English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 280
Total Replies: 230 177
Total Views: 82 386 228
topics: 10 830
replies: 124 965
views: 38 860 566
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Geen swartlysting vir jou (ETol)

replies: 52
views: 592
page 1 of 2
25 Mar 2019 @ 22:06:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Vannaand op kykNET verslag. Jy mag nie op die swart lys gesit word vir ETol wan betaling, het ook verwys na hulle ongeldie bang maak stories.

Presies my redenasie as jy gewilliglik gemelk wil word sal jy gemelk word.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 06:15:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nou glad nie meer toegang tot selfs TV1,2,3 of e nie. Dus kry ons maar die nuus so met News 24.  Laas Woensdag is name vanaf E-Toll na ITC deur gestuur om geswartlys te word.

ITC het bekend gemaak dat hulle nie die mense se name op die swart lys sal plaas nie, net asgevolg van nie betaling aan E-Toll nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 06:34:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy moet n plan hê, as jy wil hê, jou plan moet werk. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 06:37:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Duidelik tas hulle maar in die donker rond die E-toll mense.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 08:29:39 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Gogga maak vir baba bang. Hulle dink seker hul bangmaakstories gaan die wanbetalers van besluit laat verander. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 08:49:19 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die swartlysting was maar 'n maklike manier wat SANRAL probeer het om mense te dwing om te betaal.  Dit sou min administrasie van hulle vereis.  As jy egter geld aan iemand skuld, ook aan SANRAL, en jy betaal nie, kan hulle jou besittings opskryf en laat verkoop. Moet dus nie te gerus wees nie.  Hulle sal waarskynlik vir die oues gaan wat groot bedrae skuld en hulle goed verkoop.  SANRAL kan dalk ook skuld van meer as drie jaar probeer invorder, wat onwettig is, maar wat dalk net kan deurgaan met 'n verstekvonnis as motoriste nie keer nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 09:57:36 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Die swartlysting was maar 'n maklike manier wat SANRAL probeer het om mense te dwing om te betaal.  Dit sou min administrasie van hulle vereis.  As jy egter geld aan iemand skuld, ook aan SANRAL, en jy betaal nie, kan hulle jou besittings opskryf en laat verkoop. Moet dus nie te gerus wees nie.  Hulle sal waarskynlik vir die oues gaan wat groot bedrae skuld en hulle goed verkoop.  SANRAL kan dalk ook skuld van meer as drie jaar probeer invorder, wat onwettig is, maar wat dalk net kan deurgaan met 'n verstekvonnis as motoriste nie keer nie.

Fred; Elke keer wat hulle vir jou 'n rekening/staat/kennisgewing stuur begin die drie jaar van vooraf tick. Vir die mense wat dus hoop op die verjaring van die skuld wag daar 'n groot verrassing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 10:50:21 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het nie daaraan gedink nie Heinrich.  Jy is waarskynlik reg- nog slegte nuus!  Ek is bang mense laat hulle mislei oor die swartlys-kwessie en dan sluk hulle 'n groot wind as die balju by hulle voordeur opdaag.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:17:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons moet maar die mense hier inlig.

Wat doen ek as die balju by my deur opdaag.................. sluk ek maar 'n wind of klap ek die ou..................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:50:22 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die balju is 'n amptenaar van die hof, so 'n klap sal net die situasie aansienlik vererger en hom nie keer om die opdrag van die hof uit te voer nie.  Kom ons wees realisties en nie skyn-dapper nie- dan mislei ons dalk mense om wel so op te tree.  Ek weet jy praat met 'n tong in die kies, maar mense is soms geneig om  uitsprake te glo want hulle het geleer om respek vir 'n persoon se mening te hê en dan reager hulle daarop.  Daar is talle sulke voorbeelde veral op die politieke terrein.  Dink maar aan uitsprake van sekere politici en die gevolge daarvan.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:51:50 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons moet maar die mense hier inlig.

Wat doen ek as die balju by my deur opdaag.................. sluk ek maar 'n wind of klap ek die ou..................laughing

Jy begin jou goed voor die tyd verwyder sodat daar net 'n matras op die vloer en lakens voor die vensters is. En hoop die bank besit nog jou huis en tipper :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 11:53:32 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Fred; Elke keer wat hulle vir jou 'n rekening/staat/kennisgewing stuur begin die drie jaar van vooraf tick. Vir die mense wat dus hoop op die verjaring van die skuld wag daar 'n groot verrassing.

