English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 804
Total Replies: 223 062
Total Views: 82 061 958
topics: 10 615
replies: 121 111
views: 38 708 619
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Stabiliseerders

replies: 11
views: 294
24 Apr 2019 @ 07:09:50 am
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Op pad huistoe, na n lekker 5 dae in die Krugerwiltiun, het ek tussen Lydenburg en Dullstroom n Penta wat deur n nuwe Hilux gesleep word gesien wat elke nou en dan te veel na my sin heen en weer geswaai het. Ek het toe gewonder:  van die nuwe voertuie het nou "trailer sway assist / control".  As jou voertuig die funksie het, is dit dan nog nodig vir n stabiliseerder en as jy wel n stabiliseerder gebruik kan dit dalk die trailer sway control beinvloed? Ek weet nie of die Hilux wat ek gesien het wel die funksie het of nie, maar hy het gesleep sonder n stabiliseerder.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 07:46:40 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1255
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Piet, there is quite a lengthy discussion on this subject here on the forum.

Try & search for it. I have no experience with anti sway, but I seem to remember that it was better to have a stabiliser, maybe as well as the anti sway as the anti sway only kicks in when the van begins to sway and the stabiliser does not allow the initial sway. (Or is not supposed to.)

I stand corrected on this. I'm very happy with my Yellowblade.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 09:41:22 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7203
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hy behoort hom in te hê. 

Dit kom eers in werking as die voertuig begin waai maw zic zac. 

Dan is dit te laat om die wa onder beheer te bring. 

Verder meer is sy wa verkeerd gepak met gewig agter wat die swaai veroorsaak. 

Ek ry voltyds met my swaai kontrole aan en het hom al gaan toets en het self geskrik hoe die voertuig eers moet swaai voor hy in werking kom. 

Dis nie baie nie maar die gevoel. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 09:48:18 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1231
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek dink nie daai Toy het anti-sway beheer soos die Ranger nie, Toy het dit eers begin insit met die vrystelling van die Hilux Facelift in September 2018 - Ranger het dit van die begin af as standaard gehad (sedert 2012). Dit werk goed maar ten spyte daarvan gebruik ek steeds my Tando, dink dis soos om te kies tussen lugsakke en veiligheids gordels - as jy een nodig het is die ander heel waarskynlik ook nodig. My Fleetline loop agter die Ranger asof hy op spore is. Ek sal aanhou om die Tando te gebruik ongeag menings wat beweer dat dit nie nodig is nie, die dag as dit nodig is het jy dit regtig nodig...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 09:50:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I have experienced the stability control and antisway function on my new Ranger. This was while I was turning  arround a corner with diesel on the tar.  Not a big issue or slide.

It is amazing how the vehicle was brought under control but the main issue is all these functions only kicked in after the vehicle started to slide.  This happened solo without towing anything.

So yes I trust that these vehicle system will surely assist you when such a sway occurs.  The thing is just that............. when it occurs! ! ! !  So the problem is already taking place.  The stabilizer reduces the possibility of this happening.  So its a preventative measure where as the vehicle systems are more an assistance tool while it has happened.

To me both are to your benefit and actually the one compliments the other.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 20:54:32 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1389
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Volgens my is die stabiliser se werking n konstante aksie tussen sleep voertuig en sleepwa. Die stability control (anti sway) skop eers in werking as die wa begin swaai. 

Ek sal nogtans my stabiliser gebruik al het ek stability control (anti sway). Dit behoort n addisionele bystand te lewer en veiligheid vermeerder.

Sal graag wil weet wat die motor vervaardigers se kommentaar sal wees.

Ek dink ook in baie gevalle dink sommige dat as jy anti sway in jou motor het kan jy laai soos jy wil en ry soos jy wil. Daardie mense sal ernstige teëspoed raakloop deur hul onkunde.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 21:15:38 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1231
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Volgens my is die stabiliser se werking n konstante aksie tussen sleep voertuig en sleepwa. Die stability control (anti sway) skop eers in werking as die wa begin swaai. 

Ek sal nogtans my stabiliser gebruik al het ek stability control (anti sway). Dit behoort n addisionele bystand te lewer en veiligheid vermeerder.

Sal graag wil weet wat die motor vervaardigers se kommentaar sal wees.

Ek dink ook in baie gevalle dink sommige dat as jy anti sway in jou motor het kan jy laai soos jy wil en ry soos jy wil. Daardie mense sal ernstige teëspoed raakloop deur hul onkunde.

Nes jy dit verduidelik....fisika laat homself nie voorskryf nie en as jy dit nie op skool kon verstaan nie sal die praktyk dit vir jou demonstreer! Maar party ouens het beide wetenskap en begrip(stoetse) gedop!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 04:16:32 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bakoor het geskryf:

Volgens my is die stabiliser se werking n konstante aksie tussen sleep voertuig en sleepwa. Die stability control (anti sway) skop eers in werking as die wa begin swaai.

Ek verskil effe van jou stelling. Die stability control skop eers in as die wa reeds begin swaai het.

Die elektronika moet eers optel dat die voertuig rigting verloor, dan skop hy in. Die sensors sit in die voertuig wiele as deel van jou abs sisteem. 

So jou voertuig moet eers begin swaai vir die sensors om diie anti sway sisteem te aktiveer. Teen daardie tyd het die wa reeds begin swaai, en dit is wat jy met die stabiliser teenwerk

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 19:25:40 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1389
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Proffie dis presies wat ek gesê het. Yellow blade en Tando etc. Is stabilisers en het nie elektronika, anti sway het. Jy sê dieselfde as ek net anners om.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 19:26:30 pm

26 Apr 2019 @ 00:23:29 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie dis presies wat ek gesê het. Yellow blade en Tando etc. Is stabilisers en het nie elektronika, anti sway het. Jy sê dieselfde as ek net anners om.

Ek sien so toe nou weer lees.

Ten minste kan ons nou sê dat ons op twee maniere saampraat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 19:34:29 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1389
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Proffie dis team work, double trouble. Selfde mening met n verskil.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First