English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 801
Total Replies: 223 012
Total Views: 82 059 643
topics: 10 615
replies: 121 102
views: 38 707 746
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Waar kan ons alaap

replies: 5
views: 241
15 Apr 2019 @ 16:00:42 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 469
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Middag allie manne, ons gaan volgende maand die Visrivier stap en moet van die Strand af ry. Ongelukkig moet ons halfpad na Ais Ais oorslaap, ons kan nie vroeg wegkom nie. Weet julle dalk van 'n gerieflike B&B waar 'n man kan kop neerlê?  Daar is 'n paar plekke wat ge-adverteer word maar Absa sal eers vrywaring moet teken om daai pryse by te kom. Ons gee nie om om op 'n plaas, naby die hoofpad, aan te doen nie.  Ek mik so na Clanwilliam of Kammieskroon se koers, maar enige voorstel kan dalk reg wees.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 16:10:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12665
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk op www.lekkeslaap.co.za al heelwat sukses daar gehad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 16:11:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12665
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk op www.lekkeslaap.co.za al heelwat sukses daar gehad

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 17:26:58 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3980
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sonder positiewe verwysings sal ek ook Geert se roep steun. Dis waar ons ook soek as ons nie kamp nie. Het ook al van Safarinow. Com gebruik gemaak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 10:20:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek maak ook gebruik van 

www.wheretostay.co.za

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:35:57 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1361
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Eerste  keuse Kroon LodgeKaravaan staan met eie geriewe of uitstekende lodge kamers te huur. Kan nie onthou of b&b

 

Alternatief Kamieskroon hotel. Ook kamers en kampplek

 

Nie een van die twee behoort die bank te breek nie. Kroonlodge was in 2017 nog nuut.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First