English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 780
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 361
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hernuwing van Bestuurlisensie

replies: 37
views: 536
12 May 2019 @ 18:19:52 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

As jy gaan vir hernuwing neem hulle self fotos of moet n mens dit nog vooraf laat neem 

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:27:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Tjaart.

Laaste keer het hulle die fotos geneem. Ek neem aan  iemand kry n kick-back vir dit.

Eks bly jy praat oor dit.

My en Elma sn moet ook hernu word...  Julie maand.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:33:12 pm
Anonymous

Nee Tjaart, die klomp aanvaar dit nie.

Ek het myne laat neem hier by Lambton Spar, maar ek sien die plekkie wat fotos neem het toegemaak.

Die beste en vinnigste vir hernuwing is in Bedfordview.

Ek het my oê laat toets by die oog aarts omrede die ander my altyd "fail".

Kry al jou dokumente reg vooraf en dit neem gewoonlik op die langste 30-minute.

Wadeville, kan jy jou maar regmaak vir heeldag staan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:35:30 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek moet ook gaan

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:46:28 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bedfordview het n outjie buite in n kombi wat fotos vat. Hulle het geen probleem daarmee. Laat jou oe toets by oog arts en vat alle dokumentasie saam

 As hulle jou oë toets sal jy moontlik sukkel.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:51:13 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Bedfordview het n outjie buite in n kombi wat fotos vat. Hulle het geen probleem daarmee. Laat jou oe toets by oog arts en vat alle dokumentasie saam

 As hulle jou oë toets sal jy moontlik sukkel.

Dankie dat jy sê van die toets. Het sopas my oë by oogarts laat toets vir n nuwe bril.

 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:52:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het laasjaar in Centurion gegaan....daar hoef jy nie fotos saam te neem nie......hulle neem terselfdertyd as jy vingerafdrukke doen. 

Al wanneer jy fotos moet saam bring is wanneer jy gaan vir tydelike lisensie {As jou huidige een verval het}

Elke kantoor verskil....nie almal het die nuwe tegnologie al ge-installeer nie.....so jy gaan spesifiek moet vra waar jy beplan om lisensie te hernu, want dit gaan van kantoor tot kantoor verskil

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 18:55:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het laasjaar in Centurion gegaan....daar hoef jy nie fotos saam te neem nie......hulle neem terselfdertyd as jy vingerafdrukke doen. 

Al wanneer jy fotos moet saam bring is wanneer jy gaan vir tydelike lisensie {As jou huidige een verval het}

Elke kantoor verskil....nie almal het die nuwe tegnologie al ge-installeer nie.....so jy gaan spesifiek moet vra waar jy beplan om lisensie te hernu, want dit gaan van kantoor tot kantoor verskil

 

Ek het ook vooraf by Specsavers oogtoets laat doen....dis gratis. By Centurion het hulle ons met oogtoetse voorkeur gegee om tou te "skip"......so dit het lekker vinnig gegaan. Deesdae maak die ouens fisies n afspraak....hoef dan nie in toue te staan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 19:08:31 pm
Anonymous

Bedfordview het n outjie buite in n kombi wat fotos vat. Hulle het geen probleem daarmee. Laat jou oe toets by oog arts en vat alle dokumentasie saam

 As hulle jou oë toets sal jy moontlik sukkel.

Ek weet regtig nie of hulle goed gereeld gekalibreer word nie.

Vorige keer by Wadeville, "fail" hulle my 2x. Die beampte noem toe, as ek weer druip mag ek nie meer bestuur nie.

Ek gaan toets my oê by die oogarts en vertel hom die storie.

Al wat hy noem was, jou beursie het seker in jou gatsak gebly?

Toe ek teruggaan met die sertifikaat, vra ek: Hoeveel soek jy om my nie te "fail" op vinger afdruk nie????

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 19:30:44 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink in meeste gevalle sukkel n mens. Hang af hoe broke die mense is wat met jou werk en moet beslis nie arrogant voorkom. Ek groet in die taal wat my help so dink hulle ek verstaan as daar agter af gepraat word. Skandelik moet jy hoop mense is in n goeie bui wat jou help

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 20:05:20 pm
Anonymous

Ek dink in meeste gevalle sukkel n mens. Hang af hoe broke die mense is wat met jou werk en moet beslis nie arrogant voorkom. Ek groet in die taal wat my help so dink hulle ek verstaan as daar agter af gepraat word. Skandelik moet jy hoop mense is in n goeie bui wat jou help

 

 

Nee wat, as hulle met een "mo@rse" polystrene houer sit met Pap en Chuck saam met goedkoop Achar terwyl hulle jou help en oop mond eet, glo ek nie hulle is "broke" nie.

