English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 280
Total Replies: 230 177
Total Views: 82 386 176
topics: 10 830
replies: 124 965
views: 38 860 535
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Long Weekend Where ?

replies: 33
views: 430
18 Mar 2019 @ 10:26:20 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Where are you going to be over the "long weekend" ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 10:56:43 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

EILAND A BLOCK

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 11:53:17 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Garden route.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 11:59:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het gesit en slaap maar ek soek nog plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 17:57:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Leon ek en jy sit in dieselfde bootjie. Alles wat goed lyk reeds vol geboek.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 18:19:22 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Vanmiddag deur Dolphin gestap en heelwat oop staanplekke gesien. Weet nie of dit beskikbaar is nie...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 18:48:27 pm
Anonymous

Weesgerus het vir my vrou Ε„ sms gestuur dat daar staanplekke oop is vir die skool vakansie, maar ongelukkig lang naweke uitgesluit.

Heelmoontlik is daar Ε„ gelukkie agv kanselasies vir die wat plek soek.

Gelukkig ry ons eers 7 April vir 2-weke Weesgerus toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 19:26:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan af plaas toe met ouers en bietjie op boetie se nek le.

Lekker Karoo lam eet en witblits drink. 

Dalk n ou stukkie koedoe biltong saam pap in die oggend. 

Of n ou skaap afval. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 19:26:25 pm
NicoVer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Sep 2018

Gaan maar nes skrop in Marloth Park..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 19:28:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan maar nes skrop in Marloth Park..

Het jy klaar plek daar. Ek kan help met selfsorg. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 19:29:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan maar nes skrop in Marloth Park..

Welkom op die forum .

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 19:49:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

KNP 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 20:06:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons by Eiland B blok..........tot September!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
18 Mar 2019 @ 20:09:56 pm
NicoVer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Sep 2018

Dankie Chuck..ek het n plekkie daar. Kom net vreeslik min daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 20:28:35 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Party van ons moet maar werk ook sodat ander n blaas kans kan kry.

Daarna doen ek die tuin roete; Al om die huis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2019 @ 21:18:31 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Heindrich. Ek het Dolphin al drie keer gekontak maar blykbaar vol.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 06:10:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat lyk my die naweek se kamp is uit. Die mover op die Maia "Disengage" self gedurende gebruik.  Moet hom Villiers toe sleep dat Oom Dirk hulle hom kan regmaak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:04:01 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Fortunately we are able to stay at home and prepare the van & stuff for our Kruger trip early May.

 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:36:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee wat lyk my die naweek se kamp is uit. Die mover op die Maia "Disengage" self gedurende gebruik.  Moet hom Villiers toe sleep dat Oom Dirk hulle hom kan regmaak.

Sjoe....sterkte Leon! Ek hoop nie myne lol eendag so nie, want ek gebruik hom om teen n opdraande uit te klim.....wil nie eers daaraan dink dat hy disengage terwyl hy opdraande klim nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:37:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe....sterkte Leon! Ek hoop nie myne lol eendag so nie, want ek gebruik hom om teen n opdraande uit te klim.....wil nie eers daaraan dink dat hy disengage terwyl hy opdraande klim nie

Weet jy of dit n algemene probleem is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:41:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee ek het reeds met Oom Dirk gesels.  Hy sê hy is dronkgeslaan oor die probleem. Moet hom maar insleep Villiers toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:44:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee ek het reeds met Oom Dirk gesels.  Hy sê hy is dronkgeslaan oor die probleem. Moet hom maar insleep Villiers toe.

Sterkte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 08:17:54 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Party van ons moet maar werk ook sodat ander n blaas kans kan kry.

Daarna doen ek die tuin roete; Al om die huis.

Kobus

Aangesien jy die tuinroete doen, sit vir jou 'n tolhek op om die eerste draai dan voel dit dalk meer realisties.

Stel voor jy gebruik die vorige toltarief net omdat jy kan.

Jy kan dan daardie nie-belasbare inkomste gebruik om jou gras weer mooi te kry waar jy hom deurgetrap het.

Ons bly ook maar van die paaie af oor langnaweke........as ons onthou. As uitgetredene maak die tipe dag nie meer saak nie, behalwe as daar pensioenaris afslag betrokke is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 08:27:57 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 35 years

Club Elani, Misverstand dam

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 08:46:45 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 34 years

Staying at home this long weekend ,actually once retired every day is a long weekend .Just came back from Hlalanathi (Drakensberg) and Dolphin in Ballito so we are preparing  ourselves now  for our 21 day stay in KNP in May. Travelling over a long weekend is in my opinion very stressfull.

As far as movers are concerned very happy with Ewicks only had one problem and they came to my home to fix it.

Leon travelling from Pretoria to Villiers and back including toll fees  must be a very expensive exercise ,not sure if they reimburse you under the guarentee ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 09:22:16 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons by Eiland B blok..........tot September!

Sies man.......................

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 09:23:24 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Heindrich. Ek het Dolphin al drie keer gekontak maar blykbaar vol.

Die oop plekke se kampers kom dan seker 'n bietjie later. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 13:16:31 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sies man.......................

 

Daar sal altyd lekker koffie wees!!!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 09:58:42 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Langnaweke is vir tuisbly en ONTSPAN. Week-dae is vir wegry en kamp.

 

En die kantoor in die week? Wel, daar is 'n tyd vir alles, die kantoor is in elk geval op-ge-bogger tussen 12 en half drie met beurdkrag.

 

Langnaweke sit ek heerlik agteroor in my karavaan en lees 'n boek met heerlike ys, verdun met 'n Gin en Tonic.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2019 @ 23:09:36 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek kry nêrens staanplek. Sal maar by die huis bly winkels in vaar en goed vir my karavaan koop om hom so bietjie op te gradeer vir volgende keer se kamp.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:14:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mover is nou reg. Soek nou dringend staan plek maar die oord moet woefers ook toelaat.  Ek weet van Bush 'n Buck.............. Vol bespreek.   Eastco Magalies het ek gebel maar hulle antw nie die foon nie gaan oor op voicemail.

Waarheen nou vir die res van die naweek wat oor is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:43:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mover is nou reg. Soek nou dringend staan plek maar die oord moet woefers ook toelaat.  Ek weet van Bush 'n Buck.............. Vol bespreek.   Eastco Magalies het ek gebel maar hulle antw nie die foon nie gaan oor op voicemail.

Waarheen nou vir die res van die naweek wat oor is.

Dinokeng resort. Gaan seker vol wees...maar miskien us jy gelukkig....dalk was daar kanselasie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:52:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13783
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Of miskien daai nuwe karavaan park net voor Bass lake....RUAH park....weet nie of hulle 4voete toelaat nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 11:35:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het hulle almal probeer dankie vir die info julle. Vol bespreek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required