English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 306
Total Replies: 215 678
Total Views: 81 766 487
topics: 10 401
replies: 117 230
views: 38 583 655
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Diabete en kampering

replies: 47
views: 527
08 Apr 2019 @ 22:08:18 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Om n diabeet te wees is dit noodsaaklik om die regte dieet te volg en ook om alles te analiseer wat jy eet en drink. Diabete het hul ups en downs en dit kan soms onvoorspelbaar wees. Baie belangrik is om nie kaalvoet rond te loop (baie moeilik as jy kamp) en jy kan ook nie in enige swem gat val. Die strand is natuurlik taboo en buite perke kaal voet. So is daar baie moets en moenies. 

Hoeveel van ons kampers sit met die las en hoe oorkom julle die daaglikse uitdagings as julle kamp.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 03:00:58 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Al diabeet vir 10jaar het nog geen probleem gehad nie, as ek kamp ek vat my pille saam en

kyk wat ek eet en drink was al 6 keer in Mozam. op die strand met geen probleem nie dit word net n manier wat jy lewe.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 05:54:57 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek glo mens pas aan en jy weet wat jy mag en nie mag nie.

Die leef wyse spoel seker maar oor na die kamp kant toe.  Ek self is nie 'n diabeet nie maar my skoonpa wel.  Hulle het al 'n paar keer saam ons gekamp dan gaan dit lekker maar gou gou sê hy vir ons nee dankie as hy by sy dieet moet hou.

As ons Kaap toe gaan stap hy saam op die strand.  Hy is maar net versigtig.  Somtyds stap hy met sy tekkies op die strand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 07:31:37 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Ek is self nie 'n diabeet nie, en vra nou maar net, want ek is oningelig oor dié soort van ding, maar wat is dit omtrent kaalvoet loop op die strand wat nie goed is vir diabete nie? My oorlede skoonpa was 'n diabeet, en ek glo nie eers hy het iets hiervan geweet nie. Dan ook die swem in party swembaddens? Sal goed wees om te weet, dankie.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 07:49:48 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kolega by werk se groot toon en helfte van sy voet is laas week af gesit. 

Hy is n diabeet en n spinnekop het hom op sy voet gebyt.

In die Girl se familie is dit n groot probleem en daar het ek gesien hoe vinnig en erg dit is. 

Vandag gesond môre in hospitaal. 

Go nie dis n siekte om mee te speel nie. 

Sterkte vir hulle. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 08:53:36 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 28 Feb 2018

There is aslo something caled Geratic Diabetic, thus even if your family have no history of diabetic, you can get it in the old age, first signs is the frequitly urine discharge, old age is not for sissies 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 09:52:28 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Joe. n Diabeet moet sy voete soos goud op pas. Die skerp klippe en skulpies sny jou voete en infeksie is jou voorland. In meeste gevalle verloor n diabeet gevoel in sy voete en kan nie voel as hy gesny word of seer kry. Selfs op gras perke is fyn klippies en dorings n euwel.

Ek verskeie kere na ek n strand besoek het maande met infeksie gesukkel. By Badplaas kaalvoet geloop en n blaas onder die voet gekry wat gevolg het tot amputasie van n toon, tydelike nier en lewer funksie verloor en 2 strokes in ICU gehad. By die dood omgedraai, ver oor n miljoen rand se mediese kostes en geen grap

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 10:32:49 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Joe. n Diabeet moet sy voete soos goud op pas. Die skerp klippe en skulpies sny jou voete en infeksie is jou voorland. In meeste gevalle verloor n diabeet gevoel in sy voete en kan nie voel as hy gesny word of seer kry. Selfs op gras perke is fyn klippies en dorings n euwel.

Ek verskeie kere na ek n strand besoek het maande met infeksie gesukkel. By Badplaas kaalvoet geloop en n blaas onder die voet gekry wat gevolg het tot amputasie van n toon, tydelike nier en lewer funksie verloor en 2 strokes in ICU gehad. By die dood omgedraai, ver oor n miljoen rand se mediese kostes en geen grap

Jammer om dit te hoor. 

Hoop jy het vrede gemaak. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 12:06:01 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek is n diabeet vir langer as wat ek kan onthou. Myne is familie verwant. Aan my Pa se kant en my Ma se kant was daar taamlik sterftes as gevolg van diabetes. Baie jare gelede kon ek dit nog hanteer met n streng dieet sonder medikasie. Geleidelik het dit maar erger geword. Eers pille en later insulien inspuitings. Ek spuit myself nou 4 maal per dag met 2 verskillende tipes insulien. Ja dit is n siekte wat sy eise stel. As jy jouself mooi oppas kan jy steeds goed lewe. As jy nie by die reels wil hou nie gaan dit jou voorland wees om n stadige dood te sterf.

