English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 626
Total Replies: 220 598
Total Views: 81 955 387
topics: 10 548
replies: 120 082
views: 38 676 390
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan awning support

replies: 59
views: 775
page 1 of 2
14 Apr 2019 @ 00:03:24 am
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kan ek vir voorstelle vra. Die awning wat nou aan die kant van jou Karavaan hang. Het jy nodig dat dit op supports moet lê of as dit net so hang sal dit reg wees terwyl jy sleep. 

Ek het gesien dat n kamper het twee supports onder sy awning vasgeskroef. Hy reken dit het saam die awning gekom. Die awning van Kempton karavane het nie die supports. 

Wat stel julle voor.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 04:01:46 am
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Bak Oor

Ek dink nie dis vir sleep nie.

Dis om die awning bokant die deur op te lig anders hang dit oor die bokant van die deur as dit opgerol is.

Dit pla want jy moet dit dan elke keer met die hand oplig om die deur oop en toe te maak.

Opgeslaan is dit nie in die deur se pad nie.

Vir sleep kan jy dit vastrek met tou vanaf die lussies op die punte van die sak na die handvatsels teen die kant van die wa.

Dis maar hoe  ek dink dit  werk. Sal graag ander gedagtes ook wil  hoor.

Terloops, wat se awning het jy gekoop of wil jy koop by Kempton?

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:01:35 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

John....daai brackets is gemaak vir die doel soos Nico hierbo verduidelik. Ek weet dit het op n tyd standaard op die nuwe Sprite karavane gekom wat se voortent ook in so n sak opgerol is. Ek weet nie van n awning waar jy daai brackets saam kry nie...dis maar meer n opsionele ekstra. Ek self het nie sulke brackets nie.....maak maar soos Nico beskryf....lig hom maar bietjie op. As my dak gelig is kan ek daai sak oplig en hy lê dan bo  op die karavaan se dak. Wat betref die vasmaak van awning tydens ry.....ek het nog nooit probleem gehad dat leisure awn rond wapper langs karavaan nie....selfs op hoë spoed. Ek dink dis te swaar aangesien al jou pale ook saam in die sak opgerol is. Ek dink die geval is egter anders by Sprite se standaard voorkante waar net die materiaal gedeelte in die sak is en baie ligter is...rond wapper kan dan seker gebeur. As jy awning nou wil vasmaak, kan jy ook die 2x zips  tot in die middel bring en n toutjie deur die zips se ogies sit en vasmaak aan daai braket in die middel van wa waar jou paaltjies inkom om nok te maak.....selfs cable ties sal werk, want dis baie naby aan mekaar 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:18:40 am

As jy van daai brackets koop vir jou awning sal ek nie aanbeveel om dit te gebruik tydens sleep nie....al die gewig van die awn gaan lê op daai 2x brackets...ek dink net daai brakets gaan hard werk teen jou karavaan sou jy miskien hobbelrige pad ry. 

Ek persoonlik wil glad nie daai brackets op my karavaan hê nie, want daai brackets is oorspronklik gemaak vir die nuwe Sprite karavane se tentsak. Daai sak het geen pale in nie en is gevolglik baie flexible....so as jy dan 2x van daai brackets by deur opsit, dan lig hy net daai klein gedeelte bo deur wat minimale gewig bevat. As jy byvoorbeeld leisure awn op het gaan daai 2x brakets die gewig moet vat van die hele leisure awn omdat hy nie flexible is met die pale wat jy saam met hom oprol nie. Miskien is ek oorversigtig...maar dis my 2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 06:38:32 am
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ja, ek stem saam met jou Geert, ek sal nie die awning op die brackets hou terwyl gesleep word nie, dis hoekom dit kan plat vou.

Ek het 'n Bantam bakkie gehad met zips in die seiltjie. Van die ry spring daai ogies van die zips heeltyd rond, skuur uiteindelik deur en verloor.

So dis n goeie plan om dit vas te trek soos jy beskryf, maar gaan dit nie ook maar uiteindelik afbreek nie?  Ek wonder of mens nie dit moet vasmaak om te keer dat dit rondspring nie, maar nie om te keer dat die awning wip in die ry nie? 

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:00:08 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1928
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

My awning op my Swing maak ek met 'n cable tie wat ek deur die gaatjies van die sak se zip trek en dan aan die bracket van die tent se middelpaal vasmaak. 

