English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 454
Total Replies: 217 984
Total Views: 81 852 479
topics: 10 470
replies: 118 542
views: 38 626 554
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Storm-net of storm-bande?

replies: 22
views: 324
23 Apr 2019 @ 13:12:06 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

More almal, ek vertrou julle het die Paasnaweek heerlik gekamp. 

Net 'n vragie : Wat verkies julle, n storm-NET of storm-BANDE ? Ek het nie een van die twee nie, maar n net lyk so na 'n klomp PT. Wat is julle ervaring van bande? 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 13:21:58 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6247
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek verkies die net as die wind erg word(uit ondervinding)

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 13:35:01 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12186
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Uit ondervinding ook verkies ek die net.  Die net moet so effe groter wees as die tent dak sodat hy oor die randte hang. Dan trek jy hom met gewone hoek penne vas op verskeie plekke.  Nie nodig om 'n net van dik tou te koop nie, sokker net werk goed want al die dun toutjies werk saam as een dik tou eintlik.  Net help ook om die groot tent oppervlaktes in toom te hou in die wind waar 'n storm band dit net doen by die plekkie waar hy oor die tent is.

Ideal is om die net oor die tent te span soos wat jy 'n geskenk sal toe draai. Werk puik.

Voorbereiding om die net te gebruik moet deel wees van die net se oprol en wegpak.

Ek gebruik 'n sokker net, weet hoe breed is die net en gooi hom oor die tent dak alreeds reg opgevou.  Ek vou hom byvoorbeeld in drie dan weer in drie en so aan totdat hy ongeveer 40cm breed is.  Dan rol ek hom so styf as moontlik op net van een kant af.

Met die oorgooi slag hou en die een punt vas en hy rol sommer so deur die lug af.  Vou hom dan oop terwyl hy op die dak lê deur net die punte te trek . 

Maklik

Sou jy 'n baie dun silver seil het sal die net ook veilig die seil onder beheer hou in sterk wind.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 13:51:10 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Fanx ouens, ek het half gehoop julle verkies die bande. Sal maar gaan kyk waar ek n net kan kry sonder om eers my outentieke ge-erfde Tee-stel te verkoop om genoeg geld te kry. Dalk moet ek kyk of daar iewrs n sokkerveld is wat nog n tent het wat nie reeds gesteel is nie.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 14:03:10 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het n grooooot blink seil gekoop wat met gemak oor beide my awning en karavaan kan strek. Toe het ek dit laat verander om apart oor die karavaan en tent te pas, elkeen met eie toue en gaatjies wat oor die paal-punte kan gly. Ek sal dan die net bo-oor die blink seil span.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 14:51:45 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het al in wilde see winde gestaan met Maxcon penne en ringe om pale

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:05:23 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Thanx RC.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:53:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1541
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons gebruik ook eerder 'n stormnet wat effens groter as die tent is. Dan gebruik ek ook drie stelle penne (vir tent, silwer seil en stormnet) om die goed te anker. Dit maak die tent net soveel meer stewig. Ek het dit by ou kamper in Hartenbos (berug vir winde) geleer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:15:04 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Elkeen het maar sy pros en cons. Die net is duurder en werk beter as die wind regtig kwaai opsteek en is ook meer PT om te span, maar die strap is goedkoper en geriefliker.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:26:02 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1755
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons kampeer vir al amper 30 jaar in Hartenbos vir tot 2 maande per jaar. Die wind is rof daar. Ek het net my gewone stormbande (3) wat ek oor die tent span regoor die pale. My tent staan deur al die storms stil en ek het nog nooit moeilikheid gehad nie. Die blinkseile en nette is seer sekerlik goed maar dit raak net te veel bagasie om saam te ry om dieselfde werk te doen as my stormbande. Ons kamp gereeld hier in Natal by die kus en ek gebruik ook net my bande. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:47:48 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gebruik nog al die jare bande  

Het nie n net nie. 

Net vat plek en bande rol op en kom in Kas. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:59:40 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1552
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek hou gladnie van die net nie.

Ek gebruik eerder bande.

Die storm net is vir my ń "No Go".

Ek ry hom nie eers meer saam nie. As ek hom sien, strip my "m@#r".