Ek kamp gereeld. Maar hou by die reels. Doen net wat jy moet en eet versigtig. Ek eet gladnie uit nie en Susan berei self my kos voor omdat sy weet wat mag en wat mag nie. As andere hulle lekker voggies geniet weet al my vriende ek gebruik koffie of tee. 

Jou liggaam oppas is belangrik. Ons voete en oe is kwesbare plekke. Sien verskil dag by dag by my. Vandag kan ek fyn werkies doen more nie. Ons senuwee punte gaan dood en dan weet jy nie as jy seerkry nie. Voete kry snye en jy hou aan loop totdat jy agterkom daar loop bloed. Dan is die vullis reeds in en die infeksie daar. More minus n voet. Omdat ek 4 X per dag spuit is dit soms maar blou om die naeltjie en ek is maar selfbewus daaroor. Daarom swem ek gladnie. Warm swembaddens wemel maar van bakterie en daar waar jy gespuit het kruip hulle in. Bly maar weg.

Daar is nog vele ander uitdagings,MAAR onthou dit is nie n doodsvonnis nie.......dit vra net dissipline,en matigheid in wat jy doen. Andere kry hartaanvalle of beroertes of kanker om mee te deel. Wat verkies jy eintlik? Ek is met myne tevrede en vra nie simpatie daaroor nie. Dit was my deel en as ek terugkyk op die pad het die Groot Meester my nie n swaar pak gegee nie. Inteendeel ek glo vas HY het my met hierdie siekte van baie ander kwade dinge gespaar deur my te weerhou om as n gesonde mens daardie ander versoekings uit te daag.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 12:50:57 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2257
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Piet, ek kan net antwoord deur te sê:  AMEN!

Ons het elkeen sy Kruis, maar dit is swaar genoeg vir JOU om te hanteer, en waar jy nie meer kan nie, is Hy daar om jou en die Kruis te dra!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 18:53:34 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ja Frans wie kan meer oor die onderwerp se as jy. Ons almal weet watter moeilikke tyd jy deur is. Die volgende ou is dalk n alkoholis. Hy het ook n stryd om te stry en wie is ons dan om te se dit is nie ook n kruis op sy pad nie. Elkeen dra n kruis maar die kuns is om jou kruis met waardigheid te dra.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 19:28:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is n diabeet vir langer as wat ek kan onthou. Myne is familie verwant. Aan my Pa se kant en my Ma se kant was daar taamlik sterftes as gevolg van diabetes. Baie jare gelede kon ek dit nog hanteer met n streng dieet sonder medikasie. Geleidelik het dit maar erger geword. Eers pille en later insulien inspuitings. Ek spuit myself nou 4 maal per dag met 2 verskillende tipes insulien. Ja dit is n siekte wat sy eise stel. As jy jouself mooi oppas kan jy steeds goed lewe. As jy nie by die reels wil hou nie gaan dit jou voorland wees om n stadige dood te sterf.

Ek kamp gereeld. Maar hou by die reels. Doen net wat jy moet en eet versigtig. Ek eet gladnie uit nie en Susan berei self my kos voor omdat sy weet wat mag en wat mag nie. As andere hulle lekker voggies geniet weet al my vriende ek gebruik koffie of tee. 

Jou liggaam oppas is belangrik. Ons voete en oe is kwesbare plekke. Sien verskil dag by dag by my. Vandag kan ek fyn werkies doen more nie. Ons senuwee punte gaan dood en dan weet jy nie as jy seerkry nie. Voete kry snye en jy hou aan loop totdat jy agterkom daar loop bloed. Dan is die vullis reeds in en die infeksie daar. More minus n voet. Omdat ek 4 X per dag spuit is dit soms maar blou om die naeltjie en ek is maar selfbewus daaroor. Daarom swem ek gladnie. Warm swembaddens wemel maar van bakterie en daar waar jy gespuit het kruip hulle in. Bly maar weg.

Daar is nog vele ander uitdagings,MAAR onthou dit is nie n doodsvonnis nie.......dit vra net dissipline,en matigheid in wat jy doen. Andere kry hartaanvalle of beroertes of kanker om mee te deel. Wat verkies jy eintlik? Ek is met myne tevrede en vra nie simpatie daaroor nie. Dit was my deel en as ek terugkyk op die pad het die Groot Meester my nie n swaar pak gegee nie. Inteendeel ek glo vas HY het my met hierdie siekte van baie ander kwade dinge gespaar deur my te weerhou om as n gesonde mens daardie ander versoekings uit te daag.

Piet, ek kan net antwoord deur te sê:  AMEN!

Ons het elkeen sy Kruis, maar dit is swaar genoeg vir JOU om te hanteer, en waar jy nie meer kan nie, is Hy daar om jou en die Kruis te dra!

Groete.