Doen dit net as ek lang pad ry. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:10:31 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nico...ek het nog nooit gesien dat my awn op en af wip of flapper in die wind nie.....so ek maak glad nie vas nie. Ek het al op n baie hoë spoed gesleep en op "ge patchde" teerpaaie wat baie hobbelrig is...geen probleem dat ek moet vasmaak nie. As jy weer by een van die nuwe Sprite karavane kom waar sy tent in sak gerol is....gaan voel sy gewig en struktuur vergelyke met die leisure awn, dan gaan jy verstaan hoekom die Sprite een kan flapper in die wind. Omdat Sprite sin nie saam met pale in sak opgerol is nie en sodoende flexible is, behoort jy daai sak af te kan gly van extrution met tent opgerol in sak, waar jy met jou leisure awn en glo jou Rapid awn nie kan doen nie....jy moet jou awn ooprol om dit te kan doen, want die extrution voor wat saam oprol verhoed dat jy daai draai op karavaan se extrution kan maak. Daarom kan hy onmoontlik afgly en as hy nie wapper nie is daar geen rede vir vasmaak nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:14:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die soortgelyke brackets gesien op van die Offroad karavane. JIN se Explorer het dit bokant die deur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:15:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O ja ek het hom dit slegs sien gebruik om die tent sak uit die deur se pad te hou as die tent opgeslaan is

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:20:09 am
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Jy's reg Geert, my tent se dak is in so sak, hy wip nie. Ook nie die awning nie. Ek maak nie een van die twee vas nie.

My bekommernis is maar net dat mens naderhand die ogies van die zips gaan verloor omdat dit deurskuur van rond  wip of omdat dit te veel stremming vat omdat jy die awning daarmee vastrek.

Naderhand moet jy nuwe zips in die sak laat insit of sukkel sonder die ogies.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:26:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy voel jy wil hom steeds vasmaak vir wapper....sal ek voorstel om soos Jan Meyer hierbo te doen. Ek dink dis meer effektief as om toue om handles vas te maak waar die afstand langer is en minder effektief sal wees.....maar weereens, ek dink nie dis nodig nie...miskien vir gemoedsrus..... m2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:32:28 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met die neem van hierdie foto het ek nou gesien die awn lê teen die boonste skerp rand van paaltjie bracket van karavaan. Maak julle sin ook so? Het julle miskien oplossing daarvoor om sak te beskerm?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:37:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My awning op my Swing maak ek met 'n cable tie wat ek deur die gaatjies van die sak se zip trek en dan aan die bracket van die tent se middelpaal vasmaak. 

Doen dit net as ek lang pad ry. 

Verseker 'n slim plan.  Ek het altyd "duck-tape" byderhand. So dit kan ook werk.

Klein kabel stroppie is seker beter, want jy moet iets stewig he om hom te breek vir die oopmaak.  Dis so amperse slot ook vir sekuriteit sou jy stop iewers. Niemand sal jou pale maklik kan vat nie.

Wat van 'n klei n slotjie op die presiese manier. Sleutel is aan die karavaan sleutel vas en as jy hom oopsluit druk jy die slotjie net toe aan een van die rits sluiters se ogies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 08:07:43 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7063
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het die soortgelyke brackets gesien op van die Offroad karavane. JIN se Explorer het dit bokant die deur.

Dit is om die sak bo te hou vir die deur om oop te maak  

Gebruik dit nie as daar gesleep word nie. 

Dit wapper nie tewyl gesleep word nie. Sak hang stil teen wa. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:44:36 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert / manne. Baie dankie wil ook nie graag net goed vaskroef na willekeur op die wa. Sal maak soos julle aanbeveel.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 21:46:29 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Ek het die twee brackets standaard sam met die awning gekry toe ek hom so week gelede gekoop het. Dit is soos bogenoem om sak bokant deur optelig wanneer nie opgeslaan.

Ek self het dit nie vasgesit nie, wil nie onnodige gate in wa maak nie. Die sak met awning in is darem nie so swaar om te sukkel om hom bokant deur te lig nie.

