English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 809
Total Replies: 239 995
Total Views: 82 816 970
topics: 11 131
replies: 130 806
views: 39 097 209
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

ci chargemaster diagram

replies: 6
views: 268
21 Mar 2019 @ 11:58:51 am
cosmoman
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 21 Mar 2019

As iemand so diagram het en ook weet al die drade konneksies aan die kant, wat inkommend 230v is en waarheen alles gaan. Stuur na pierre.stander@axxess.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 13:39:02 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2340
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 60 years

Pierre, gestuur.

Groete.

Frans

Ek probeer soos afgtredene op te tree, maar dit is nie maklik nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:09:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15394
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pierre  vertel wat is jou probleem dalk kan ons help.

Vir 'n begin aan die bokant van die chargemaster is twee swart drade met plugs soortgelyk aan die van 'n rekenaar. Die een (Male tipe) gee 220V vir die  Charge master en die ander een (Female tipe) is die 220V uit die Chargemaster uit.  Daar behoort net twee drade van die battery af na die Charge master toe te gaan. + en -.  Dit word gebruik om die battery te trickle charge en as die 220V af is verskaf die battery daardeur weer krag vir die ligte en die water pomp as daar is.  Die ander drade wat uitkom aan onder kant is vir ligte en dies meer.

Gee meer info dan kan ons jou dalk help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 09:39:08 am
cosmoman
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 21 Mar 2019

users/35718/ci_chargemaster.jpg

Hi Leon

Aangeheg is my foto van chargemaster.

A en B uitgaande 230v vir plugs

C inkommende lyn vir 230v

D is genommer 1 tot 9 soek hier wat gaan waarheen

F iets wat na battery gaan neem ek aan - doel

E - is aan body van chargemaster gekoppel "earth" 12v of 230v? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 20:30:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8743
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As iemand so diagram het en ook weet al die drade konneksies aan die kant, wat inkommend 230v is en waarheen alles gaan. Stuur na pierre.stander@axxess.co.za

Welkom op die forum  

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2019 @ 20:54:13 pm
Mariolyn
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 28 Sep 2017

Naand almal.

Sien nou die aanvraag van die chargemaster diagram. Is dit moontlik dat jul vir my ook een kan stuur.

flip.megaton@gmail.com

Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 08:47:50 am
Ph . . . .t
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2340
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 60 years

Flip, pas gestuur.

Groete.

Frans

Ek probeer soos afgtredene op te tree, maar dit is nie maklik nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required