Frans

🙏

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 21:08:27 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 365
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Ook 'n diabeet vir meer as 20 jaar. Drink pille drie keer per dag, spuit insulien voor elke ete en weer net voor slaaptyd. Moet altyd onthou om saam te neem as jy uitgaan vir 'n dag.  Neem ook suikerlose koeldrank saam as ons by ander kampeerders gaan kuier en moet maar elke slag verduidelik hoekom 'n Coke nie werk nie.

Alle skrapies word septies as nie dadelik behandel word nie. Dra altyd Colloidal Silver in spuitkannetjie saam om skrapies skoon te maak as jy bloed sien loop.

Maar, ons kamp voluit, doen staproetes, snorkel  en spring valskerm - elke dag is 'n fees.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 22:36:44 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 152
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

My vrou is n insulien afhanklike diabeet en deur die genade is dit al vir die laaste 30 jaar. Dit word n totale aanpassing van mens se lewenswyse. Om die diet en insulien inname asook verbranding daarvan te monitor en dop te hou is n kuns wat met tyd kom. Sy moet maar haar liggaam en ledemate goed dophou en versorg. Maar deurdat sy die siekte goed bestuur lei sy so te se n normale lewe. Sy is aktief en behartig nog daagliks n permanente pos waar sy baie stap en rond beweeg. Om n wegbreek te kry kamp ons lekker, swem en stap saam in oorde wat ons besoek rond en ook op die stande as ons see toe gaan.

Sterkte vir julle almal wat aan die siekte lei.

Goeie ou dae
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 08:24:55 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Joe. n Diabeet moet sy voete soos goud op pas. Die skerp klippe en skulpies sny jou voete en infeksie is jou voorland. In meeste gevalle verloor n diabeet gevoel in sy voete en kan nie voel as hy gesny word of seer kry. Selfs op gras perke is fyn klippies en dorings n euwel.

Ek verskeie kere na ek n strand besoek het maande met infeksie gesukkel. By Badplaas kaalvoet geloop en n blaas onder die voet gekry wat gevolg het tot amputasie van n toon, tydelike nier en lewer funksie verloor en 2 strokes in ICU gehad. By die dood omgedraai, ver oor n miljoen rand se mediese kostes en geen grap

Baie dankie vir die mooi verduideliking, nou verstaan ek ook beter. Ek is maar altyd geneig om na 'n groter, meer ingewikkelde rede te soek, as om eerder die doodeenvoudige en vanselfsprekende raak te sien.  

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 09:38:29 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

As ek so lees is ek verbaas oor al die mense met die siekte, maar ek weet mense praat nie daar oor nie, ek kan net se dankie ek drink 2 pliie in die more en 2 in die aand en is gemiddeld tusse 6 en 9. baie gelukig,

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 11:17:23 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek so lees is ek verbaas oor al die mense met die siekte, maar ek weet mense praat nie daar oor nie, ek kan net se dankie ek drink 2 pliie in die more en 2 in die aand en is gemiddeld tusse 6 en 9. baie gelukig,

Selfde met my skoonpa Willem. Hy drink net die pilletjies en hy het genoem dat hy die middag pilletjie somtyds kan oorslaan.

Jy moet jou self net mooi oppas maar jy kan steeds die kamp lewe geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 13:56:56 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dankie jy

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 14:54:31 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Diabeet moet ook altyd vooruit dink dinge mooi beplan.

Het by Oribi George die kranse afgeklim. Onder gekom toe is dit die selfde boontoe. Probleem is die energie verbruik het ek n hengse lae suiker vlakke gekry en niks by my gehad om dit reg te stel. Het dit gemaak tot bo maar sal nie weer daardie fout maak. Hond siek en baie swak bo uit gekom. Ek ry ook altyd met iets soet saam, water en blikkies kos in die kattebak.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 18:43:12 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1723
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dit is waar Bak Oor. Die skielikke val van jou suikervlakke is baie erger as wanneer hy hoog gaan. Ek ry nerens heen sonder my blikkie Marie beskuitjies nie. Dit het my menig male gered. Ek verkies ook kamp ver bokant gastehuise. Wat maak jy 3 uur in die oggend in n gastehuis as jou suikervlak skielik daal. Jy kan nie gou iemand gaan wakker maak om iets te kry om te eet nie. Ja ons het altyd iets by ons maar daardie een dag wat hy nie byderhand is nie!!!!!!!! In my karavaan is die yskas of iets te ete net n armlengte ver.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 01:01:25 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het groot empatie met diabete aangesien almal nie 100% dieselfde reageer op die siekte nie. Oorhoofs soortgelyk, maar die groter aanpassings is by die eie kleiner komplikasies waar jy self jou siekte moet bestuur.

Ek dank die Here dat ek nie met diabetes spook nie.

Hoekom ek hier reageer is net om te bevestig oor jou kruis dra soos bo na verwys. Jesus het gesê ''verloon jouself (deny yourself in KJV) en neem JOU kruis op en volg My", nie Sy kruis nie, ons sal dit in elk geval nie kon doen as mens nie, maar jou eie kruis.