Geert ek sal stukkie rubber/plastiese pyp(wat nie afgee) deursny aan eenkant en hom oor die metaal plak

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 07:12:12 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 758
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die Tourer se awning hang Lang’s die karavaan soos jy beskryf. Nog geen probleme gehad nie.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 22:22:42 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Manne julle terugvoering is van baie waarde en ek dink ek het agter die kap van die byl gekom. Volgens meeste van julle is daardie brackets net stutte om die awning hoog genoeg te hou om deur oop te maak. Probleem is niemand wil regtig gate in sy karavaan boor.

Ek het die volgende plan. Gaan dit aan mekaar slaan en foto plaas. Kyk mooi na die foto wat Geërt geplaas het. Onder die awning steek die swart bracket uit wat jou tent se middel paal dra. Ek gaan n kort pypie maak 150mm lank wat in daardie bracket druk soos jy doen met jou tent paal. Aan die pypie sweis ek n bracket vas waar op die awning gaan lê. Wanneer jy dit nie gebruik bêre dit waar ook al jy wil. Geen gate in jou karavaan, geen brackets wat onooglik vertoon en sal beslis die werk doen. Ek stel wel voor dat dit alleenlik gebruik word as die karavaan staan en jy wil in en uit beweeg. Moet nie so ry met dit want kan jou pale beskadig terwyl jy ry. Ek plaas n foto sodra dit klaar is

Dankie want sonder almal se input sou ek nie plan kon maak.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 23:18:51 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My tent se eerste seksie is in die sak. Daar waar die 2 ritse bymekaarkom is daar 'n "cover" wat met velcro vasmaak en die 2 zip ends vashou en toe hou.

Ek gebruik die brackets net om die tent op te hou by die deur soos bo genoem.

Opgeslaan is die sak uiteraard grootliks uit die pad en word met velcro strips vasgehou om netjies te hang. Die bokant rus dan op die wa se dak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 06:52:20 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Manne julle terugvoering is van baie waarde en ek dink ek het agter die kap van die byl gekom. Volgens meeste van julle is daardie brackets net stutte om die awning hoog genoeg te hou om deur oop te maak. Probleem is niemand wil regtig gate in sy karavaan boor.

Ek het die volgende plan. Gaan dit aan mekaar slaan en foto plaas. Kyk mooi na die foto wat Geërt geplaas het. Onder die awning steek die swart bracket uit wat jou tent se middel paal dra. Ek gaan n kort pypie maak 150mm lank wat in daardie bracket druk soos jy doen met jou tent paal. Aan die pypie sweis ek n bracket vas waar op die awning gaan lê. Wanneer jy dit nie gebruik bêre dit waar ook al jy wil. Geen gate in jou karavaan, geen brackets wat onooglik vertoon en sal beslis die werk doen. Ek stel wel voor dat dit alleenlik gebruik word as die karavaan staan en jy wil in en uit beweeg. Moet nie so ry met dit want kan jou pale beskadig terwyl jy ry. Ek plaas n foto sodra dit klaar is

Dankie want sonder almal se input sou ek nie plan kon maak.

Jou goeie idee het my aan hierdie last dink. Jy hoef niks te maak nie...jy het dit reeds! Lig die awning dat hy basies bo op die dak lê en dan sit jy net daai klein paaltjie in dat hy nie terug rol nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 06:54:48 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jou goeie idee het my aan hierdie last dink. Jy hoef niks te maak nie...jy het dit reeds! Lig die awning dat hy basies bo op die dak lê en dan sit jy net daai klein paaltjie in dat hy nie terug rol nie. 

As karavaan dak gelig is bly hy self bo lê...dis net in af posisie dat hy daai klein bietjie support nodig het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 06:54:49 am

16 Apr 2019 @ 08:05:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is nogal 'n vinnige plan om die Awning uit die pad te hou sonder om ekstra gate in die karavaan te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 12:30:22 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eish Geërt. Dat so brein moet ....

Nou waarvoor wil ek nog n bracket maak. Goed gedink.

Dieselfde tyd sal ek beslis so ry met die awning wat nou le hy in sy hele lengte bo op die karavaan en dit help om die gewig te dra plus minder wear op die soom waar aan dit normaalweg hang. Gaan dit probeer maar is seker jou idee is die beste oplossing.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 12:40:02 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Eish Geërt. Dat so brein moet ....

Nou waarvoor wil ek nog n bracket maak. Goed gedink.

