English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 678
Total Views: 81 766 476
topics: 10 401
replies: 117 230
views: 38 583 649
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Is caravaning and travelling still safe

replies: 19
views: 410
14 Apr 2019 @ 14:32:01 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 506
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

Hi all   Dont want to sound like a Profit of Doom ,with all the protests ,rioting ,stoning , burning of rubbish on the roads etc is it still safe to travel and camp around South Africa 

I suspect the trouble is only going to get worse with run up to elections and after Hope that the permanent campers will be safe 

Would love to hear your comments as I plan to travel shortly Thanks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 15:17:29 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3681
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Unfortunately what you mention has escalated in recent weeks I have not come across it just normal moving around my home base. I do think one must just ask for information on the route one would be travelling and perhaps not travel after sunset to at least be able to see if something is in the road. 

I don't think one needs to worry too much based on some reports we are seeing from time to time.

May be it is just me not worrying too much until something happens to me. This is also the reason why my home is still without walls around the house and no problems with crime but do read about crime close to me.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 15:42:08 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons vertrek oor twee week  vanaf Durban en hoop om by die Kaap uit te kom. Is bedags op al die onluste veral by Somerset Wes en N1.  Gelukkig het ons nêrens bespreek nie en kan maklik verander soos benodig. 

Met woonwa aan kan mens nie maklik omdraai of wegkom nie,  so sal  nuus dophou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 15:46:28 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1438
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

These actions are all instigated by political parties with alternative motives and Imthink it will cool off after the elections. I hope so. I also believe that one should be part of a forum like this in order to ensure that you camping destination and the route to it is save and sound. Jack up secuity at home, in your van and be vigilant. 

Enjoy your camping and keep forum members informed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 15:47:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie sal seker Dinokeng besoekers beinvloed paas naweek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 15:54:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2832
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

These protests will last until the elections then from June we will see protests on the mines for higher wages

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 16:25:07 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vermy maar die plekke en bly eerder by die huis. 

Hoop dit raak rusting na Mei maand. 

Is dan weer voltyds op die pad. 

Sal maar die nuus dop Hou. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 16:56:11 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 506
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

Ek kyk alteid op YouTube na Loving Life se draad  Sy naam is Scott n oud Suid Afrikaner wat in Brisbain Australia woon ,Hy kry al die nuutste nuus wat in ons land aangaan  Dis skrikwekend wat alles aangaan in ons land  Nou se hulle die Poliesie gaan ook vir n week strike of dit waar is weet ek nie

Wat ookal mmoet ons lewe nie ophou nie Ry sal ons Ry ,Kamp sal ons Kamp Ons Here is in beheer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 17:22:22 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1949
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek dink ook dienge sal afkoel na die verkiesing.  Intussen is dit nie die moeite werd om jou te veel te bekommer nie- jy kan nie daardeur een el by jou lengte voeg nie soos die Boek sê, of soos die Engekse sê "If you worry you die, if your don't worry you die, so why worry- jou will die"  'n Mens moet net versigtig wees en nie onverantwoordelike dinge aanvang nie.  Maak soos Danie sê en kry inligting op jou roete. Die polisiestasie is 'n goeie plek om navraag te doen oor die pad tot op die volgende dorp.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 17:34:26 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2619
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Benke, we just travel where we want, ith the option of turning around nd using a different route where neccessary. If you see something ahead, STOP.

If there is traffic comming through, from what you see ahead, Try to make inquiries, in case it is just an accident or a road block.

If it is unrest, take an alternate route, even if it entails turning back on your existing route. We are fortunate, that we can use gravel roads, if the circumstances require.

Safe Travels...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:15:57 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Keith. Ek se nog altyd op die forum bly weg van sekondere paaie en bly op snelweg, hoof paaie as jy moet ry . Ongelukkig moet mens regtig goed beplan of jy kan moeilikheid kry. Ons paaie is nie veilig. En ons kampers is soft targets.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 03:09:18 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Gebruik net common sense...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 06:41:32 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Stem saam dat mens maar moet versigtig wees oor die algemeen.  Hoop maar alles raak rustiger.  Het nooit geworry oor die tipe van dinge nie. Sal maar oor op die grond hou nader na die einde van die maand met ons trippie Eiland toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 07:11:21 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1178
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

I sent that 'police strike warning ' clip to our SAPS sector commander and he says it is false news.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 07:17:34 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I sent that 'police strike warning ' clip to our SAPS sector commander and he says it is false news.

At least that is a small light at the end of the tunnel. Great news for what it is worth.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:54:16 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1105
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Die boere het met ossewaens die onbekende aangedurf. Jy moet nie dom astrant wees nie, maar ek gaan ook nie uit vrees vir wat moontlik kan gebeur toegesluit by my huis sit nie. Waar vrees is, is nie liefde nie

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 07:57:31 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Groot waarheid Chris. Groot waarheid. As mens die heeltyd vrees het gaan jy die res van jou lewe bang by die huis sit.

Stem dat jy ook nou nie moeilikheid moet gaan soek nie. Dis sal nou nie slim wees nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 11:02:07 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1438
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit lyk vir my die sosiale media blaas ook maar baie van hierdie stories aan, en ons moet maar versigtig wees oor wat ons vir die waarheid wil aanvaar. Leon; Jy is reg om te sê dat 'n mens ook nie op 'n hopie by die huis moet gaan sit nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 16:25:07 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 248
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons het nou al die gewoonte om by ELKE dorp waardeur ons in Botswana ry die PRIVAAT selfoon van die polisiehoof te kry. By Nkunski het ons die nommer by die plaaslike koerant gekry, almal is regtig bereid om die nommer te verskaf. Net so kan julle die PERSOONLIKE nommer van die verkeershoof van n dorp kry om seker te maak alles is in orde wat opstande betref. Julle kan ook (as daar is) die plaaslike buurdwag skakel. AL hierdie nommers is te kry op die media. 

Op die oomblik is daar geen probleme in of naby die Strand of Somerset Wes nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 22:21:18 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Vrees is die vyand (duiwel) se grootste wapen om die kind van die Here lam te lê.

Daar staan tog in die skrif die Here het ons nie 'n gees van vrees gegee nie maar van oorwinning.

Beteken ook nou nie jy moet stupid wees nie. Frans sê dit reg:

 

Gebruik net common sense...

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First