So elkeen het sy eie kruis wat s/hy self moet dra, daagliks. Maar Hy sê ook jou las sal nie meer wees as wat jy kan dra nie.

As ek so lees oor diabetes, dan kan ek net op my knieë gaan en aan die Skepper dankie sê dat my kruis anders is en wat ek kan hanteer in Christus.

Ek weet sommige gaan nou raas en blaas oor ek die Here hier aanhaal, maar ek skaam my nie vir die evangelie van Christus nie, want dit is die krag van God tot redding vir die wat glo.....Romeine 1:16.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 05:55:43 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11580
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het groot empatie met diabete aangesien almal nie 100% dieselfde reageer op die siekte nie. Oorhoofs soortgelyk, maar die groter aanpassings is by die eie kleiner komplikasies waar jy self jou siekte moet bestuur.

Ek dank die Here dat ek nie met diabetes spook nie.

Hoekom ek hier reageer is net om te bevestig oor jou kruis dra soos bo na verwys. Jesus het gesê ''verloon jouself (deny yourself in KJV) en neem JOU kruis op en volg My", nie Sy kruis nie, ons sal dit in elk geval nie kon doen as mens nie, maar jou eie kruis.

So elkeen het sy eie kruis wat s/hy self moet dra, daagliks. Maar Hy sê ook jou las sal nie meer wees as wat jy kan dra nie.

As ek so lees oor diabetes, dan kan ek net op my knieë gaan en aan die Skepper dankie sê dat my kruis anders is en wat ek kan hanteer in Christus.

Ek weet sommige gaan nou raas en blaas oor ek die Here hier aanhaal, maar ek skaam my nie vir die evangelie van Christus nie, want dit is die krag van God tot redding vir die wat glo.....Romeine 1:16.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2019 @ 09:55:55 am

Ditto

Ek druk saam met jou in die skrum! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 07:35:55 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Amen Salom

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 07:35:57 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Amen Salom

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 07:35:58 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6214
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Amen Salom

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 00:11:29 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Pottie. Dit is bo alle twyfel n ware man wat Jesus openlik bely en bedank. Geseënd is jy en alle eer aan Jesus in wie se hande en genade ons is.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:07:57 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Thanks for sharing and highlighting the challenges that we diabetics face, which is not commonly understood. 7 years ago, as an undiagnosed and therefore untreated and out of control Type 2 diabetic (T2DM), I was in a dark place, constantly fatigued, thirsty and urinating all the time. Temper lost within a half a sentence, poor telemarkers, watrons who made a mistake, collegues and subordinates. No more mister Nice Guy. Stopped half way home to sleep, locked door at lunch time to sleep, got home slumped down on couch and slept, fell asleep in board room, in company of vistors etc etc. Do not wish it on my worst enemy.

Thankfully on 18 April 2012, I was diagnosed as T2DM, given insulin to inject + pills, in addition already taking 2 meds for high blood pressure, statins for cholestrol, and Bayer Asprin for blood flow.

My Optomotrist asked if I had tested my Blood Glucose recently as my eyesight had changed direction. Went back to the office, Googled diabetes, ticked all the boxes, phoned doctor for a blood test script. He had me tested for Obstructive Sleep Apnea (OSA) a month earlier, instead of peeing in a flask, due to my reported fatigue. He phoned back to tell me, that as expected, I was now diabetic. Arterial disease had progressed.

I was hopeleslessly ignorant about diabetes, food types etc.

I started a journey to learn as much as I can, still learning slowly (brain/memory affected by diabetes and statins...) 

Type 1 diabetes is an autoimmune disease whereby the Pancreas stops producing insulin, typically occurs in children.

T2DM is typically an adult onset disease, but nowadays also affecting children.

There are various theories as to what causes T2DM. My understanding/preferred theory is....

T2DM is the result of excess insulin, due to insulin resistance and it perhaps should more fittingly be called Carbohydrate Intolerence Syndrome. As cells become resistant to insulin, more and more is required to store the blood glucose. Another function of insulin is to keep fat locked away, hence the typical, but not always central obesity and increasing weight. 

This progressive disease is called Metabolic Syndrome. Which is defined as 3 of the following:

1) High Fasting Glucose (I believe over 6)

2) Central obesity ( beer boep, wheat belly, insulin roll, waist more than hips, thin legs with big belly)

3) High blood pressure

4) High triglycerides

5) Low HDL

high fasting insulin which is not commonly tested would also be an indication.

As Metabolic Syndrome develops, our risk of T2DM, stroke and heart disease increases. Further complications are OSA and Alzheimers Disease (type 3 diabetes).

The high level of circulating blood glucose damages our fine blood vessels found in extremties (neuropathy), organs etc putting our feet, legs, hands, groin area, kidneys, liver, heart, eyes and brain and risk. Nerve damage leads to numbness, hence the risk to feet. Decreased bloodflow reduces healing ability.

