English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 759
topics: 10 756
replies: 123 507
views: 38 809 598
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Animal sightings

replies: 6
views: 178
09 May 2019 @ 16:35:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Onder die forum is daar n sub-afdeling "Animals" Dis n nice idee om die diere wat ons afgeneem het by verskillende oorde onder ons forum lede te deel. Ek sien daar is nog bitter min forum lede wat deelneem daaraan. Kan ek n beroep op julle doen om julle diere fotos met ons te deel? Ek en baie ander diere liefhebbers geniet dit vreeslik om na ander mense se wilds besigtigings fotos te kyk. Die idee wat later gaan kom soos ek dit verstaan (admin moet maar reghelp as ek verkeerd is) is dat as jy na n sekere oord wil gaan, kan jy net kliek op die oord se naam en jy gaan sommer sien watter diere jy almal kan verwag om te sien by dié spesifieke oord. Ek dink dit gaan great wees en ek glo baie ander van ons gaan dit net so geniet want hier is baie diere liefhebbers onder ons op die forum. 

 

KOM DEEL ASSEBLIEF JUL DIERE FOTO's!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 17:37:55 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert ek sal graag self wil van my fotos deel. Ek het duisende fotos fotos wat ek geneem het in die kruger, Namibia, Botswana, swaziland. Wat ek wil weet waar om die animal sightings byvoorbeeld nie in die latedt galleries kan kom. Resort ratings en komentaar onder die redosort afdeling.

Ek geniet julle fotos geweldig baie. Dit is net te veel advertensies ratings en ander goef tussen ons drade. Ek dink as jy op die forum is met n rekenaar is dit makliker, maar ek en glo baie ander werk van n sel foon. Dan pla al die ander goed as jy almal se terug voering lees. 

Net klip in die bos, wat dink julle ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 21:53:43 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Mense ek is bekommerd ek se my goed verkeerd om. Kom ek verduidelik. Al ons drade, terugvoering is in n bruin blok. Die wit blokke en hul inhoud is wat vir my te veel raak. Dit is wel belangrike inligting vir my en gaan gereeld daar deur. Voel net daar is soms 6 wit bloke en 3 bruin (ons blokke) op n bladsy. My terug voering is nie gemik op die plasings van forum lede en hul fotos, wat ook al maar wel vra ek caravanparks.com om dit te oorweeg om die wit blokke wst hulle post apart van ons post te hou. So kan ons makliker n onderwerp volg. Sou n forum lid fotos  van sightings of van sy karavaan en toerusting, ens. great dis fantasties. Ek geniet dit baie. 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 05:53:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam dat die blad baie ge"clutter" is as mens op 'n foon of self 'n tablet werk.  Dit raak so besig dat mens amper die onderwerp heel mis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 07:51:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien daar kom deesdae mooi fotos in onder animals.....lekker om na te kyk!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 07:31:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon....daai foto van daai squirrel wat jy geplaas het is baie nice

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2019 @ 07:41:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My Niggie hulle het onlangs weer na jare 'n karavaan gekoop. Hulle bly in Nelspruit.  En die doel is om baie meer KNP toe te gaan. Want die algemene akomodasie raak erg duur.

So hulle sal verseker weer fotos aanstuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required