English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 494
Total Replies: 218 629
Total Views: 81 877 837
topics: 10 489
replies: 119 008
views: 38 641 200
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lekker kamp almal!

replies: 8
views: 150
18 Apr 2019 @ 19:01:31 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo mede kampeerders.

Lekker kamp mense en geniet julle Paasnaweek waar julle okal is. 

Wees veilig op die paaie en ek wens julle 'n lekker wegbreek toe.

Groete. Jan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 20:26:21 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6991
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jan dankie. 

Waar brand die vuur so lekker  

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 21:55:32 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi Chuck. 

Na 'n lekker 33 dae wegbreek Gariep toe is ek by die huis so almal op die forum gaan lekker vir my lag!

Ja ek is 'n grapjas. So sit ek hier in my oprit en kry lus vir kamp! Vat my kombers ens karevaan toe, maak n braai en al die lekker dinge.

So sit ek en "Popeye" die Jack Russeltjie lekker en "kamp" by die huis

Kamp sal ek KAMP!! 🤣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 06:18:00 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12053
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Chuck. 

Na 'n lekker 33 dae wegbreek Gariep toe is ek by die huis so almal op die forum gaan lekker vir my lag!

Ja ek is 'n grapjas. So sit ek hier in my oprit en kry lus vir kamp! Vat my kombers ens karevaan toe, maak n braai en al die lekker dinge.

So sit ek en "Popeye" die Jack Russeltjie lekker en "kamp" by die huis

Kamp sal ek KAMP!! 🤣

Lekker! Het jy in die karavaan geslaap ook?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 11:39:52 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6256
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het maar Eiland gekanseleer, is siek en bly maar by huiS (Griep erg)

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2019 @ 16:01:13 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12322
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek ook die wa gaan haal. Le lekker nou en gesels op forum.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 23:44:39 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
WJ Jammer om te hoor van die griep. Dis nie lekker nie. 
Ek hoop jy word gou gesond en voel vinnig beter.
Groete en sterkte. Jan.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2019 @ 23:46:55 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Relaxed Camper, ja ek het! 😀

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 02:25:07 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hi Chuck. 

Na 'n lekker 33 dae wegbreek Gariep toe is ek by die huis so almal op die forum gaan lekker vir my lag!

Ja ek is 'n grapjas. So sit ek hier in my oprit en kry lus vir kamp! Vat my kombers ens karevaan toe, maak n braai en al die lekker dinge.

So sit ek en "Popeye" die Jack Russeltjie lekker en "kamp" by die huis

Kamp sal ek KAMP!! 🤣

Dis mos nou hoe dit gedoen word. Daardie vuur brand so lekker mens wil net kamp en braai!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required