English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 784
Total Replies: 222 745
Total Views: 82 045 995
topics: 10 607
replies: 120 960
views: 38 701 201
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eiland

replies: 9
views: 212
12 Apr 2019 @ 14:38:05 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6320
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Wie sien ons op die Eiland die naweek ?kom maak a draai A blok Surfer delux.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 14:59:49 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1631
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wens ons was daar. Het my 4 maande winterkamp gekanselleer omdat ons nou in Ballito bly. Wil eers winterweer hier ervaar. Ins gaan die Eiland en haar mense mis.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 15:37:17 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6320
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die plek groei op n mens kuier al daar van kleintyd so 60 jaar met n hele paar eienaars.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 17:06:41 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7188
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

WJ. Lekker Kamp. 

Sien Stefan is af kaap toe dan Botswana. 

Groete. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 00:00:46 am
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1374
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink ek het in die laat tagtigs daar gekamp. Groot tent en vreeslik warm. 

Moet weer daar n draai maak. 

Willem dit is glad nie vêr vir jou om te ry. Jy is geseënd om in daardie kant van ons land te bly.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 12:30:34 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6320
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit isbeslis so bak oor in n radius van 200km+- 14 oorde.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 16:31:30 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek was daar toe ek in Standerd 1 was.  My pa het 'n geleende Gazele gesleep met 'n Zefer Zodiack (Spelling).  Ons was drie huisgesinne wat so getoer het.

Volgende slag wat ek daar was in 1983 (Korporaal se kjint) by 7SAI.

Verder nog elke keer net verby gery.

My derde keer kom einde van die maand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 17:06:24 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1631
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Julle manne moet dit geniet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 17:13:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het nie einde laasjaar lang vakansie gehad nie. So ek is lus vir die paar dae in die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 12:49:06 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Vir enige vakansie is die Eiland die plek. Net nie somer nie. Dan gaan ek Kaap suidkus of hoëveld toe.

Eiland word uitstekend bestuur en is 'n kinderparadys.

Sien die pensioenarisse sak hom ook toe hier van Mei af. 

Ons maak deel uit van hulle, want dit is lekker.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First