Dieselfde tyd sal ek beslis so ry met die awning wat nou le hy in sy hele lengte bo op die karavaan en dit help om die gewig te dra plus minder wear op die soom waar aan dit normaalweg hang. Gaan dit probeer maar is seker jou idee is die beste oplossing.

Sonder jou idee sou my idee nie opgekom het nie...jy het die saadjie geplant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 14:06:39 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Eish Geërt. Dat so brein moet ....

Nou waarvoor wil ek nog n bracket maak. Goed gedink.

Dieselfde tyd sal ek beslis so ry met die awning wat nou le hy in sy hele lengte bo op die karavaan en dit help om die gewig te dra plus minder wear op die soom waar aan dit normaalweg hang. Gaan dit probeer maar is seker jou idee is die beste oplossing.

Ek stel belang in lede se opinies om die tent/awning sak op die dak te laat lê terwyl mens ry, en soos BakOor sê daar minder wear op die soom sal wees.

Wat gaan dit aan jou dak doen?

Wat van die punte wat nie iewers vasgemaak kan word nie?

Dit teenoor om hom aan die kant te laat hang waar sterk wind hom kan lig soos in ander draad al bespreek was.

Ek luister by die radio.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 16:35:21 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink dit sal geen skade doen dit is te naby aan die kant en baie sterk daar. Dit presies wat ek gaan doen.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 16:38:37 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit is hoe ek my paaltjie gemaak het. Skroef dit met die hand vas sodat dit nie kan uitskuif terwyl ek ry

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 18:29:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek stel belang in lede se opinies om die tent/awning sak op die dak te laat lê terwyl mens ry, en soos BakOor sê daar minder wear op die soom sal wees.

Wat gaan dit aan jou dak doen?

Wat van die punte wat nie iewers vasgemaak kan word nie?

Dit teenoor om hom aan die kant te laat hang waar sterk wind hom kan lig soos in ander draad al bespreek was.

Ek luister by die radio.

My opinie is: Ek sal nie die awning op die dak sleep met daai een paaltjie wat hom ondersteun nie. Soos hy in stilstaande posisie is, werk die paaltjie byna niks nie. Maar as mens ry, wat gaan die wind doen? Gaan die wind probeer om die awning weer in die hang posisie te druk? As wind dit gaan doen, gaan daai paaltjie soos n spanner op daai bracket werk en hom in n rigting probeer druk waarvoor die bracket nie voor gemaak is nie.....om paaltjie sywaarts te druk gaan nie veel krag neem voor jy skade aan jou karavaan rig nie. Daai sak met awning weeg miskien so 12kg? Daai gewig is versprei oor n gemiddelde 3.5meter {Baie se awning is glo ek 3.5m}....dis 3.4kg oor n meter....34g/cm {Hoop my somme is reg?}

Wat is die "tension" wat mens op nate plaas as mens daai 3x pale wat teen die karavaan kom styf span" ....15-20kg tension elk.......dis 60kg. Dan kry nog storm winde wat jou tent heen en weer ruk....so sterk dat paar mense nie eers so n tent sou kan vashou as dit nie dit penne ensovoorts was nie. Hoeveel kg krag is daar dan wat jou tent nie moet weerstaan nie?     .....en die nate hou. As mens so vergelyk, is daai hang posisie stres minimaal

Ek het nog nooit gehoor dat iemand se nate skeur van n tent wat in sak hang nie....dink ook nie dit sal gebeur nie....so ek sou sê hang maar sak met n geruste hart ondertoe.

Dis m2c...mag verkeerd wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 19:27:49 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

My opsomming is dat die awning wat bo op lê, lê reg langs die dak af wat hom in posisie sal hou. Die awning le ook reg bo op die karavaan se sy paneel wat beslis daardie gewig kan hanteer. Op navraag by aankope was daar gese die awning weeg 10 kg. Die paaltjie in die middel skroef ek onder vas (sien my foto) dit hou die paaltjie in plek en hy kan nie skeef druk. Beide my foto en die van Geërt wys die awning lê reg op die sy paneel en nie op die dak. Die druk van die wind bo of aan die sy kant kan baie dieselfde wees. Maar die kom terug na trial en error en sal moet wag en kyk wat die uitwerking in beide posisies sal wees. My awning sak het voor en agter lussies so ek sal dit gebruik om met dun nylon tou dit vas te maak. Hoe dit ook al sy ons is hier op die wenpad om die regte ding te doen.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 21:58:21 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My opinie is: Ek sal nie die awning op die dak sleep met daai een paaltjie wat hom ondersteun nie. Soos hy in stilstaande posisie is, werk die paaltjie byna niks nie. Maar as mens ry, wat gaan die wind doen? Gaan die wind probeer om die awning weer in die hang posisie te druk? As wind dit gaan doen, gaan daai paaltjie soos n spanner op daai bracket werk en hom in n rigting probeer druk waarvoor die bracket nie voor gemaak is nie.....om paaltjie sywaarts te druk gaan nie veel krag neem voor jy skade aan jou karavaan rig nie. Daai sak met awning weeg miskien so 12kg? Daai gewig is versprei oor n gemiddelde 3.5meter {Baie se awning is glo ek 3.5m}....dis 3.4kg oor n meter....34g/cm {Hoop my somme is reg?}

