English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 137
Total Replies: 227 867
Total Views: 82 288 713
topics: 10 758
replies: 123 586
views: 38 812 341
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP foto's

replies: 16
views: 265
24 Mar 2019 @ 17:21:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons was afgelope 5 dae by Lower Sabie. Ons was bevoorreg om weer die Big5 te kon sien. Die veld in die suide van wildtuin is regtig baie mooi groen en ruig. Water poele oral in veld en diere lyk in pragtige kondisie. Hier volg n paar fotos. Alles is met selfoon geneem...verskoon maar soms kwaliteit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 17:43:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 17:48:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 18:10:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 18:36:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 18:47:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 19:33:35 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bly maar mooi. Nog mooier met die strome water en van die dammee wat weer water het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 20:41:43 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie dankie Geert. Lekker om te sien dit lyk so goed met al die reën. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 21:09:40 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 109
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Mis Kruger hier uit Engeland   Die veld lyk mooi darem genoeg kos vir die 

diere vir die winter wat voorlê en daardie water oral.  Fantasties.  Lyk of Lake 

Panic ook weer water gekry het, wonderlik.  Baie dankie vir die mooi fotos

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 21:44:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Altyd lekker en mooi  

Was dinsdag in Phalaborwa en het net gaan kyk...... 

Om die lus te breek. 

Willem tyd was te min en werk teveel met die krag wat daar ook so baie af was. 

Sal volgende keer kom kuier. 

Het darm gebraai en n paar biere gedink. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 21:49:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Altyd lekker en mooi  

Was dinsdag in Phalaborwa en het net gaan kyk...... 

Om die lus te breek. 

Willem tyd was te min en werk teveel met die krag wat daar ook so baie af was. 

Sal volgende keer kom kuier. 

Het darm gebraai en n paar biere gedink. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 07:05:06 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Nice pics Geert.

Makes me lus for May visit.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 07:32:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bly om te sien die water is redelik en die veld is so groen voor die winter tyd.

Darem 'n goeie begin vir die droër maande wat kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 10:31:22 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ag dis die lekkerste fotos.  Ek sit sondae voor nat geo en kyk keeping up with kruger net om bietjie te voel ek kry wildtuin in my sisteem.

Die lekkerste gevoel, is wanneer jy met 'n teerpad ry, en hier eweskielik draai jy gou af op 'n grondpaadjie.  Uhg, veral die grondpaadjies om pretoriuskop is vir my baie spesiaal.

Bly om te sien dis so mooi groen, maar ooooee wee, wens so ek kon daar wees. Ek is letterlik droomverlore

DInk ek moet my man se, broer of jy's ini kar of by die huis, maar ry ry ek die kinders die naweek wildtuin toe lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 06:59:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ag dis die lekkerste fotos.  Ek sit sondae voor nat geo en kyk keeping up with kruger net om bietjie te voel ek kry wildtuin in my sisteem.

Die lekkerste gevoel, is wanneer jy met 'n teerpad ry, en hier eweskielik draai jy gou af op 'n grondpaadjie.  Uhg, veral die grondpaadjies om pretoriuskop is vir my baie spesiaal.

Bly om te sien dis so mooi groen, maar ooooee wee, wens so ek kon daar wees. Ek is letterlik droomverlore

DInk ek moet my man se, broer of jy's ini kar of by die huis, maar ry ry ek die kinders die naweek wildtuin toe lol

Ek kyk gereeld na latest sighting live as ek verlang...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 09:44:25 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Jip, die kant ook.  Webcams is my eerste kykgenot in die oggend as ek by die kantoor kom, anders kan ek nie werk nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2019 @ 17:08:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek kan darem bevestig dat met die onlangse kol-kol reën, is die koppe in die suide tussen Malelane en Bergendal wat ek van my stoep af bekyk, nou mooi groen.

Hoeka so 'n week terug 'n olifant teen een van die koppe sien wei. Dit is die tweede keer dat ek 'n olifant teen die styl kop sien loop/klim.

Dis soos kognitiewe dissonansie. Jy sien dit maar jou verstand sê 'n olifant kan nie daar loop nie. Ongelooflike diere.

Te vêr vir 'n foto. Ma se lang lens gaan net tot 300mm en my kamera gebruik nog swart en wit films!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required