Ek raai nou maar as hulle jou nie kan swartlys vlgs die rlevante wet nie sal die skuld ook nie verjaar nie aangesien die verjaar ding waarskynlik deel van dieselfde wet is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 13:49:20 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit help nie om te raai nie.  Verjaring is 'n regsbeginsel wat wel in 'n wet vervat is terwyl die swartlys-bepaling 'n bepaling van 'n ander wet is, so die twee begrippe het nie veel met mekaar te doen nie.  'n Mens kan die wettre op internet gaan opsoek, maar daarvoor het ek nie juis lus nie.   As Heinrich reg is, beteken dit in elkgeval dat die SANRAL eise nie sal verjaar nie, nie as gevolg van enige SANRAL of swartlys-wette nie, maar bloot omdat hulle hulle eis aanhou bevestig.  As  jy niks doen om 'n siviele eis te bevestig nie, verjaar dit na drie jaar, maar die uitstuur van rekenings stuit dit waarskynlik.  Let wel: Ek kan dit nie bevestig nie- ek het al lank gelede vergeet hoe dit werk, maar dit klink vir my reg.

Jou oplossing vir as die balju kom, is seker moontlik, maar net as jy weet jy het verstekvonnis teen jou en wanneer die balju kom. Jy wil tog niepermanent net met 'n mattras en kombers voor die venster leef nie.  Ek betaal E-Tol oor die gerief wat dit my op ritte op die N1 en N3 gee en my werklike E-Tol is so min dat dit my nie regtig raak nie, maar ek is maar 'n versigtige ou en as ek in Gauteng gebly het, sou ek dit eerder betaal het.  Alles wat kan gebeur as jy nie betaal nie, is net te erg.  En dan, al is die E-Tol beslis nie regverdig teenoor die Gautengers nie, geniet hulle, en ons soms, tog wel die voordeel van die beter paaie.  Sonder die opgraderings sou die hoofpaaie nou al lang parkeerterreine gewees het en mense sou nie tussen hulle wonings en werk kon kom nie, so dis darem nie geld in die water nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 20:26:18 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4252
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek dink wat van belang is die balju kan nie net opdaag nie. Jy sou eers aangekla word en dan sou mens 'n dagvaardiging gekry het om in die hof te verskyn. Nie net dreigemente nie. So 'n dagvaardiging moet nooit geïgnoreer word nie anders sal jy skuldig bevind word en die balju sal opdaag. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 21:27:05 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die balju stap in klop aan jou deur, jy maak oop, dwa, daar het jy dit.

Die dagvaardiging om in die hof te verskyn is op jou beteken.

Nou is dit jy en die regstelsel, nie Sanral of die balju of 'n politikus nie.

Dis jy!

Spekuleer help niks. As daardie dagvaardiging op jou adres in iemand se hand is het jou skoot geklap.

Presies wat met my kinders gebeur het 4 weke terug.

Die onus rus nog steeds op die klaer om te wys jy het nie betaal nie.

Jy moet wys jy het!

As jy nie kan nie, gaan die regter nie met jou vriendelik wees nie.

Ter wille van hulle besigheid, het my kinders beheer geneem oor die proses en dryf dit nou verder deur die dagvaardiging teen te staan met feite wat hulle moes bymekaarmaak.

Die koste meter loop en die kanse is goed dat die regskoste van die vervolging ook deur my kinders sal betaal moet word.

Hierdie is nie meer speletjies nie, of nou reg of verkeerd of watookal, my kind moet as beskuldigde namens sy maatskappy in die hof staan en die teendeel bewys.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 04:38:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 04:54:23 am

Kan OUTA nie bystand bied nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 09:10:59 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

OUTA help net hulle lede, al die ander word die goeie raad gegee om nie die dagvaardiging te ignoreer nie en SSM hulle vriendelike en duur regshulp te gaan sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 10:59:58 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Doen my OUTA bydrae gereeld en het gemoedsrus ... nee wat die E-tol is in sy maai in. En, wat die onderhoud van die paaie aanbetref dit word wel gedoen deur die brandstof bydraes ens. Daar is dus nie juis 'n probleem dat dit parkeer-areas gaan word nie. Die E-tol sou in elkgeval nie juis veel kon bydra nie, want, 90%* daarvan gaan vir die invordering en slegs sowat 10%* van die padgebruikers betaal, so, dink nie ons moet aanspraak maak daarop dat die paaie gedoen word volgens daardie inkomstetjie nie!!