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:03:55 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

I set myself a target for when I turned 60.

To do the Cape Town Cycle Tour double, mountain bike and road. Done March 2019!

Run Two Oceans and Comrades. I challenged my 3 sons and 4 stepsons to do Comrades with me when i was 60. 2 of my sons took up longer distance running and have qualified for Comrades. I will support them on the road.

We will line up together next Saturday to do the Two Oceans ultra marathon. I ran 2 sub 5hr marathons last year but have not qualified for Comrades as qualification time was dropped to 4hr50.

How is it possible for a former obese, insulin injecting, couch potato to attempt this? 

6 years of normal health,

how?

By following a High Fat Low Carb (Noakes, Banting, Paleo, Keto, Carinvore) diet/ Way of Eating and regular excercise. As I lost weight so the desire to move returned.

At diagnoses I had full Metabolic Syndrome and Obstructive Sleep Apnea. I have not taken any medication therefore since the end of 2017. At diagnosis fasting blood glucose was 16, triglycerides 6, Hdl 0.6 and blood pressure (on 2 different pills) 140/90 or higher. Previous max recorded weight was 101.5kgs, at diagnosis 96kgs (perhaps started loosing weight due to Diabetic Ketoacidosis)

Initially, I strictly followed the Centre for Diabetes and Endocrinology (CDE) instructions. Low Fat and Low GI carbs. It left me hungry 24/7despite eating 3 meals per day +2 snacks. As I controlled the BG the insulin dosage was reduced and stopped after 7 months. 

I then introduced Fat and eliminated starch and reduced other carbs. Basically followed an 'avoid obvious Carbs and seek out Fat' diet. "Eat Fat to Loose body Fat". Did not replace sugar with artificial sweetners other than drinking some Tab to begin with. Removed man made oils and fats. ie Use/eat coconut oil, olive oil and butter. Eat full or double cream dairy, nuts, avos and plenty of animal fat, fatty fish and, yes chicken skin.

Within 3 months I lost 15kgs, BG was in normal range sub 6, BP meds reduced, Triglycerdies down to 1 and HDL up to over 1 ie correct ratio. This done without the support nor agreement of the 7 medical people that I was consulting.

The Good Lord taught me a lesson many years ago to use my gift, ie brain to think, question and reason. 

Applied route cause analysis.

Carbs raise Blood Glucose so why eat them?

Must I eat to cover the insulin injection or inject to cover the carbs eaten?

The brain requires a minimal amount of glucose to function. This is adequately made by the liver, via gluconeogenesis.

Do we need Carbs to function/excercise? No, when fat adapted as I am, I do all my excercise fasted and have taken minimal 'sugar' after 4 hours 'performing' and in the case of over 5.5 hours MTB, it was done fasted on water only. My first full CTCT 108km road race in 2016, I did it in sub 5 hours, fasted on water only. It was 40km further than I had ever ridden before and average speed faster than I ever reached in training.

I believe all diets work. But are they equaly sustainable? Do they supply necessary nutrients? Diet to loose body fat and excercise to build muscle.

Even better was my trial of Carnivore Diet for 2 months before 2018 CTCT MTB. Lost another 10 kgs, BP typically 110/75, BG in mid 4s, slept well, improved mental focus and plenty of energy. (no scurvy) Ate meat and eggs only and used some butter to cook with. Only plant material was 2 cups of black coffee pd and some black pepper on eggs.

As a payback to the 'new science' I have particpated in 2 UCT trials relating to Low carbs and Diabetics.

Yes you can "reverse" or put your diabetes into "remission" if you stop eating the foods that caused it in the first place.

Dr Richard K Bernstein, T1 for over 70 years, in 'Diabetes Solution' states that every diabetic should have the right to Normal Blood Glucose. He also advocates the principle of small numbers, low carb = low insulin = small potential error and less risk of hypoglycemia (low blood glucose that can lead to coma and death)

Warning, do not eat Fat and Carbs together, this is what leads to obesity for us that are metabolically damaged. The Carbs get burnt first and the dietary fat gets stored.

I am not a medical practioner. If the above is attempted it should be done with the knowlegde and under the supervision of your medical support.

(I am an accountant, for every debit there is a credit....)

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 21:13:43 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Well researched, written and done Richard.

Lesson to us all.

For those who consider same, there is a relatively old book written by Leslie Kenton, called "The Eat Right Diet" specifically researched on diabetes and how to fix it without medicine.

The eating methods suggested reduced my wife's HDL (bad cholesterol) from a measure of 12 down to 4,5 in 3 months by eating as Richard described above. For her age at the time, 5 was the max.

I followed her diet to make preparing food easier. I lost weight at the rate Richard describes without even exercising. Always working.

Then........we went on a 3 week trip to Botswana and decided beer is safer to drink than water.........eish, the boep came back with vengeance and work kept me from everything and..........ja well, was a good excuse all the time. Travelling, hotel food, no excercise time etc.