Dit is net om geld te maak vir die 2de lunch time.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 20:18:07 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1650
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

laughinglaughinglaughinglaughinglaughing

En die sous tap van die kakebene en hande af. Gross niks anders

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 22:05:05 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 229
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek het onlangs myne moes hernu maar ek kon nie n afspraak via internet kry om by Centurion te hernu nie en is toe verwys Langlaagte toe. Ek is toe maar Brits toe wat ook maar n dag uitstappie was.  Met die wagtyd om te gaan afhaal was ek gelukkig genoeg om met die 3de probeer slag dit te kry. Mens moet maar geduld aan die dag le om geholpe te raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:12:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dame by my vrou se werk het afspraak gemaak online.  Afspraak is gekry in Vereniging. Sy het haar self voorberei vir 'n lang storie.  Daar gekom is als afgehandel in 30min.

So ja die tyds duur veral verskil van kantoor tot kantoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:30:40 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Maar nou se hulle jy kan nie meer afspraak maak vir hernuwing nie

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:59:08 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Het twee jaar gelede aansoek gedoen vir hernuwing toe ons lissensies verval het, en alhoewel dit ook so 45min geneem het, het hulle aangedring om self die oogtoetse te doen, al het ek en vroutjie albei sertifikate van oog-arts gehad. Moet bysê, daardie tyd was hulle nie juis arogant nie, en ons was heel tevrede met die afloop van sake.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:41:08 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek kry ook nie afspraak gereel nie en myne verval nou in Junie....... So ek weet nie, moet ek maar uitry Brits toe of watter plek waar jy maar kan instap en wag?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:45:26 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek het gebel en hulle gese ek moet bedfordveiw toe gaan want hulle vat walk ins

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:46:20 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

In Pietersburg waar ons woon, is daar altyd lang toue hoewel die mense gewoonlik heel hoflik is.  Maar in Riversdal waar ons vakansie hou, is daar nie sulke toue nie, die mense is nie net hoflik nie maar vriendelik, so dis waar ons ons s'n laat doen. Ek het al gehoor selfs in Gauteng is dit beter om na kleiner plekke te gaan waar daar nie sulke lang toue is nie, eerder as in die groter sentrums.

Ek hoor wat julle sê oor die omkopery.  Ek moet sê ek het nog nooit enigiemand vir enigiets omgekoop nie.  Miskien moet 'n mens maar nie te ywerig wees om voorkeurbehandeling te kry of boetes te ontduik deur omkoopgeld aan te bied is nie.  As jy dit doen, is jy netso skelm as die omkoopbare amptenaar en jy versterk daardeur sy geneigdheid om omgekoop te word.  Dis myns insiens dieselfde as prostitute wat veroordeel en vervolg word maar die mans wat met hulle sake doen, kom vry. Deur dit te doen, skep ons in werklikheid die "bedryf".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 08:54:12 am
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 268
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 47 years

Dit is nie nodig om fotos te laat neem en saam te vat, vir hernuwing van jou bestuurslisensie nie.

Tydens die eerste lisensie en -hernuwing neem hulle fotos en daardie foto bly op die stelsel en word automaties op jou hernieude lisensie geplaas.

My en my vrou se hernuwings het nou die "stok-ou" foto wat maar valerig lyk op ons nuwe lisensies. Dit is egter so valerig dat dit jou nie eers jonger laat lyk as wat jy nou is nie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:23:53 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

My vrou het 'n week gelede op die web ingegaan op n Sondagaand en gesien die afsprake (slots op die web) vir Gauteng maak eers op n Maandagoggend vanaf 7:45 oop. Maandag het sy vir 45min gesit en wag. Kon kies tussen Akasia, Waltloo en Centurion. Kalender het opgekom vir die week 21-24 Mei (dis die enigste dae wat afsprake beskikbaar was) en sy het die 24ste gekies. Spesifieke tyd kon ook gekies word. Sy het sommer die eerste beste een (8:40) geneem. Daar is n klomp doks wat benodig word soos 2 ID foto's ens., maar die lastige een is die bewys van woonadres. Ons moet nou SAPS toe gaan en n beëdigde verklaring kry dat sy by my adres bly.   Hierdie een is bietjie vreemd, sy sal weer daarna kyk, weet nie of dit 'n vereiste deesdae is vir hernuwings nie. Sy het alreeds die vorms van die web af gedruk, dis nou nog net van dit voltooi en n oogtoets bekom. Alle besonderhede kan gekry word op "RTMC Drivers and Learners Online Portal". Kies opsie DL Card Renewal.

