English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 804
Total Replies: 223 062
Total Views: 82 061 942
topics: 10 615
replies: 121 111
views: 38 708 610
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ballito storm

replies: 24
views: 499
20 Apr 2019 @ 18:34:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor by n vriend van die rowwe reën wat Donderdag aand in Ballito geval het....blykbaar paar kampeerders ongelukkig deurgeloop...hy is by Salt Rock. Enige forum lede wat by Dolphin of Salt Rock was en dit ervaar het? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 18:36:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 07:17:31 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Wil ook graag hoor. Gaan Mei-maand Dolphin toe. Is die plek beskadig of is dit nog OK?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 10:08:37 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1958
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Was gister in Salt Rock en Dolfin om vriende te wys wat in Noordkus wil kamp. Manne in Salt Rock naby die poel moes penne en toue weer span maar alles het reg gelyk. Dolfin ook reg vir kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 13:06:37 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hier is maar skade aan n paar besighede se dakke. Paar huise in ons estate bo-op die berg het van hul dakteëls verloor. Storm was baie erg.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 14:17:48 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Was gister in Salt Rock en Dolfin om vriende te wys wat in Noordkus wil kamp. Manne in Salt Rock naby die poel moes penne en toue weer span maar alles het reg gelyk. Dolfin ook reg vir kamp.

Jan; Bly julle hier in Ballito?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 18:26:40 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1958
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Heindrich, ons bly in Durban naby die Hyper. Familie van Nelspruit kuier tans by ons en hulle is gevra om verslag oor die oorde te gee daarom die besoek.

Ons het kinders wat in Ballito bly.

Voel jammer vir die vakansiegangers oor die heeldag se reen en meer word vir môre voorspel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 03:37:53 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1362
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

'N wind wat 'n restaurant se vensters stukkend waai en glasdeure uit hulle se koesyne uit ruk, moes 'n wind van formaat gewees het.

Verstaan dat die ergste skade maar aan die strandfront is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 14:01:11 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7203
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As dit net in die Karoo ook wil reën  

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 18:55:19 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Van gisteraand 7 uur tot 6 uur vanaand het ek 165 mm hier in Uvongo gereen. Dit reen steeds hier.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 19:15:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Van gisteraand 7 uur tot 6 uur vanaand het ek 165 mm hier in Uvongo gereen. Dit reen steeds hier.

Sjoe...dis baie. Die see is seker lekker bruin van die riviere wat inloop.

Ek hoop die opvangs gebiede kry ook baie. Sal lekker wees as Vaaldam nog so bietjie kan kry voor winter....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 08:26:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel daar is nie slegte terugvoer sover oor kampeerders wat skade gekry het in die storm nie.

So far so good.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 09:28:39 am
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ja Geert die see lyk kompleet soos modder.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 16:47:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja Geert die see lyk kompleet soos modder.

Ek het nou n video clip gesien van Uvongo.....al daai takke en suikerriet wat daar op steand uitspoel.

Ek sien dit het rof gegaan aan Natalse kus...veral Durban / Amanzimtoti omgewing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 17:17:25 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Net om almal op hoogte te bring:- Ek het 4 uur my meter leeggemaak en ek staan nou op 350mm sedert Sondagaand. Dit gooi steeds met emmers hier buite. Ons het vanoggend Mall toe gegaan vir melk en brood. Ja die strande is oortrek met bome en stompe en opdrifsels en paaie onder water. Dit word nou donker en die reen maak ons nou bang. Vriendin het nou vir Susan laat weet dat in hulle kompleks kom die storm water nou by hul huise in!!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 20:11:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1632
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Net om almal op hoogte te bring:- Ek het 4 uur my meter leeggemaak en ek staan nou op 350mm sedert Sondagaand. Dit gooi steeds met emmers hier buite. Ons het vanoggend Mall toe gegaan vir melk en brood. Ja die strande is oortrek met bome en stompe en opdrifsels en paaie onder water. Dit word nou donker en die reen maak ons nou bang. Vriendin het nou vir Susan laat weet dat in hulle kompleks kom die storm water nou by hul huise in!!!!!!!!!!!

Sterkte daar Piet. Niemand van ons besef waardeur julle gaan as ons dit nie self beleef het nie. Ons gebede is dat God julle in Sy arm sal omvou en julle sal beskerm. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 20:16:11 pm

23 Apr 2019 @ 20:27:13 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dankie Heindrich. Jou gebed het waar geword. Teen 6 uur het die harde reen skielik opgehou. Ek het my meter weer gaan leeg maak en staan nou op 390mm sedert Sondagaand. Dit is nou doodstil buite en geen reen val nou nie. Ons self is gelukkig droog en sonder erge skade. Ons sal more seker meer inligting kry.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 06:52:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Amper 400mm in 2dae is rof....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:01:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my heelwat gemors wat in die see gespoel het met baie reens....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 18:36:46 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1810
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek wil waag om te se dat as daar vroegtydig onderhoud gedoen was en gesorg het dat die stormwater pype skoon was sou die skade nie naastenby so groot gewees het nie. Al hierdie plastiek wys net hoe vuil en verstop die stormwaterkanale en pype was. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 20:19:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12667
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nie lekker skade nie......😭

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:45:43 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek wil waag om te se dat as daar vroegtydig onderhoud gedoen was en gesorg het dat die stormwater pype skoon was sou die skade nie naastenby so groot gewees het nie. Al hierdie plastiek wys net hoe vuil en verstop die stormwaterkanale en pype was. 

”Onderhoud” is ongelukkig nie in sekere mense se woordebook nie. Ons belastinggeld word eenvoudig gemors en gesteel.🀬

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:49:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk my heelwat gemors wat in die see gespoel het met baie reens....

Meeste van die Arabiese lande hou hul strande skoon met 'n trekker wat die sand ongeveer 150mm diep skep sif en enige iets groter as die sand korrels uit haal.

Hulle het sulke trekkers nou nodig in Natal

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:51:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13095
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hulle maak die strande skoon hoof saaklik voor al die hotelle.

Ek was die laaste persoon wat voetspore op die sand gelos het die vorige aand.  Volgende oggend lyk dit of die strand vir kilometers aan een gehark is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First