Fortunately health currently fairly good and going to Eiland where we will pick up healthy eating habits and some cycling again. I now have to fight the big C nobody spoke of in the past. Need to get back into shape with a somewhat broken body to keep the body fit enough and healthy to handle the regular treatment.

But, I am still thankfull to the Lord for keeping diabetes away from me.

I can vouch for Leslie Kenton's book. There are probably newer works.

Like Richard said, no carbohydrates, no lactose (converts to carbs!), no sucrose (sugar, fructose)

Protein and no vegetables found under the ground. It works. And plenty of water.

Thanks Richard, your story has given me new resolve to do what I need to do to live in better health.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 22:21:41 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Proffie heeltemal reg. Na 36 jaar met diabetes baie terug slae kan ek se dat van dag een die groot oorsaak slegte dieet is. Die se ding is, jy is wat jy eet. Alcohol groot gif bly heeltemal weg. Daaglikse matige oefening uiters belangrik. 

Geen grap om met diabetes te lewe maar as jy dit kan reg kry om altyd reg te eet en elke dag matig  te oefen is daar baie hoop vir n goeie lewe tot ou dag. As jy net op pille is kan jy met n goeie dieet heeltemal wen. Wanner die gebruik van insulien inskop het jy baie meer werk om te doen om stabiel te wees en ongelukkig vir die res van jou lewe moet spuit. Daar is nog nie n kuur vir diabetes. Wees baie versigtig vir boere raad.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 22:34:27 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie heeltemal reg. Na 36 jaar met diabetes baie terug slae kan ek se dat van dag een die groot oorsaak slegte dieet is. Die se ding is, jy is wat jy eet. Alcohol groot gif bly heeltemal weg. Daaglikse matige oefening uiters belangrik. 

Geen grap om met diabetes te lewe maar as jy dit kan reg kry om altyd reg te eet en elke dag matig  te oefen is daar baie hoop vir n goeie lewe tot ou dag. As jy net op pille is kan jy met n goeie dieet heeltemal wen. Wanner die gebruik van insulien inskop het jy baie meer werk om te doen om stabiel te wees en ongelukkig vir die res van jou lewe moet spuit. Daar is nog nie n kuur vir diabetes. Wees baie versigtig vir boere raad.

Dankie Bak Oor. Ek hoor jou.

Ek ondersteun eintlik net wat Richard geskryf het.

Het dit gesien werk op ander toestande as diabetes, ofskoon die boek van Kenton spesifiek vir diabete geskryf is.

My vrou het gesond geword en ek wat sommer net agter haar aan geëet het om kosmaak makliker te maak, het goed gewig verloor en baie gesonder gevoel (en gelyk) as nou.

Ons het in elk geval saam besluit om weer reg te eet en te oefen met dit wat ons weet het vir ons gewerk.

Ek sukkel maar so effe met die bloeddruk en 'n kwaadaardige gewas wat uit my nier verwyder is. So, ek moet soos Richard sê dit gebruik wat die Here mens gee om mee te werk, jou intellek (sal seker op hierdie punt moet vra van "phone a friend").

Richard se beskrywing is 'n merkwaardige herstel as jy kyk waar hy begin het en nou is!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 22:39:28 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Proffie heeltemal reg. Na 36 jaar met diabetes baie terug slae kan ek se dat van dag een die groot oorsaak slegte dieet is. Die se ding is, jy is wat jy eet. Alcohol groot gif bly heeltemal weg. Daaglikse matige oefening uiters belangrik. 

Geen grap om met diabetes te lewe maar as jy dit kan reg kry om altyd reg te eet en elke dag matig  te oefen is daar baie hoop vir n goeie lewe tot ou dag. As jy net op pille is kan jy met n goeie dieet heeltemal wen. Wanner die gebruik van insulien inskop het jy baie meer werk om te doen om stabiel te wees en ongelukkig vir die res van jou lewe moet spuit. Daar is nog nie n kuur vir diabetes. Wees baie versigtig vir boere raad.

Dankie Bak Oor. Ek hoor jou.

Ek ondersteun eintlik net wat Richard geskryf het.

Het dit gesien werk op ander toestande as diabetes, ofskoon die boek van Kenton spesifiek vir diabete geskryf is.

My vrou het gesond geword en ek wat sommer net agter haar aan geëet het om kosmaak makliker te maak, het goed gewig verloor en baie gesonder gevoel (en gelyk) as nou.

Ons het in elk geval saam besluit om weer reg te eet en te oefen met dit wat ons weet het vir ons gewerk.

Ek sukkel maar so effe met die bloeddruk en 'n kwaadaardige gewas wat uit my nier verwyder is. So, ek moet soos Richard sê dit gebruik wat die Here mens gee om mee te werk, jou intellek (sal seker op hierdie punt moet vra van "phone a friend"). Terloops, ek is 65 jaar jonk.