Wat is die "tension" wat mens op nate plaas as mens daai 3x pale wat teen die karavaan kom styf span" ....15-20kg tension elk.......dis 60kg. Dan kry nog storm winde wat jou tent heen en weer ruk....so sterk dat paar mense nie eers so n tent sou kan vashou as dit nie dit penne ensovoorts was nie. Hoeveel kg krag is daar dan wat jou tent nie moet weerstaan nie?     .....en die nate hou. As mens so vergelyk, is daai hang posisie stres minimaal

Ek het nog nooit gehoor dat iemand se nate skeur van n tent wat in sak hang nie....dink ook nie dit sal gebeur nie....so ek sou sê hang maar sak met n geruste hart ondertoe.

Dis m2c...mag verkeerd wees?

Geert

Jou argument hou water en maak vir my ook sin.

Alhoewel ek seker is die dak en sywand kan die awning se gewig dra, lê die probleem by die paaltjie.

Hoe mens dit ookal vasmaak of iets maak soos Bak Oor, neem dit nie die feit weg dat daar kragte op die paaltjie en bracket gaan inwerk waarvoor dit nie gemaak is nie.

Bly slim idee om hom met paaltjie in plek te hou as jy hom bêre, maar vir ry sal ek liewer laat hang.

Dankie vir die weldeurdagte stukke inligting. Dis goed vir wanneer mens moet besluit.

Terloops, ek het my Penta se eerste seksie van sy tent dak in daai sak laat inwerk. Rol op met twee pale en slaan maklik op en bêre maklik tussen ma en myself.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 10:18:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So het elkeen maar sy plan.  Ek self hou glad nie van die sak wat so aan die kant van die wa hang nie.  En dit  is werklik nie tans moeite om die tent deur die "roping section" te trek nie.

As ma met hom stap dan "guide" ek hom net liggies met die hand.

As ek 'n awning koop sal dit 'n auto een wees, permanent gemonteer,  aan beide kante van die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2019 @ 15:52:39 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Terugvoering na die lang naweek se kamp met net die awning. Daar was n paar vrae wat ek kan antwoord met wat ek ondervind het.

1. Die pypie werk goed en hou die awning goed in plek terwyl jy sleep.

2. Met terug koms het ek storm weer gehad en die wind het die awning bo op die dak liggies skeef getrek maar het daarna net so gaan le. 

3. Die awning wat ek gekoop het is maklik hanteerbaar en is n bederfie maar beslis nie sy geld werd. Swak gehalte vakmanskap. Die een storm tou het net met die eerste styf trek af geskeur. Met n redelike wind begin jy moeilikheid kry. In reën hang die dak seil baie bak en versamel water. Ek moes nog pype los deur druk om seil stywer te kry. As jy die velcro om die pype styf trek kan jy waar dit vas gestik is fiesies die gate deur die dak seil sien. 

Lekker ding om te he as dit n rapsie groter was en n kwaliteit produk is. Die een wat ek R3700.00 voor betaal het is totale rubbish en geld vermorsing. 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 01:08:27 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1284
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Daar is ek nou ook genees van my plan om aan die regterkant van die wa 'n awning op te sit.

Dalk beter om te gaan sit en die bietjie grysstof wat nog in die mop werk, te gebruik om 'n raamwerkplan van wat ek wil hê te trek en met 'n gerekende tentmaker te gaan sit en eerder 'n kwaliteit produk laat maak.

Dit gaan uiteraard meer kos.

