English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 481
Total Replies: 218 434
Total Views: 81 869 318
topics: 10 484
replies: 118 877
views: 38 636 738
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rooklose water grill en ander wit olifante?

replies: 26
views: 351
25 Apr 2019 @ 16:28:31 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Goeie dag kamppeerrders.

Ek sit nou en wonder wie van julle het en gebruik nog daai ou goedjies wat mens lank terug gekoop het soos b.v myne hier onder. 

Het hom seker 2 keer gebruik en vanmiddag weer "ontdek" toe ek die stoorkamer regpak.

Gaan dit toets met n tjoppie vir aand ete.

Groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 16:32:15 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 16:41:43 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12011
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai braaier is baie oud. Ek het presies so een jare terug gehad toe ek in n woonstel gebly het sonder balkon....het toe sommer binne in woonstel op hom gebraai. Ek moet bysê dat hy wonderlik gewerk het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 16:51:11 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi Relaxed Camper.

Ja ek het dit saam met my eerste karavaan 'n nuwe '81 Gypsey 3B gekoop saam met 'n Porta 44 en daai lekker ou Sputnik mk2  handbwasmasjientjie. Lekke ou dae! 🤣

Groetnis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:01:48 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:09:30 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ja daai jare was dit mos nou baie "fancy" goed gewees ne! 

Vandag kan ek lekker lag om te vergelyk met vandag se tegnologie. 😂

Wel hulle werk almal nog en was seker goeie kwaliteit om so lank te hou want hulle HET gekamp!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:29:36 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Laat my nou onthou van die braaier.

Ons het ook een wat iewers versteek lê.

Al wat ek kan sê, hy braai wors damn lekker.

"EKSDOM", is nie baie lief vir daardie braaiers nie, daarom gebruik ons hom nie meer nielaughing

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:35:49 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi D.K.

Ja ek dink hy sal krag trek met daai oond element. Sal as ek klaar is loer wat is sy verbruik, ek reken seker 2000w of meer. Outch.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 18:17:37 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 18:22:17 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12011
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eish...lekker!! Geniet hom!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 18:34:55 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1561
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

laughingWaar woon jy in Alberton??

Dit sal my nie lank neem om daar op te daag nie.

Myne moet half gaar wees asb.. saam met goeie Shiraazlaughing

 

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 07:10:05 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het vir my Ma die stoep kas gaan reg pak en kom toe op 'n soortgelyke ding af.  Salton is die maak. Splinter nuut nog nooit gebruik nie. Sien dat jy 'n bietjie water onder in die pan gooi.

Het dit maar vir my seun gegee want daar waar hy bly mag hulle nie met oop vure braai nie. Net elektries of gas braaiers. Die hele kompleks het gras dakke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:40:19 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

So sal julle in baie van ons se stoorkamertjies en garages goed kry wat ons baie min of selfs nog nooit gebruik het nie. Die sondebokke is buitelewe skoue, winkels en mede-kampers by oorde. Hulle "chat" jou in om goed te kry wat jy dink jy miskien gaan nodig kry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 12:11:19 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek terug kom van my kamp af is dit sulke tyd.  Alle kamp goed wat ek nie meer gebruik nie. Wegmaak.

Behalwe my braaiers........................ ha ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 16:47:09 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6981
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het ook nog een, moet in hom water gooi. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 08:31:04 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Goeie more  Chuck, Leon en almal.

Ja die outjie gooi mens ook water onder in die pan

Ek was aangenaam verras toe die tjoppies "gebraai" en was heerlik sappig en vetjies lekker crispy soos ek daarvan hou. 

Lekkerder as in die pan maar beter op die kole braai, so goeie alternatief as die weer sleg is en die vet spat nie teen die tent of karavaan nie.

Lekker naweek en die wat kamp geniet die lekker weer!

Groetnis. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 08:38:19 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ek kyk op sy boks en sien ek het in '81 R81,89 by Denver Caravans hom gekoop saam met die nuwe 3B!!! 😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 08:50:12 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

O ja en net vir die rekord was die prys van die nuwe Gypsey 'n  onbekostigbare R 6500.00.

Als ingesluit. Maar nou kaap ek my eie draad en kom dalk weer in die bollie. 

Geniet hom mense!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 08:51:39 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12011
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek kyk op sy boks en sien ek het in '81 R81,89 by Denver Caravans hom gekoop saam met die nuwe 3B!!! 😂

Interesant! Klink na n klomp geld vir daai tyd? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 09:13:42 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@ D.K 

Ek het geloer na die krag verbruik.... Eish dis 2500w so hy buig daai eshkom naaldjie.

Miskien meer ekomomies om 'n sak R25 hout of charcoal te koop en dis nog lekkerder by die vuur.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 09:19:02 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@Relaxed Camper.

Ja in vergelyking was dit "kwaai" maar mens wil mos in "styl" kamp man!! 😄🤣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 13:46:36 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

As ek terug kom van my kamp af is dit sulke tyd.  Alle kamp goed wat ek nie meer gebruik nie. Wegmaak.

Behalwe my braaiers........................ ha ha ha ha ha

Jy moes dit saamgery het Eiland toe. Dit is die regte plek om dit aan ander gierige kampers te verkwansel. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 10:08:49 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy moes dit saamgery het Eiland toe. Dit is die regte plek om dit aan ander gierige kampers te verkwansel. 

 

Nee wat ek plaas dit hier en as niemand belangstel nie op OLX.  Daarna ashoop.

Min dat dit ashoop toe gaan.  Net die wasbakkie  wat ek uit die Maia gehaal het, het daai pad gestap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:39:58 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo almal. 

Ja so pak ek die stoorkamer reg en maak alles skoon en toe (her)ontdek ek die een ook!! Kyk net hoe pragtig lyk daai kosse op die verpakking! Mens kan hom mos nie los nie!!! 😎

Haha. 'n Allemintge R49.99 betaal by Clicks so dis seker 'n stylvolle braaitjie.. splinter nuut in sy boksie nog nooit gebruik! 

Sal hom toets vanaand.

Laggende groete almal.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:43:11 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 12:56:53 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi Leon.

Ja ek het gesien op die advertensie blad van daai wasbakkie maar helaas te laat.

Sou hier so iets nuttig kon gebruik. 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:09:26 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Weet nie so lekker van die koerant papier nie maar ek sal so paar stukkies "perretjorts" probeer.🐎🐴. 

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required