Richard se beskrywing is 'n merkwaardige herstel as jy kyk waar hy begin het en nou is!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 23:21:54 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Prof EK het 3 keer by die dood omgedraai en het regtig my familie bemekaar gehad in ICU om te groet. God is groot en het n plan vir ons almal. Gebed het my terug gebring elke keer. Laat my goed voel want daar is nog werk vir my. Elke dag wat ek wakker word kan ek Jesus nie genoeg dank vir nog n geleendheid, nog n dag.

Ek gaan beslis daardie boek oor diabete aan skaf.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 00:01:47 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bakoor

Ons gaan lekker saampraat as ons mekaar raak kamp, want jy is reg, daar is nog werk vir ons wat gedoen moet word. En die Here se plan met elkeen moet uitgevoer word. Soms alleen en soms gesamentlik.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 07:07:54 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal 'n boek moet gaan lees en op swat om te weet waarvan julle praat as dit kom by Carbs, Glucose and all these high words you are using.

It is probably why so many people fall in the wrong diet trap and it becomes a way of life. The problem is what is a correct diet in total. And for what person.

I currently am not a diabetic or so I think/hope.  But reading this it can only be good to follow a proper diet and get some excersize.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 09:42:59 am
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bakoor

Ons gaan lekker saampraat as ons mekaar raak kamp, want jy is reg, daar is nog werk vir ons wat gedoen moet word. En die Here se plan met elkeen moet uitgevoer word. Soms alleen en soms gesamentlik.

Kan net lekker wees.

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:24:00 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1438
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Bakoor

Ons gaan lekker saampraat as ons mekaar raak kamp, want jy is reg, daar is nog werk vir ons wat gedoen moet word. En die Here se plan met elkeen moet uitgevoer word. Soms alleen en soms gesamentlik.

So waar my vriend.......!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:34:25 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek sal 'n boek moet gaan lees en op swat om te weet waarvan julle praat as dit kom by Carbs, Glucose and all these high words you are using.

It is probably why so many people fall in the wrong diet trap and it becomes a way of life. The problem is what is a correct diet in total. And for what person.

I currently am not a diabetic or so I think/hope.  But reading this it can only be good to follow a proper diet and get some excersize.  

Leon

Ou boereraat. Eet net genoeg om versadig te word.

Eet vleis, geel groente en groen groente met een stysel (bv of rys of aartappel, maar nie altwee nie)

Sodra mens agter die lekker begin aan eet, raak die verkeerde kos dalk te veel en is alles uit balans uit. Dan begin mens se probleme.

Matige oefening soos stap of swem is genoeg. 

Jy sal die weermag gesegde onthou wat vir die meer gesette manne gesê was: jy is ook 10 etes voor en 20 "tempel van vrede sittings" agter. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 11:58:58 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11892
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel tans eet ons basies dit wat jy noem behalwe vir die oefening. Daarvan kan ons meer doen. Dalk net elke middag gaan stap om die blok maar darem teen 'n pas en nie net "stroll" nie.

Ek self probeer stysel sover moontlik uitsny. Dis nou alles wat wit is.

Pap, rys, pasta en aartappel. Eet glad nie wit brood nie en as ons brood koop is dit Rye bread/Rog brood.  Dalk een keer 'n maand sal ons toast broodjies saam met braaivleis maak en dan gewone bruin brood koop.

So ons eet maar so op die manier en hoop van die beste.  Tans nog gesond danksy die Liewe Vader se Seëninge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 13:56:40 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Wel tans eet ons basies dit wat jy noem behalwe vir die oefening. Daarvan kan ons meer doen. Dalk net elke middag gaan stap om die blok maar darem teen 'n pas en nie net "stroll" nie.

Ek self probeer stysel sover moontlik uitsny. Dis nou alles wat wit is.

Pap, rys, pasta en aartappel. Eet glad nie wit brood nie en as ons brood koop is dit Rye bread/Rog brood.  Dalk een keer 'n maand sal ons toast broodjies saam met braaivleis maak en dan gewone bruin brood koop.

So ons eet maar so op die manier en hoop van die beste.  Tans nog gesond danksy die Liewe Vader se Seëninge.

Soos wat ek weet van reg eet op die ou manier, is hierdie op die kop!

As ek net weer so eet dan gooi ek baie maklik oortollige gewig af. Vrou nog makliker.

Haar dieet benadering is eenvoudig. As sy wil gewig verloor, dan eet sy net die helfte minder. So maklik soos dit.