Ek sit nog met 'n baie ou 3m Eezy Awn met sykante wat ek op my tweede VWKombi en later op my Defender gebruik het met overlanding. Kom uit 1988 (?)

Dit verg egter vaste bracket laat maak en gate boor wat mens nie wil doen nie. Ook nie vir karavaan ontwerp nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 10:27:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terugvoering na die lang naweek se kamp met net die awning. Daar was n paar vrae wat ek kan antwoord met wat ek ondervind het.

1. Die pypie werk goed en hou die awning goed in plek terwyl jy sleep.

2. Met terug koms het ek storm weer gehad en die wind het die awning bo op die dak liggies skeef getrek maar het daarna net so gaan le. 

3. Die awning wat ek gekoop het is maklik hanteerbaar en is n bederfie maar beslis nie sy geld werd. Swak gehalte vakmanskap. Die een storm tou het net met die eerste styf trek af geskeur. Met n redelike wind begin jy moeilikheid kry. In reën hang die dak seil baie bak en versamel water. Ek moes nog pype los deur druk om seil stywer te kry. As jy die velcro om die pype styf trek kan jy waar dit vas gestik is fiesies die gate deur die dak seil sien. 

Lekker ding om te he as dit n rapsie groter was en n kwaliteit produk is. Die een wat ek R3700.00 voor betaal het is totale rubbish en geld vermorsing. 

Dankie vir die terugvoering.

Ek het nou al so met die tyd die awnings bekyk in die verskeie oorde soos wat mense hulle gebruik. Het nog nie 'n algemene een gesien wat regtig goed werk nie. Sien volgens my met die kom ons noem dit "Sak Awnings" is daar 'n trade-off tussen vinnig opslaan en goed/stewig opslaan.  Vinnig opslaan van die sak awnings is great tot dit reen of die wind waai. Dan moet jy plan maak soos met 'n gewone rally. Dan kan ek net so wel die gewone rally opsit.

Behalwe natuurlik die Fiama produk wat totaal in 'n "Aliminium housing" is en wat uitgeslaan word deur middel van 'n draai hand vatsel "Crank Handle".  Die het ek op 'n hoë profiel motorhome gesien en dalk as gevolg van die hoê val het water nie opgedam nie.  Steeds was daar 'n tou of wat om die hele storie op sy plek te hou in die wind.

Die Fiama produk kos net 'n redelike klompie geld in vergelyking met die Sak awnings. En jy kry die opsie van "Full Auto" waar die awning self terug trek sodra wind te erg raak. Dis natuurlik die "way to go" maar jy dit kos 'n arm en 'n been.

Ek is steeds oop vir oorreding en hou almal se insette dop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 10:52:17 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Terugvoering na die lang naweek se kamp met net die awning. Daar was n paar vrae wat ek kan antwoord met wat ek ondervind het.

1. Die pypie werk goed en hou die awning goed in plek terwyl jy sleep.

2. Met terug koms het ek storm weer gehad en die wind het die awning bo op die dak liggies skeef getrek maar het daarna net so gaan le. 

3. Die awning wat ek gekoop het is maklik hanteerbaar en is n bederfie maar beslis nie sy geld werd. Swak gehalte vakmanskap. Die een storm tou het net met die eerste styf trek af geskeur. Met n redelike wind begin jy moeilikheid kry. In reën hang die dak seil baie bak en versamel water. Ek moes nog pype los deur druk om seil stywer te kry. As jy die velcro om die pype styf trek kan jy waar dit vas gestik is fiesies die gate deur die dak seil sien. 

Lekker ding om te he as dit n rapsie groter was en n kwaliteit produk is. Die een wat ek R3700.00 voor betaal het is totale rubbish en geld vermorsing. 

Bakoor....met punt 1 en 2....dis hoekom ek die sak laat hang - voorspel dit kan probleem raak - wind gaan sak probeer terug druk in oorspronklike posisie....sien my terugvoering vroeer. 

