English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 481
Total Replies: 218 434
Total Views: 81 869 295
topics: 10 484
replies: 118 877
views: 38 636 725
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wildtrak 2 L bi-diesel 10 spoed

replies: 12
views: 325
25 Apr 2019 @ 07:02:14 am
Piet Ford
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dalk is ek oorhastig,  maar is daar al n gelukkige eienaar wat n nuwe Wildtrak 2L 10 spoed 4x4 aangeskaf het?

Ek weet jy kan hom gaan toetsbestuur, maar ek wil nie al krap waar dit nie jeuk nie.

Ek sal graag wil weet hoe hy vergelyk met die 3.2L. Ek is veral baie nuuskierig om te hoor hoe hy sleep. Volgens sleeptoetse gedoen deur die Ausies is die 2L n beter sleepvoertuig as die 3.2L.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 11:23:58 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1185
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hang af wie se Oz toets jy wil glo! Daar is weer ander wat reken die 3.2 is beter omdat die 2l 10 spoed geneig is om tussen ratte te "hunt" as hy sleep. Hou ook in gedagte dat die 2l se Nm kurwe baie skerp (peaky) is en slegs maks Nm in 'n kort omwentelinge bereik verskaf terwyl die 3.2 s'n baie plat is op maks NM oor 'n groter omwentelinge bereik...maar ek dink die 2l 10 spoed behoort vrek lekker te wees sonder iets aan sy haak en uiteraard meer ekonomies?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 11:29:00 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eendag as ek groooooooooter is as nou, dan, dan, dan .............................................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 11:49:42 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6253
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Sal ook maar droom.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 18:23:55 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1185
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

En in tussentyd is die prioriteit om te sorg dat Ford my Ranger se swak slot uitsorteer (kyk Sondag aand op Carte Blanche!). Gelukkig het ek reeds vroeg Januarie baie seker gemaak dat Koos Kroek nie meer so maklik die deure sal kan oop forseer nie....ek glo die nuwe Rangers het ook dieselfde swak slotte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 07:04:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle moet asb hier kom terugvoer gee oor wat als gesê word op Cartblance.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
26 Apr 2019 @ 09:19:13 am
Piet Ford
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ja, dit is vrek maklik om die Ranger oop te maak en aan die gang te kry. Met my gebeur by die werk. Hulle sny net die plastiek oop bo die linker voorwiel knip n draad en die ranger is stil.  Maak die deur oop met n skroewedraaier doen iets by stuurkolom een hy ry weeg. Ongelukkig vir hulle kon hulle nie die ligte kry om op te hou flikker nie en iemand by die werk het my laat weet my ligte flikker. Dus, het ek hulle in die daad betrap. Was nogal n ding. Hulle het weggejaag in n Xtrail (gesteel natuurlik)  en twee booms geramp dat hulle deur die lug vlieg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:21:17 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Skynbaar is die Ford die bakkie wat die maklikste gesteel word in SA. Ford-self is bietjie skaam daaroor.  Die beste stelsel is die een wat die sleutel-kombinasie outmaties verander ELKE keer wanneer jy die motor af/aan skakel. Ford gaan nou n stelsel verskaf wat die hele rekenaar AFSKAKEL en glad nie kan werk wanneer die motor vir 40 sekondes lank gesluit is. Jy kan drade koppel soos jy wil, hy KAN NIE aangaan nie, die kar sal morsdood wees, soos n rekenaar wat ge-crash het. Ek wag graag om te sien hoe dit werk.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 12:16:51 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 635
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Skynbaar is die Ford die bakkie wat die maklikste gesteel word in SA. Ford-self is bietjie skaam daaroor.  Die beste stelsel is die een wat die sleutel-kombinasie outmaties verander ELKE keer wanneer jy die motor af/aan skakel. Ford gaan nou n stelsel verskaf wat die hele rekenaar AFSKAKEL en glad nie kan werk wanneer die motor vir 40 sekondes lank gesluit is. Jy kan drade koppel soos jy wil, hy KAN NIE aangaan nie, die kar sal morsdood wees, soos n rekenaar wat ge-crash het. Ek wag graag om te sien hoe dit werk.  

Dit werk al klaar, het al `n hele paar Fords laangs die pad sien staan.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 12:49:30 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1185
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Skynbaar is die Ford die bakkie wat die maklikste gesteel word in SA. Ford-self is bietjie skaam daaroor.  Die beste stelsel is die een wat die sleutel-kombinasie outmaties verander ELKE keer wanneer jy die motor af/aan skakel. Ford gaan nou n stelsel verskaf wat die hele rekenaar AFSKAKEL en glad nie kan werk wanneer die motor vir 40 sekondes lank gesluit is. Jy kan drade koppel soos jy wil, hy KAN NIE aangaan nie, die kar sal morsdood wees, soos n rekenaar wat ge-crash het. Ek wag graag om te sien hoe dit werk.  

Baie maklik, sit iets in wat die CAN-bus as "meester" oorneem en slegs mbv 'n PIN die meester weer terug gee aan die ECU of "rekenaar" (nie so eenvoudig nie maar dis basies die beginsel). Daar word 'n stelsel met die naam Ghost verkoop wat dit doen (maar kos enigiets tussen R5k en R7.5k). Die sg. code hopping sleutel fobs is welbekend maar help jou niks as die slot fisies maklik is om oop te breek nie....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 16:53:35 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6981
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit werk al klaar, het al `n hele paar Fords laangs die pad sien staan.laughing

Jy sukkel met die Ford manne 

Lol 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 21:02:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4725
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Oor die vraag tussen die 3.2 en 2.0 sal ek maar altyd die 3.2 verkies. ALTYD. Ek glo maar die groter engines is sterker en sal langer so sterk bly en langer hou..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 03:10:54 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1184
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Oor die vraag tussen die 3.2 en 2.0 sal ek maar altyd die 3.2 verkies. ALTYD. Ek glo maar die groter engines is sterker en sal langer so sterk bly en langer hou..

Ek stem saam. Glo ook groter enjin sal langer hou, vefal as jy gereëld sleep

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required