Vir my is die probleem die odd 'snack' tussen etes. Veral as ek koffie drink, vroeg of laat, maak 'n ou stukkie boerebeskuit altyd sin.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 14:16:15 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1438
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Suiker manne.............suiker. Sny dit en brood uit en jy word rietskraal. Maar nee; Dan plaas ons kampvrinne foto's van die lekkerste stokbrode op die forum en al my vooruitsigte vlieg by die venster uit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 21:51:13 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Suiker manne.............suiker. Sny dit en brood uit en jy word rietskraal. Maar nee; Dan plaas ons kampvrinne foto's van die lekkerste stokbrode op die forum en al my vooruitsigte vlieg by die venster uit. 

Ja......ongelukkig gaan 'n stokbrood net so lekker af soos beskuit met koffie.As jy die fegte man agter die stokke het, vergeet man maklik van beskuit en gebruik stokbrood as volwaardige substitusie vir die beskuit

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:12:57 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

'Sterkte' to all those suffering/recovering from the various health challenges as shared above.

So after repetitive hamstring and related injuries at the end of last year, I offered my entry to Two Oceans for substitution. Nobody too it up, so I was left with collecting the T-shirt and going as far possible with my sons. Target was to do 'Chappies' and get to Hout Bay ie 40kms of the 56kms and/or see how far I got. Started my running training with 5 weeks to go after having focused on cycling from January to end of February. 

'Chappies' was what the dream was all about, so I was seriously disappointed with the change of route. Oukaapse Weg is also higher and steeper than Chappies.

Well yeserday all went well till halfway ie 28km mark, then third way up I told sons I had reached my target and they were free to run their own race, bank their medals etc. I would see how far I could go...new target top of Oukaap.

Walked a lot to the top, (where there were no liquids left) walked most of the way down (legs sore not enough training in them), then had 6kms to get to marathon mark (42.2km) in 50 minutes to avoid the cutoff. Running legs came back and ran/walked nicely. Got to 42.2 at cutoff time, 5hr40, rope wasn't out but decided enough was enough, and climbed into bus, feeling fine, legs a bit sore. Older son who had flu during the week was behind me and was 'swept' off the course at cutoff point. Middle son went on to earn his medal.

Last meal before run was a 300 gram steak for supper. Ran fasted on water only with some 'non-nutritious hydration aid' for electrolites and salt. 

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 19:03:42 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Good news from the second UCT study. My response to a 50% carb meal testing my Blood Glucose and Insulin every 30 minutes for 8 hours, shows a normal non-diabetic response.

Confirmimg from insulin injecting T2DM to being cured/in-remission.

Pottie I could not find the book you quoted, but see she had published a number of health books.

My knowledge/research comes from reading many books/blogs twitterfeeds etc, leaving me with my view to health and the effect that food has had on our health. Sorry there is no "everything in moderation" or "balanced diet" when you body is broken or getting broken. Best to avoid those foods that are harming you.

Many auto-immune diseases are the result of 'food' and our body not coping with them. I watched a very interesting video this morning about the effects of leptin and gluten. Lead from a tweet from @DrPaulMason :"Plant lectins cause obesity (stimulate insulin receptors, block leptin receptors), increase gastric acid, cause rhino-sinusitis, cause leaky gut and increase risk of autoimmune disease and Parkinsons's."

Link to Video

Further info, amongst others, can be found on the "Food" tab of the below blog, where a lot of interesting info on different food types and their effect on our bodies is explained

link to Dr Ede blog

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 21:20:24 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Admire the road you took and the willpower and dedication displayed.

Agree. Its all in the food we eat. Added are all the pesticides and herbecides since DDT was discovered.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 23:07:39 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Books that I have read:

Prof Tim Noakes "Challenging Beliefs"

Gary Taubes "Good Calories Bad Calories"

Dr Richard K Berstein "Diabetes Solutions"

Gary Taubes "Why We Get Fat and What to do About It" (shorter version of Good Calories Bad Calories)

Prof Tim Noakes "Real Meal Revolution"

Prof Tim Noakes "Raising Super Heroes"

Jimmy Moore "Cholesterol Clarity"

William Lagskos "The Poor Misunderstood Calorie"

Denise Minger "Death By Food Pyramid"

Dr Tom Boyd "We Need to Talk About Statins"

Nina Teicholz "The Big Fat Surprise"

Dr Jason Fung "The Obesity Code"

Dr Jason Fung "The Diabetes Code"

Various "Diabetes Unpacked"

Prof Grant Schofield & others "What The Fat"

Dr Joseph R. Kraft "Diabetes Epidemic & You"

Prof Tim Noakes & Marika Sboros "Lore of Nutrition"

Gary Taubes "The Elusive Benefits of Undereating and Excercise"

Uffe Ravnskov "The Cholesterol Myths"

Konstantin Monastyesky "Fiber Menace"

Dr Westman & others "The New Atkins Diet"

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 01:49:01 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1085
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Richard

With all these reference works to quote from and your personal journey, makes for your story to be told in book form.

Your story is the factual confirmation of a set of information, theory researched and data in practice which will be of tremendous value and motivation to other diabetics out there.

The best information is that which is proven in practise.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First