English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 307
Total Replies: 215 698
Total Views: 81 767 001
topics: 10 401
replies: 117 244
views: 38 583 916
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Letaba Ruskamp Gekose Oord

replies: 5
views: 131
20 Mar 2019 @ 13:04:35 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2499
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Letaba Ruskamp - Sentraal, Kruger Nasionale Park
Kamp & Leef Gekose Oord

Die idilliese Letaba ruskamp is geleë aan die oewer van die Letaba-rivier, waar dit ‘n groot draai maak, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Kruger Nasionale Park. Letaba, of “rivier van sand” se sanderige rivierbedding is ‘n uitstekende plek om wild te besigtig, veral olifante wat in hierdie omgewing gedy. Die kamp is ‘n groen oase in die
omliggende mopanieveld. Snags skyn die sterre in ‘n simfonie van klanke. Uile, naguiltjies, paddas, vrugte-vlermuise en sonbesies ding almal meë om gehoor te word.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 21:22:43 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1467
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Letaba is ń mooi plek, veral persone wat die natuur respekteer.

Gedurende my weermag opleiding was Letaba deels van my opleiding omgewing.

Water getrek deur die sand van die rivier bodem met boshoed en probeer suiwer.

Middelkop het ek baie uitgeharloop en afgerol, maar dit was lekker.

Ek mis die plek en sal daarvan hou om dit nou weer te sien.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 22:46:26 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Letaba is vir ek en vroutjie een van die mooiste kampe. Ek vind net dat die flora fantasties is maar fauna is yl gesaai. Min diere en jy moet ou hand wees of baie gelukkig wees om nog die big 5 daar te kry in een besoek.

 

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 10:05:30 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1881
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Hulle moet Letaba en Satara kampe omruil en dan het ons een van die bestes in die Kruger.laughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 20:35:48 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6851
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Letaba ook ons gunsteling Kamp. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 22:18:08 pm
Bak oor
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 888
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jan jy verwys mos nou na n paradys ou maat. ek stem. 

Trek oor die vlaktes, trek oor die rand, maak los die briek en laat waai. Gee vet my ou lorrie en vat nou my wa, geluk lê net om die draai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First