* Hoor sê syfers ....!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 11:29:44 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die 10%-90% kan moontlik waar wees omdat min mense tol betaal.  Dit is aan die begin bekendgemaak dat 'n derde van die tolgeld vir die insameling deur die Oostenrykse maatskappy wat die kontrak gekry het, gaan en res vir die afbetaling van die boukoste.  Omdat slegs 'n klein aantal motoriste betaal, kan hierdie persentasies nie behaal word nie en dit is dus moontlik dat die 10-90% syfer waar kan wees.  Om 'n derde van die inkomste- as alles reg geloop het- te betaal, is natuurlik buitensporig.  Daar is ook destyds gesê as die koste ingesamel word deur die staat, met ander woorde as een of ander vorm van belasting, sal die koste slegs 1% wees. Dit maak baie meer sin en ek glo ook alle burgers behoort vir paaie te betaal want ons baat almal op een of ander manier by goeie paaie.  Dan was die boukoste ook blykbaar baie hoër as wat dit behoort te wees, wat niks snaaks in Suid-Afrika is nie.

As daar nie een of ander uitspraak kom wat e-tol onwettig verklaar nie, glo ek nie OUTA of enige slim advokaat gaan 'n wanbetaler se saak wen nie.  Ek meen OUTA is op die oomblik besig met so 'n saak, so ons sal maar moet wag en sien. As OUTA slaag, sal die staat seker betaal en ek hoop nie dit gaan weer wees op 'n manier dat slegs Gautengers sal moet opdoek deur bv verhoogde brandstofheffings in die provinsie nie.  Maar dan, dit is 'n feit dat ons in Limpopo meer vir brandstof betaal as gevolg van hoër vervoerkoste. Ek dink dit is bietjie onregverdig.  Moontlik moet die hele land dieselfde prys vir brandstof betaal wat 'n heffing om e-tol te vervang sal insluit. Ons is tog een land so hoekom kan ons nie almal maar dieselfde vir brandstof betaal nie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 11:39:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

OUTA help net hulle lede, al die ander word die goeie raad gegee om nie die dagvaardiging te ignoreer nie en SSM hulle vriendelike en duur regshulp te gaan sien.

So dis maar basies dieselfde beginsel as n plek soos Legal Wise? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 11:43:09 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hou daarvan om af en toe 'n ou klip (in die geval 'n hengse rots!) innie bos te gooi....die ouens wat nie betaal nie, meestal agv een of ander dunnerige rede soos ek hou nie van die regerende party nie, of so en so kry 'n te groot deel van die inkomste, ry meestal alte lekker op die einste goeie paaie (en laat ons nou maar eerlik wees hulle is baie baie beter as wat dit was voorheen toe die Ben Schoeman bv slegs 2 bane in elke rigting gehad het en partymaal selfs slag gate). As mens mos "beginsels" het oor die etol ding behoort jy mos nie daai paaie te gebruik nie? Ek bedoel, as 'n karvaan park te duur na jou smaak is "gate crash" jy mos nie die plek en forseer jouself daar in nie, of hoe? Nou waarom dan dieselfde doen met die nuwe paaie? OK, ek sal nou agter 'n muur skuil vir al die klippe wat na my kant toe gegooi word :) Heh heh

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 11:45:16 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

So dis maar basies dieselfde beginsel as n plek soos Legal Wise? 

Yip, nothing is for free! Selfs die fees must fall studente verstaan nie dat dit nie gratis kan wees om te swot nie, iemand anders betaal altyd as jy nie self betaal nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 12:09:05 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Hurricane, but the road has been paid for via the fuel levey, you can bite the cherry twice after first bite , cherry gone, via e- toll pay twice ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 12:20:46 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hurricane, but the road has been paid for via the fuel levey, you can bite the cherry twice after first bite , cherry gone, via e- toll pay twice ?

Thats the thing, no it has not. (and the fuel road levy goes in Treasury's money box together with all other income like PAYE, Company Tax, VAT,etc., its not ringfenced for roads)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 13:57:38 pm
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 65 years

Wag tot na die verkiesing dan gaan president AARTO wysigings wetgewing teken (dit le op sy tafel) .

Dit gaan 'n AARTO misdryf wees om op 'n tolpad te ry sonder om te betaal . En as jy nie betaal nie gaan jou lisensie nie hernu word tot na betaling van alle administratiewe boetes.

