English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 677
Total Views: 81 766 466
topics: 10 401
replies: 117 229
views: 38 583 642
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

GWM STEED 4x4 DCab 450 Nm

replies: 13
views: 252
14 Apr 2019 @ 00:41:49 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Blykbaar op pad vir volgende jaar. 

Baie hoë spesifikasies en gemik om Toyota en Ford aan te vat. 

Lyk glad nie sleg !

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 01:05:12 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:40 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:42 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:44 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:29:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het vele respek vir die GVM, Tata en minder bekende Tippers. Want as ek steeds in die weermag gewerk het sou die kanse goed wees dat ek vandag met so een sou karavaan sleep.  En dan sou ek 10 teen 1 steeds my 2000 model Penta gehad het.

Die opsigter van ons kompleks ry bv 'n Tata.  Die voertuig werk baie hard en hy sleep met hom 'n ou Penta.  Voertuig lyk en werk nog puik vir die aantal kilos wat hy op het.

My opinie van die dae wat ek met my ou Saphire-tjie wa gesleep het dat enige iets kan lank hou as jy hom op pas.  

En dan kry jy 'n bekende maak wat op 'n sleepwa teruggesleep word toe hy langs die pad onklaar geraak het.

So is daar maar met alles in die lewe 'n Trade off ne......!

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 08:02:11 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Aanhouer wen, maar vir hoe lank. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 13:28:07 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die feit is dat daar pryskompetisie gaan ontstaan wat uiteraard goed gaan wees vir die mark.

Toe GWM SA binnegeval het, het hulle gesukkel. 

Basiese probleme uitgestryk en handelaarsnetwerk gevestig.

Vandag praat ons en lees ons van GWM saam met ander voertuie en daar is meer op die pad.

Die bakkie met die beter specs gaan uiteraard kompetisie bring waar bekende duurder 'betroubare' name nie tans by is nie.

Ek ry 'n engelse en vrou 'n duitse kar (beide betroubaar)

Wat ek nog nooit kon verstaan nie, is dat die Engelse en die Duitsers dit kon regkry om met vergelykbare enjins (cm3:cm3) baie meer sleepvermoeë in torque uit 'n enjin kan haal as Japan, Korea en selfs VSA.

My vrou se 1800 (bemark as B200) sit meer torque uit as groter oosterse enjins met turbo op van selfde kapasiteit.

Myns insiens gaan hierdie GWM groot kompetisie wees met die goeie specs wat dit mee uitkom.

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Die issue oor langtermyn vermoeë gaan eers oor die langtermyn geantwoord kan word. Kyk vir Tata toe hulle begin het. Almal het hulle afgemaak as gaan nie hou nie ens. En nou? Gaan kyk hoeveel van ons karavaan vrinne sleep met Tata en sonder wesenlike probleme.

GWM sal seker maak hy word kompetisie.

Ons almal weet dat wanneer die karkoop gogga eers byt, raak moontlike langtermyn probleme vaag in die agterkop!

Hier kom 'n interessante proses wat ons oor so 4 na 5 jaar weer moet bepraat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 13:43:58 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

My Tata dubbel kajuut 2007 model het nou 218250km op die klok. Ek het net gereelde normale onderhoud gedoen en met sy ontbrekende luukshede saam gelewe,hoogs tevrede en sal weer een aankoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:31:50 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Ek stem Frans. Ek self sleep met n GWM nog geen probleme. Moet erken sovêr ek ry het ek die hok kol op my maag. Ek het dit nie met my ander voertuie gehad. Maar wie weet dalk wys die Chinese ons verkeerd, is net n senutergende gewag. Vandag se tyd het jy n ongetwyfeld goeie voertuig nodig. Kan nie bekostig om langs ons oorlogs geteisterde paaie gaan staan.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:57:35 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

2008 GWM 2,8 Tdi d/k 287659 km and still going stong. Almal het KIA, Hyundai, Mahindra  afgeskiet en toe draai die Tucson die sportnuts afdeling op sy kop. En Kia, Mahindra van die beste . 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 23:20:08 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My Tata dubbel kajuut 2007 model het nou 218250km op die klok. Ek het net gereelde normale onderhoud gedoen en met sy ontbrekende luukshede saam gelewe,hoogs tevrede en sal weer een aankoop.

 

2008 GWM 2,8 Tdi d/k 287659 km and still going stong. Almal het KIA, Hyundai, Mahindra  afgeskiet en toe draai die Tucson die sportnuts afdeling op sy kop. En Kia, Mahindra van die beste . 

Dankie vir hierdie terugvoer.

I rest my case!

Hier kom opregte kompetisie vir die bekendes wat gemaklik beraak het in hulle mark.

Nou raak dit 'n nismark waar hulle met prys, kwaliteit en duursaamheid sal moet deel.

Ek voel daar kom 'n prysoorlog tot voordeel van die brand supporters, tot daar nuwe ou voertuie met beter specs uitkom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 14:52:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1150
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dis te vroeg om nou al oor die lewensverwagting ens. te praat, toe Hyundai in die land aangekom het was die voertuie goed geprys maar vrotterig. Deesdae s'n is heel aanvaarbaar maar SWAMBO se Getz was regtig 'n lekker stadskarretjie (diesel) maar o wee toe die probleme eers begin was die lang wagtye van onderdele 'n nagmerrie, kon nie vinning genoeg van hom ontslae raak nie, het hom vervang met 'n nuwe Suzuki SX4 toe Suzi weer sy terugkeer gemaak het, 10 jaar later en "still going strong". My mening is dat tensy die vervaardiger self sy eie ding in die land doen bly onderdele 'n probleem (weet nie of GWM sy eie organisasie hier het nie en of iemand soos Imperial dit hanteer, indie lg. hou ek as 'n reel verby bloot agv onderdeel issues, en natuurlik ook hoeveel agente/werkswinkels is daar in GWM se nasionale netwerk? VW, Toy, Ford en so aan is amper op elke dorp wat mens meer gemoedsrus gee...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 17:21:23 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1949
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis presies die rede waarom ek wegbly van die kleiner verkopers- daar is dalk nie 'n werkswinkel naby as jy op die langpad probleme kry nie, en ons ry baie langpad.  Wat is die posisie met die Steed? Ek dog GWM het nou hulle naam na Haval verander. 

Ek het onlangs na hule SUV's gaan kyk en was aangenaam verras met hoe hulle lyk. Hulle vergelyk baie goed met enige gevestigde SUV. 

So 'n paar jaar gelede het ek met 'n GWM SUV 'n 'n toetsrit onderneem.  Alles het goedkoop en minderwaardig gelyk, selfs die sogenaamde leersitplekke.  En die ding was so swak hy kon homself amper nie voortsleep nie, so ek weet nie hoe hy 'n karavaan sou kon sleep nie.  Die Havals se krag is ook op dieselfde vlak as die gevestigdes.  Tyd sal wys of hulle kwaliteit ook is

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First