My opinie is: Ek sal nie die awning op die dak sleep met daai een paaltjie wat hom ondersteun nie. Soos hy in stilstaande posisie is, werk die paaltjie byna niks nie. Maar as mens ry, wat gaan die wind doen? Gaan die wind probeer om die awning weer in die hang posisie te druk? As wind dit gaan doen, gaan daai paaltjie soos n spanner op daai bracket werk en hom in n rigting probeer druk waarvoor die bracket nie voor gemaak is nie.....om paaltjie sywaarts te druk gaan nie veel krag neem voor jy skade aan jou karavaan rig nie. Daai sak met awning weeg miskien so 12kg? Daai gewig is versprei oor n gemiddelde 3.5meter {Baie se awning is glo ek 3.5m}....dis 3.4kg oor n meter....34g/cm {Hoop my somme is reg?}

Wat is die "tension" wat mens op nate plaas as mens daai 3x pale wat teen die karavaan kom styf span" ....15-20kg tension elk.......dis 60kg. Dan kry nog storm winde wat jou tent heen en weer ruk....so sterk dat paar mense nie eers so n tent sou kan vashou as dit nie dit penne ensovoorts was nie. Hoeveel kg krag is daar dan wat jou tent nie moet weerstaan nie?     .....en die nate hou. As mens so vergelyk, is daai hang posisie stres minimaal

Ek het nog nooit gehoor dat iemand se nate skeur van n tent wat in sak hang nie....dink ook nie dit sal gebeur nie....so ek sou sê hang maar sak met n geruste hart ondertoe.

Dis m2c...mag verkeerd wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 11:19:45 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Terugvoering na die lang naweek se kamp met net die awning. Daar was n paar vrae wat ek kan antwoord met wat ek ondervind het.

1. Die pypie werk goed en hou die awning goed in plek terwyl jy sleep.

2. Met terug koms het ek storm weer gehad en die wind het die awning bo op die dak liggies skeef getrek maar het daarna net so gaan le. 

3. Die awning wat ek gekoop het is maklik hanteerbaar en is n bederfie maar beslis nie sy geld werd. Swak gehalte vakmanskap. Die een storm tou het net met die eerste styf trek af geskeur. Met n redelike wind begin jy moeilikheid kry. In reën hang die dak seil baie bak en versamel water. Ek moes nog pype los deur druk om seil stywer te kry. As jy die velcro om die pype styf trek kan jy waar dit vas gestik is fiesies die gate deur die dak seil sien. 

Lekker ding om te he as dit n rapsie groter was en n kwaliteit produk is. Die een wat ek R3700.00 voor betaal het is totale rubbish en geld vermorsing. 

Op punt 3. Wat die kwaliteit aanbetref is daar n afname sedert Howling moon. By my was byvoorbeeld op die nuwe maak wat hulle aanhou "KING KAMPER". Die extrution was verkeerd om gewees....gelukkig kon mens dit maklik omgeswaai het...ook gly in gleuf. Dan is daar by my glad nie lussies ingewerk gewees om anker toue vas te maak nie....moes toue om paal vas maak. Sak teen karavaan is ook volgens my van baie swakker kwaliteit materiaal. Jy kry ook nie meer ekstra paal by vir die middel nie.....wat baie gehelp het. Velgro is op 5x plekke op Howling moon...hier net 3x....maar nie groot krises nie....net idiaal as mens wil netjies maak. So ek sal sal saam stem as mens sê dat prys in die hoogte skiet en kwaliteit verlaag. 

John...watse storm tou het wat en waar het jou awning geskeur?

Ek moet sê....ek het al in hewige winde met die awning gestaan en nie probleme opgetel nie....ek dink dis omdat daar nie baie "houvas" vir die wind op die awning is dat hy mooi staan nie.....moet net sorg dat voetstukke mooi afwaarts gedruk word soos enige tent. Met sykante gaan dit seker n ander storie wees....nog nie ondervinding daarvan nie...

Die reen water bly maar die enigste sorg....daar is maniere wat suksesvol is....maar dis addisionele moeite. Ek dink dit wat Leon noem is waar....hy gaan beter op n solide dak karavaan werk aangesien extrution hoër is en dan jy n lekker helling kan maak. Ek het dit gesien nou met die 2x awnings wat ek met n helling in middel kon maak wat gewerk het.

Oop die ou einde het elke kampeerder seker maar sy eie voorkeur van afdakke waarmee hy kamp. Ek bly maar heel in my skik met my awning....seker weens die feit dat dit minder is as 2minute.....dan is jou afdak en pale in jou sak....toegezip en gebêre.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 12:49:12 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Leon

Hierdie een van Thule is baie stewig vir die wind, maar dubbel die prys. Dit is steeds in 'n sak. Ek dink op  'n hoë profiel wa gaan die water afloop geen probleem wees nie.