En elekroniese pos word as toepaslike kennis geag  vir alle administratiewe boetes .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 15:06:08 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Volgens die jongste nuus het SANRAL besluit om nie verder agterstallige e-tol te probeer insamel nie.  Ek vermoed dit gaan beteken niemand, of bitter min, mense sal dan voortaan e-tol betaal en dit sal waarskynlik die einde van die stelsel beteken.  Wat kom nou?  Ek sal maar aanhou betaal want vir my is dit 'n maklike en vinnige manier om deur die N1 en N3 se tolhekke te kom terwyl die Gauteng tolpaaie my nie veel kos nie want ek ry min daar behalwe oppad suid of oos.  Jy kan ongelukkig nie kies om slegs die nasionale paaie se tol op jou rekening te hê nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 15:11:11 pm

27 Mar 2019 @ 15:11:13 pm

27 Mar 2019 @ 15:47:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Was Basil Read nie een van die hoof kontrakteurs wat tol paaie vir Sanral gebou het nie? Ek sien hulle is tans "in business rescue". Landwyd word veilings gehou waar hulle van hul trokke en siviele toerusting verkoop.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 19:48:48 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Volgens die jongste nuus het SANRAL besluit om nie verder agterstallige e-tol te probeer insamel nie.  Ek vermoed dit gaan beteken niemand, of bitter min, mense sal dan voortaan e-tol betaal en dit sal waarskynlik die einde van die stelsel beteken.  Wat kom nou?  Ek sal maar aanhou betaal want vir my is dit 'n maklike en vinnige manier om deur die N1 en N3 se tolhekke te kom terwyl die Gauteng tolpaaie my nie veel kos nie want ek ry min daar behalwe oppad suid of oos.  Jy kan ongelukkig nie kies om slegs die nasionale paaie se tol op jou rekening te hê nie.

Die sleutel woorde in die aankondig is "vir eers opgeskort", lees tussen die lyne tot na 8 Mei. Sal uiters verbaas wees as die gedagvaar nie terug is sodra die nuwe parlie en ministers ingesweer is nie....die hele ding ruik vir my soos 'n rot om die Gautengse ANC te paai. En OUTA het weer dadelik op die bandwagon gespring en loop nou te vertelle "dis die einde van etol", hoeveel keer het ons dit nie al vantevore gehoor van hulle nie? Maar die kat kom weer terug (na 8 Mei)...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 20:00:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As dit dan terugkom gaan jy die mense sien saam staan. 

VIVA OUTA VIVA

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 20:07:50 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Was Basil Read nie een van die hoof kontrakteurs wat tol paaie vir Sanral gebou het nie? Ek sien hulle is tans "in business rescue". Landwyd word veilings gehou waar hulle van hul trokke en siviele toerusting verkoop.

Yip, so ook is Group 5 nou in rescue en vlgs gerugte is Aveng naby daaraan. Dis simptomaties van die SA konstruksie bedryf (en blykbaar is daar 'n soort van konstruksie mafia wat die maatskappye se mense aanval op terrein as hulle nie self werk en kontrakte kan kry nie...hulle is heel gelukkig om die maatskappye te sien ondergaan met die gevolg dat niemand meer werk het nie...go figure)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 20:12:35 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

As dit dan terugkom gaan jy die mense sien saam staan. 

VIVA OUTA VIVA

Leon ek wed jou 'n six-pack dat, tensy die hele ding geskraap word, die regsproses sal voortgaan op een of ander stadium na 8 Mei. As dit by dagvaardigings kom is daar geen sprake van saamstaan nie, dis elke ou vir homself  (terloops as ek die koste van OUTA lidmaatskap as individu so kyk is dit nie juis goedkoper as om die etol te betaal nie? Dalk kan ander bendelede vir ons akkurate syfers gee?)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 06:19:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon ek wed jou 'n six-pack dat, tensy die hele ding geskraap word, die regsproses sal voortgaan op een of ander stadium na 8 Mei. As dit by dagvaardigings kom is daar geen sprake van saamstaan nie, dis elke ou vir homself  (terloops as ek die koste van OUTA lidmaatskap as individu so kyk is dit nie juis goedkoper as om die etol te betaal nie? Dalk kan ander bendelede vir ons akkurate syfers gee?)

Jorg ek stem, enige iets is moontlik en die feit dat hulle die "Staaking van agter stallige E-tol gelde se invordering" gaan gebruik vir 'n verkiesings foefie is seker groot.