 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:39:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Oral is die terugvoer dat die web afsprake redelik goed werk.  My dogter het lerling afspraak vir motorfiets ook so gemaak en gevind dat dit goed werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:02:28 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Daar was nou slots oop in heidelberg vir woensdag so afspraak gemaak ek sal nou gaan sien hoe loop dinge

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:23:47 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jy moet so 3 maande voor joune verval bie nuwe aansoek doen.

Ek het van laas Oktober tot nou gewag vir die nuwe een.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 10:30:17 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Hannes, Toe ons die laaste keer hernu het, is nuwe foto's by die sentrum kosteloos geneem en dit het wel op ons nuwe lisensies verskyn.  Dit sal tog nie sin maak om nuwe foto's te neem en dan die oues te gebruik nie.  Ek lyk ongelukkig nie meer soos en vyf of tien jaar gelede gelyk het nie.  Die foto is tog 'n manier om die bestuurder uit te ken.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:00:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die is nou wel nie 'n hernuwing nie maar my dogter het gister die gelde gaan betaal vir bevestiging van haar motorfiets lisensie afspraak in Centurion.

Tot dus ver verloop alles glad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:04:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet so 3 maande voor joune verval bie nuwe aansoek doen.

Ek het van laas Oktober tot nou gewag vir die nuwe een.

As jy aansoek gedoen het en huidige lisensie verval intussen en jy het nog nie nuwe een gekry nie, is dit nie nodig om tydelike lisensie uit te neem nie.....jou ou lisensie bly dan geldig met jou kwitansie vir nuwe een se aansoek 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:29:24 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Steem 100% saam met Geert.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 09:14:20 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

As jy aansoek gedoen het en huidige lisensie verval intussen en jy het nog nie nuwe een gekry nie, is dit nie nodig om tydelike lisensie uit te neem nie.....jou ou lisensie bly dan geldig met jou kwitansie vir nuwe een se aansoek 

Ja, maar ek dink dit is ook net geldig vir 3 maande ?

Jy kan nie buiteland toe gaan nie.

Wonder wat gaan versekering sê ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 09:12:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As jy aansoek gedoen het en huidige lisensie verval intussen en jy het nog nie nuwe een gekry nie, is dit nie nodig om tydelike lisensie uit te neem nie.....jou ou lisensie bly dan geldig met jou kwitansie vir nuwe een se aansoek 

Stem saam met geert

As ek nou reg onthou was dit duidelik op die nuus weer gegee dat die lisensie geldig bly totdat jy jou nuwe kaartjie ontvang. Al wat jy moet doen is om binne die gegewe tyd die hernuwing te laat doen.

As hy verval het en jy doen dan eers aansoek vir die hernuwing moet jy ook vir die tydelike aansoek doen. Die tydelike plus die kwitansie van die hernuwing is geldig totdat jy jou nuwe kaart kry gedurende die agterstand.

Jy sien jy kan nie gepenaliseer word om rede die stelsel nie die volume kan hanteer nie. Die owerhede het die stelsel in plek gesit en moet 

of die stelsel op gradeer om die volume te kan hanteer

of grasie gee tot die agterstand ingehaal is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 10:27:10 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 542
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Nee wat manne, ek gaan na die plaaslike shibien, daar is 'n ou wat ek ken. Hy neem my om die draai, daar is geen lang toue nie. Vinnig-vinnig foto en R250-00 en binne twee dae nuwe bestuurs-lisensie met bar-code en al, 100% outentiek.

Waarom al die moeite wanneer 80% van taxi-bestuurders met my tipe lisensie oor die weg kom?   

wink

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 11:22:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nè.......................tongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:54:59 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Was vandag daar afspraak was 11:50 en oppad huis toe 12:40. Nou net wag

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 22:38:27 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het gebel en hulle gese ek moet bedfordveiw toe gaan want hulle vat walk ins

Was vandag daar afspraak was 11:50 en oppad huis toe 12:40. Nou net wag

Was dit Bedfordview?

Ek kan blykbaar nie afspraak kry nie, want daar is glo 'n Warrant of Arrest teen my naam en ekt geen idee hoekom nie. Moet dit eers gaan uitsorteer???


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 13:23:50 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek was by heidelberg het daar afspraak gekry

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 19:25:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek was by heidelberg het daar afspraak gekry

Wat moes toe alles saamgaan? Neem hul fotos en doen oogtoets of moet mens stteds nog als saamneem?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 20:11:18 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek het oe getoets by specsaver verniet en fotos geneem. Ou lesensie copy van Id proof of address

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 21:37:39 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het oe getoets by specsaver verniet en fotos geneem. Ou lesensie copy van Id proof of address

Dankie. Sal kyk as ek my stories uitgesorteer kry


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required