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 18:23:59 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

By Bloemhofdam en Vaaldam altwee. En as jy voor staan by die kus. Vat nie kans nie. Die net hou die hele tent vas waar die bande gewoonlik oor die middelste paal gespan word(voorste paal van tent.nie stoep). Dit keer net dat tent nie opgelig word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 19:46:57 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

By Salt Rock het ek beide gebruik

 Tent het soos n rots gestaan na storm net en 10 storm bande. Ja ja, te erg maar het geen probleem met wind gehad.

Rom 8 - 1&2
Daar is dus nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 19:57:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie is n foto wat geneem is van n video clip waar man se tent besig is om deur te loop by Rocky Bay.

Ek dink dis enige kampeerder se nagmerrie...

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 20:04:52 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1541
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

By Salt Rock het ek beide gebruik

 Tent het soos n rots gestaan na storm net en 10 storm bande. Ja ja, te erg maar het geen probleem met wind gehad.

Beter om seker te maak anders kan jy onnodig groot skade optel. 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 20:12:07 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Kyk net watter kampers hang in die middle van die nag aan hulle tent pale en wie slaap rusting deur die storms. Maak hom maar van die opslaan af goed vas.

Ek gebruik net en straps veral by Jeffreys, Buffelsbaai, Hartenbos, Gordonsbaai ens.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 21:44:32 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Sover het ek nog net die pale met ekstra toue ge-anker... So far so good... Selfs bure met storm bande se pale het uitgeval en myne het bly staan.........


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 01:55:29 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1159
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sover het ek nog net die pale met ekstra toue ge-anker... So far so good... Selfs bure met storm bande se pale het uitgeval en myne het bly staan.........

Ek ook net so.

Al die pale wat grond toe gaan. Eie tou van paal met pen reg teen die paal af.

Nog nooit probleem gehad nie. Selfs nie eers by Dwarsweg strand nie. Die wind wou ons van die aarde af waai. Ek was bekommerd dat hy die wa gaan rondwaai.

Selfde by Plett. Gestaan in parachute ally teen die rivier waar die wind berug is. Die kamper skuins agter my met stormstraps en net oor se tent is gelig en die pale is so gebuig hulle moes nuwe pale gaan laat maak. Sy tent darem nie geskeur nie.

Nee wat. Maak die paal vas dat hy nie kan lig nie. Die tent bly staan.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 08:47:52 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Lyk my julle manne het my oortuig. Ek sal maar vir my drie bande koop en kyk hoe dit werk. NOG n pak vol goed klink vir my so .... half na n werkery.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 09:41:45 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 483
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek is seker maar 'n ongelowige Thomas. Maak ook gebruik van 'n net sowel as Maxcon stormpenne.

Ek dra liewers 'n broek met 'n belt en kruisbande voordat ek met my broek op my knieë gevang word as dit kom by kampering.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 13:31:46 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12186
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Fanx ouens, ek het half gehoop julle verkies die bande. Sal maar gaan kyk waar ek n net kan kry sonder om eers my outentieke ge-erfde Tee-stel te verkoop om genoeg geld te kry. Dalk moet ek kyk of daar iewrs n sokkerveld is wat nog n tent het wat nie reeds gesteel is nie.   

Sportsmanns Warehouse verkoop sokker nette. Maar ongelukkig net in 'n stel van twee.  Kry 'n kamp maat wat een soek dan deel julle die koste en stel so.

Anders kan jy 'n net presies volgens die groote wat jy soek direk van die mense bestel.

IndIndustrial Netting (Pty) Ltd

11 Gemini Street Linbro Business Park Sandton

Tel: 011 608 4686 Fax: 011 608 4690

www.industrialnetting.co.

Ek het vir 'n paar jaar die bestellings vir mense hanteer. Jy kry twee tipes nette die wat geknoop word en een wat geweef word.  Die geweefde een werk en lyk die beste sou jy dit bestel vra vir die "allround stiching" al om die rante.  Dit lyk baie netjies en rond die net goed af. Na deel van die geweefde een is die kleur word bepaal deur die kleur gare wat in die masjien is. Want dit vat 'n week om die kleur gare te verander.

Met die geknoopte tipe net kan jy kies tussen wit, rooi, blou, groen en geel.

Die prys verskil maar min dus het 100% van my klante daai tyd die geweefde net gekoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 13:55:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11958
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Alnet het ook n  tak in die Kaap......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required