Ten minste is dit op "hold".  Hoekom sal ons seker in Mei uitvind.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 10:30:27 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

En Oom Tito is nou die bl^ks$m in vir Sanral se direksie vanoggend! Wonder nou wat Oom (Stomp) Blade hiervan dink...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 12:15:29 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ja-nee- praat van gemengde boodskappe!  Ek meen nog minder mense gaan nou betaal omdat hulle glo dis die einde van E-tol en ek is geneig om ook so te dink.  Maar as daar weer 'n regsomkeer na die verkiesing is, gaan dit mense BAIE ongelukkig maak en die plaaslike verkiesing lê nog voor.  As hulle wel weer omkeer, beteken dit dat nog meer mense aangespreek sal moet word as tevore.  Die OUTA-saak oor die wettigheid van E-Tol lê nog voor, so miskien het SANRAL  besluit hulle sal inelkgeval die saak verloor.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2019 @ 22:36:11 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Kom ons hou die gesprek oop tot ten minste 9 Mei.

Dan sal die pilare wat moet staan bly staan en die wat moet val sal val.

As ek 'n Gauteng tolpadgebruiker was, sou ek hierdie tydjie gebruik om maar bietjie 'n geldjie eenkant te sit vir die dag wanneer die balju opdaag. Los gaan hulle hom nie los nie.

Hulle jaag soos enige ander besigheid uitstaande skuld. Totdat uitstaande tolgeld deur regsproses as nie skuld bevestig word nie, gaan die proses nie ophou nie.

In elk geval, as dit nie skuld is nie gaan ek hulle roer vir die laaste 10 jaar se tol wat ek moes betaal net om uit ons vallei te kon kom om in die res van die land te kon reis. Come to think of it, dit is mos onregmatige inperking van bewegingsvryheid wat 'n grondwetlike reg is!?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 08:49:33 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek dink nie ons moet e-tol en tol op hoofpaaie saamvoeg nie.  Die hoofpadtol is ek gevrees het die volk- ek en jy- stilswyend goedgekeur sedert Fanie Botha dit baie jare gelede begin propageer het en dus wettig gemaak het.  Dit sal bietjie moeilik wees om nou na seker veertig of vyftig jaar, op die goedkeuring terug te gaan. Ek glo nie die hof sal ook bevind dat hierdie goedkeuring onwettig was nie. Stedelik tol, e-tol, is 'n ander saak waar die volk van die begin af sy teenkantig getoon het en dit dus nie stilswyend gewettig is nie.  As die hof sou besluit dat e-tol onwettig is, dink ek nie dit sal so maklik ook van toepassing gemaak word op hoofpadtol nie.

Ek ons moet onder geen illusie wees dat ons nie vir paaie gaan betaal nie.  As dit nie deur tol betaal word nie, sal ons eenvoudig maar meer belasting moet betaal daarvoor.  Die Staat het nie onafhanklike inkomstebronne nie-dit kom maar uit ons sakke op een of ander manier.  Ek glo die regte ding sal wees as paaie deur belasting gefinansier word en dat ek nie elke slag seker R150 moet betaal om van Pietersburg na Pretoria te ry nie, maar ek het nie baie hoop dat dit sal gebeur nie.  Kom ons hoop maar e-tol is na aan sy einde.  Ek hoop jy is onnodig pessimisties Pottie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 10:25:44 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Fred, ek hoor jou maar as ek reg onthou was daar wel publieke inligting sessies oor etol, hoe goed is 'n ander saak. Onthou ook dat publieke inligting sessies daar is om Jan Publiek se insette te hoor MAAR dit beteken nie dat as Jan Publiek nie daarvan hou dat die ontwikkelaar nie kan voortgaan nie....tensy jy hof toe gaan gaan mens nie daai bus stop nie (en ek dink daar was hofsake oor die wettigheid van etol wat almal in Sanral se guns was) Fout wat Sanral aanhoudend maak is om nie eenvoudig hulle pond vleis te vat nie (te veel politieke vingers in daai een...). OUTA se "hofsaak" gaan ook al vir ewig aan met nie juis 'n teken van vordering nie? Maar ja, sal interessant wees om te sien wat na 8 Mei gebeur

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 10:31:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Met ander woorde etol geld is huidiglik maar eintlik net n "vrywillige bydrae" . Dit klink baie vreemd vir my. ....watse motivering is daar om wel te betaal? Dis so goed ek doen werk vir n klient en sê vir hom as hy nie gaan betaal nie, hoef hy nie te worry nie....ek gaan niks aan hom doen nie...geen geld invordering doen nie...geen vervolging....stuur hom n invoice, as hy nie wil betaal nie is ek okay daarmee? 

