English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 804
Total Replies: 223 062
Total Views: 82 061 932
topics: 10 615
replies: 121 111
views: 38 708 605
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Weskus

replies: 9
views: 258
23 Apr 2019 @ 14:06:41 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

As 'n man moet, moet 'n man. Net om die manne daar BO terug te laat verlang na die Weskus op 'n Paasnaweek.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:20:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons eet maar bees flatties hierdie kant😜

 

Maar moet bieg....daai vangs van jou lyk besonders! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:47:01 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6326
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons besig met kudu boud gerook, sal laat weet hoe hy loop.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:49:23 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Komaan manne, teen hierdie tyd van die dag is hierdie man honger. Ek eet net twee blokkies Weet Bix in die oggend en dan NIKS totdat ek by vanmiddag-laat die huis kom en julle kos maak nie mooi nie. 

KUDU-boud? Ai jai jai. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:54:17 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Komaan manne, teen hierdie tyd van die dag is hierdie man honger. Ek eet net twee blokkies Weet Bix in die oggend en dan NIKS totdat ek by vanmiddag-laat die huis kom en julle kos maak nie mooi nie. 

KUDU-boud? Ai jai jai. 

hulle is nie juis simpatiek ingestel teenoor ons nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:42:22 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7203
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Is dit nou nodig. .. Lol 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 02:05:12 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Daai krewe lyk of hulle kom water drink.

Eet hom nie. Ook nie sy kleiner maters nie. Hulle is die hïenas van die see. Eet al die str@nt wat die ander nie eet nie en oorblyfsels. Dis hoekom daar sulke lekker groot vet krewe by die uitlope van rioolpype rondhang.

Eet nie 'n ding met 8 pote nie. Spinnekoppe en skerpioene het ook 8 pote.

Bees en skaap. 4 pote. Sien waar die gras ingaan en uitkom. Eet die stuk tussenin.

Maar moet sê, die krewe lyk mooi, al lyk dit soos 'n slagveld.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 09:22:06 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 281
Joined: 28 Feb 2018

Proffie, and a chicken is a vegtabil 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 11:12:41 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 20 Feb 2017

My een oorlede ouma het altyd gese sy eet nie aan goed wat lyk of hulle vir haar loer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 13:14:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Aaaaaaaaaai maar daai krewe lyk lekker.

Kyk ek is nou maar 'n sucker as dit kom by die see kosse.

Gaan eet nie sommer dit in 'n restaurant nie ek maak hom self gaar by die huis dan kry ek meer vir my ou randjie.

Dink juis dis tyd om 'n pak see sprinkane (Prawns) gaar te maak. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First