Geert

Hoekom het jy nou die King Kamper gekry in die plek van wat jy gehad het?

John

Watter awning praat jy van asb?

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 13:21:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12678
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nico ek sal vanaand by die huis gaan loer. Werk laat nie sosiale media web blaaie toe nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 15:01:24 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Leon

Hierdie een van Thule is baie stewig vir die wind, maar dubbel die prys. Dit is steeds in 'n sak. Ek dink op  'n hoë profiel wa gaan die water afloop geen probleem wees nie.

Geert

Hoekom het jy nou die King Kamper gekry in die plek van wat jy gehad het?

John

Watter awning praat jy van asb?

Howling moon lyk my was deel van Jurgens groep. Met al die probleme by Jurgens het blykbaar die ouens wat by Howling moon gewerk het almal geloop en het met King Camper begin. Campworld sê dat hul nie meer by Howling moon kan kry nie aangesien daar geen produksie is sedert al die ouens nou weg is daar en nou deel vorm van King camper. Campworld reken die awnings word net aan hulle verskaf en nie aan Leisure World nie. Weet nie hoe waar dit is nie....dis hoe dit by Campworld aan my oorgedra is.

Soos ek op die video sien is die Thule basies presies dieselfde as die Leisure awn. Al wat verskil is die extrution voor is nie rond nie, maar hoekig en die pale wat teen die wa kom en voetstuk pale werk met ozzies.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 16:45:13 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Dankie Geert

Ek kamp nog by Swadini tot Donderdag en dan Satara tot die 1ste. Geen wind of reën tot dusver dat ek finaal  kan besluit oor die Rapid nie. Waarmee gaan ek hom vervang. 'n Ralley?

Daai Thule een is op display  by Kempton. Dis is presies teenoorgesteld van die Rapid, wat stewigheid betref. Geen anker toue nie sover ek kan onthou.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 19:42:18 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het nie die Howling moon awning gehad. Moet ook saam stem die Thule lyk na kwaliteit. Ek het my awning by kempton karavane gekoop en blykbaar word dit langs hulle gemaak. Het die awning vandag terug gevat en verskaffer het dadelik my geld terugbetaal.

Die storm tou word aan n lissie vas gemaak wat aan die dak se hoek vas gestik word. Swak gehalte seil en swak gehalte stik werk. 

Die hele awning volgens my maak nie saak hoe goed die kwaliteit is of wie dit maak is nie sy geld werd. Doen nie genoeg in my opinie om onder dit lekker te kamp. As dit n sonnige dag is, is jou spasie minimaal om koelte te geniet. As dit reën nog minder. Nee wat ek slaan liewer my rally canopy op.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 19:54:08 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

John...het jy die Rapid awn gehad? Volgens my verkoop Kempton nie die Leisure awn?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 20:50:51 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert ek weet nie wat die naam was. Het my nie veel aandag gegee toe ek die ding koop. Hulle het my die awning gewys ook, ek het gevra om dit te demonstreer toe rol hulle dit net oop en dit is dit. Ek het betaal en dit self ge installeer.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 22:02:04 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert ek weet nie wat die naam was. Het my nie veel aandag gegee toe ek die ding koop. Hulle het my die awning gewys ook, ek het gevra om dit te demonstreer toe rol hulle dit net oop en dit is dit. Ek het betaal en dit self ge installeer.

Is dit die een met die alluminium square tube aan die voorkant?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 22:14:27 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Is dit die een met die alluminium square tube aan die voorkant?

Het dit 'n nok voor in die middel John? 

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 23:42:57 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years
Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 23:46:34 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years
Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2019 @ 23:48:24 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die dakkie tel op in die middel aan voorkant 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 06:59:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die dakkie tel op in die middel aan voorkant 

Dis die Rapid awn....nie leisure awn nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 07:48:11 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12305
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis die Rapid awn....nie leisure awn nie

John. Ek het op n ander draad my siening gegee op eerste indrukke wat ek gekry het op die Rapid awn. As ek nou na jou terugvoering lees was ek redelik in die kol gewees. Click op hierdie L I N K om na daai draad te gaan. Ek is darem bly dat hulle jou geld terug gegee het....R3700 is n klomp geld vir iets wat nie vir jou van nut is nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First