Ek dink hulle het n "game plan"......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 13:14:16 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ja Geert, snaaks soos dit klink, is dit presies wat die geval sal wees as e-tol werklik nie verder afgdwing word nie.  Maar onthou, ons is nog nie seker daarvan nie,

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2019 @ 19:55:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Net nog n grooter rede om nie meer te betaal nie.   Ten minste is al die E tol  verniet tot na verkiesing ten minste.

Sal dan sien met wat kom hulle uit

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 08:04:37 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Leon, Ek glo nie dis wat gesê is nie- as jy onder die brug deurry, registreer dit steeds op jou rekening of jou foto word geneem en jy sal 'n rekening kry.  Soos ek dit verstaan, is dit net die afdwinging wat (tydeik?) opgeskort is.  Maak dit sin?  Nie vir my nie, tensy dit beteken dit stelsel gaan geskrap word en daaroor is daar nie duidelikheid nie. As afdwinging weer ingestel word, gaan ons ook vir die tyd tot 8 Mei aangeslaan word.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 08:26:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon, Ek glo nie dis wat gesê is nie- as jy onder die brug deurry, registreer dit steeds op jou rekening of jou foto word geneem en jy sal 'n rekening kry.  Soos ek dit verstaan, is dit net die afdwinging wat (tydeik?) opgeskort is.  Maak dit sin?  Nie vir my nie, tensy dit beteken dit stelsel gaan geskrap word en daaroor is daar nie duidelikheid nie. As afdwinging weer ingestel word, gaan ons ook vir die tyd tot 8 Mei aangeslaan word.

My vrou hou haar self besig met die news24 dinge elke dag.  Ek het nie daar gelees nie en kan nie eintlik 'n opinie lig nie.  My komentaar is uitgelate aan dit wat ek haar hoor sê en dit wat ek hier hoor.

Maar sonder dat ek self die info gelees het , het ek van haar verstaan E-tol is in sy kanon in.

Sal maar volgende berigte self lees en eie opinie vorm.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 10:20:39 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Leon, Ek glo niemand kan met sekerheid sê wat na 8 Mei gaan gebeur nie, selfs nie die ANC nie soos blyk uit die weersprekende uitsprake uit hulle geledere. Ons ander raai maar almal, maar ek is geneig om met jou en/of jou vrou se raaiskoot saam te stem.  Ons moet net onthou dat as E-Tol afgeskaf word, gaan ons op ‘n ander manier vir die paaie wat nog nie afbetaal is nie en nuwes wat nog gebou moet word, betaal deur een of ander vorm van belasting.  Ek is ten gunste daarvan want ek dink dis onregverdig dat slegs mense wat in ‘n sekere gebied woon, moet betaal vir ‘n nasionale bate waarvan almal tog op een of ander manier die voordeel  trek. Ek het byvoorbeeld nie meer kinders op skool nie, maar ek is tevrede om by te dra vir onderwys.  Belasting beteken natuurlik ook moontike misbruik van staatsgeld, maar dis weer ‘n ander kwessie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 10:52:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As hulle dit op 'n ander manier verhaal dan betaal almal vir die nationalle bate. Taxis die hele kaboedel.

Ons sal maar sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2019 @ 12:54:02 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

As hulle dit op 'n ander manier verhaal dan betaal almal vir die nationalle bate. Taxis die hele kaboedel.

Ons sal maar sien.

Stem......................."betaal sal ons betaal"!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 09:26:51 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Pity about not ringfencing the fuel level the same as third party, the more fuel you use the more road tax you will pay 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 09:57:16 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Pity about not ringfencing the fuel level the same as third party, the more fuel you use the more road tax you will pay 

Third party disappeared years ago? The so-called fuel tax includes all sorts of things such as RAF (new version of 3rd party?), road tax, etc. but all goes into Treasuries money tax together with all other taxes such as PAYE, VAT, etc. And you still (already) pay more tax the more you drive...

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
02 Apr 2019 @ 10:15:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Then today there is the new increase rates of vehicle licenses only for Gauteng.

They must get the money for the E-toll somewhere.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2