vir my 'n probleem kan skep in Junie wanneer ek 'n kragpunt soek waarvoor ek reeds betaal het.   Ek lees op die forum dat dit by Punda Maria 'n probleem is.   Terloops dis nie net tentkampers wat dit doen nie;   dis ook karavaankampeerders wat dit doen.

Wie ookal 3 Junie by Punda is, ek soek asseblief 'n kragstaanplek - sit asseblief 'n asblik op die plek cool

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 20:23:18 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1648
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die beeld van 'n hyena wat 'n kind by 'n tent uit gevat het so tyd terug spook nog by my.  En die bobejane verniel partykeer 'n tent.

Ek voel biietjie beter in my karavaan/kamp wa as jy een het

Plus, skerpioene en slange en dinge onder die tent? my senuwees sal dit nooit hou nie lol

Nie te praat van wegspoel in die somer nie

By Satara patroleer die Hyena's konstant die grensdraad langs die karavaanpark

By Olifants het ek in n bungalow gebly en op die stoep het ta gelê. My Buurman het hom gesien ek nie want ek het sakke in die bungalow in gedra. My net betyds gewaarsku en het ek gesukkel om hom die veld in te jaag.

Ellisras het n meneer op die bedkassie langs ons geslaap

Die goed kan enige plek sy verskyning maak ons moet net altyd van die gevaar bewus wees. Nelspruit in die dorp, binne in n winkel so skoon soos n hospitaal tel ek n trok drom vir n klient op en laai dit op sy bakkie. Klient kyk my verbaas aan en vra is ek nie bang vir slange. Die knewel het binne die drom gelê en het hom nie gesien. Die goed freak my uit maar kamp innie bos bly lekker. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 07:51:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek myself is maar ligtig vir die "goeters" maar dis darem te lekker om te kamp. So ons trotseer hulle maar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required