English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 934
Total Views: 82 055 328
topics: 10 614
replies: 121 066
views: 38 705 845
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Diere maniere

replies: 24
views: 385
25 Mar 2019 @ 11:17:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het eergister in die KNP op n renoster afgekom wat heeltyd n kameelperd gejaag het....wat sou die rede daarvoor wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 11:21:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op die pad na Lower Sabie....net buite krokodil brug was daar diertjies in die groen gras wat klink soos die geluid van bubbles wat bars. Het self nie die diertjies gesien nie.....weet iemand watse diertjies dit is? Dit wil voorkom of hulle veral in die natter gedeeltes van area voorgekom het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:03:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Renoster wat die kameel perd jaag kan net 'n beduiwelde renoster wees.  Het al 'n video gesien van 'n olifant wat weer heeltyd 'n renoster kataza.

Maar daar sal verseker iets wees wat die renoster se humeur op gejaag het.

 

Klein diertjies in die gras klink vir my eerder na 'n tipe padda of so.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 15:40:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Renoster wat die kameel perd jaag kan net 'n beduiwelde renoster wees.  Het al 'n video gesien van 'n olifant wat weer heeltyd 'n renoster kataza.

Maar daar sal verseker iets wees wat die renoster se humeur op gejaag het.

 

Klein diertjies in die gras klink vir my eerder na 'n tipe padda of so.

Daai geluide was net naby Krokodil brug gewees...tot seker so 12km noord.. ..nêrens anders in wildtuin gehoor nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 21:46:10 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit is nou brons tyd voor paar tyd. 

Sal sien dat voeëls hul vere ook uit trek. 

Diere kry ook PMS sealed en wyfies raak maar moeilik, wat algemeen isyell

Mannetjies raak lastig laughing

Ek is bly jy het dit op getel en as jy kan hou hul gewoontes dop.

Darm sal die haas nie die hen jaag nie... Lol maar Wie weet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Apr 2019 @ 05:32:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Tot hoe ver suid kan mens nog verwag om elande te sien in die KNP?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 06:58:52 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 805
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek is seker al 40 keer in my lewe KNP toe en het nog nooit ‘n eland gesien nie. Erken dat ons selde noord van Shingwedzi kuier.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 16:57:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie is fotos wat geneem is van n video clip op latest sightings se blad. Dis klompie hornbills wat n jakkels aanval en rond jaag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 17:04:59 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2151
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Was die renoster dalk jaloers op die kameelperd se lang bene en lang nek?smile Ek sou ook dink dit het iets met die bronstigheid te doen.  Ek is al tweemaal deur groot skilpaaie gejaag en selfs aangeval- eenmaal by Montegue an die ander maal in Port Elizabeth.  Mannetjies kan baie onredelik word in die tyd.

Elande is beslis moeilik om te sien.  Ons het net eenmaal van hulle gesien en wel by die vleie naby Mopaniekamp. Ek het nie 'n kaart by my nie en kan nie die naam onthou nie, maar dit was nie baie ver van ie hoof noord-suidpad nie.  Dis op die oostelike grondpad na Shingwedzi.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 02:43:57 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1360
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Elande nog nooit laer af as daardie grasvlei net noord-oos van Mopanie nie.

Groter kans in Shingwedzi gebied.

Seker maar 'n trop en kos ding. Jy het groterige gras area nodig vir 'n trop elande

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 06:31:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hierdie is fotos wat geneem is van n video clip op latest sightings se blad. Dis klompie hornbills wat n jakkels aanval en rond jaag

Hiert maar hulle gee die ou jakalsie moeilikheid ne.  Dalk het die makker van die voels se kuikens of eiers gevreet.  Eerder kuikens want hulle maak mos maar hoog in die bome nes.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 09:09:48 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

We have only seen Eland once, that I can recall, in Kruger. A small herd a couple of km from the H1-5 on the H8 to Olifants camp.

Dreaming of retiring, almost there...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 21:47:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie baba renoster is gevind in Pilansberg. Hy het blykbaar in die water gestaan omdat 3 jakkelse hom wou eet. Gelukkig kon hulle hom vroegtydig bystaan, andersins sou hy die aand nie gemaak het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:39:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Oulik! ! ! ! Hoop hy kom weer by sy ma uit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 11:37:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie baba renoster is gevind in Pilansberg. Hy het blykbaar in die water gestaan omdat 3 jakkelse hom wou eet. Gelukkig kon hulle hom vroegtydig bystaan, andersins sou hy die aand nie gemaak het nie

Shame.....hy is so 20minute terug oorlede😢

Dis verskriklik hartseer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:47:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis jammer.  Sal dit maar van my vrou weg hou.  

DêM! ! ! ! ! ! ! ! ! !

crycrycrycry

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:03:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis jammer.  Sal dit maar van my vrou weg hou.  

DêM! ! ! ! ! ! ! ! ! !

crycrycrycry

Ja Leon....dis hartseer. Ek het hulle gevolg op fb met verskeie videos waar huule hom help, waar hy bottel drink ensovoorts. Ek het bietjie opgelees oor hulle....hulle sê as hy so weg is van sy ma, kan hy hom self dood verlang na haar. Blykbaar al baie gebeur waar ma gestroop is en dan gaan kalfie dood van verlange

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:23:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou wonder ek waar was ma toe die jakkalse hom gejaag het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:24:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal nie sommer sulke goete volg nie want dit maak my nie lekker voel nie.

Dalk 'n ou pissie ekke ne................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 08:37:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nou wonder ek waar was ma toe die jakkalse hom gejaag het.

Blykbaar 1km vanaf hom....plasenta nog gehang....so dis pasgebore

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 17:38:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gesien op Satara se webcam....watse voëls is daai?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 19:22:27 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Geert, die linkerkantste een wil so lyk dat ek wil raai dis 'n bruinkoppapegaai.

Maar die regterkanste een lyk vir my heeltemal onbekend. Of die lig speel truuks. 

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 10:20:32 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1360
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Gesien op Satara se webcam....watse voëls is daai?

Lyk vir my soos die pappegaaiduif wat in die laeveld voorkom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 13:55:37 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Lyk vir my soos die pappegaaiduif wat in die laeveld voorkom.

Ek het ook eers so gedink Pottie maar die kop lyk nie vir my reg nie.

Die foto is eintlik nie duidelik genoeg nie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 13:55:39 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Lyk vir my soos die pappegaaiduif wat in die laeveld voorkom.

Ek het ook eers so gedink Pottie maar die kop lyk nie vir my reg nie.

Die foto is eintlik nie duidelik genoeg nie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First