English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 380
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 140
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tando afmetings

replies: 8
views: 104
5 days ago @ 08:54:20 am
Frederick55
New Member
74% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 38 years

More almal, eks nuut op die forum, maar lees al van julle goed vir 'n ruk lank

Ek wil die L-bracket maak vir 'n Tando, maar ek soek afmetings van die flat bar en die swart blokkie, kan iemand dit asb vir my meet?

Ek het die forums deursoek maar sien nie iewers bespreek nie...

 

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 11:56:02 am
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 571
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Dit gaan dalk makliker en goedkoper wees om so L-bracket en swart blokkie by Campworld of so iemand te kry.

Alternatiewelik gaan loop by handelaars rond en kyk by tweedehandse waens op die vloer (veral die oueres) vir so bracket wat nog op 'n wa is en dan:

1. Vra vir verkoopsman of jy dit kan koop (hulle moet dit vir jou afhaal) óf

2. Meet sommer daar die bracket (in situ).

3. Slaan die verkoopsman oor die kop en haal self die bracket af - hierdie gaan dalk meer kos as 'n nuwe bracket nadat jy hospitaal en regskostes betaal het en jou eie borggeld ook betaal het.......laughinglaughinglaughing

Ek dink (let wel dink) dis dieselfde bracket as vir die Trapezium , maar dit kan jy dalk bevestig by Trapezium Developments (Google)?

Sterkte.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 12:21:56 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Frederick

Welkom op die forum.Vertrou jy sal hier regkom. Baie praktiese raad en bystand.

Ek stem saam met Egbert, gaan kyk by 'n handelaar vir soortgelyk en meet sommer daar.

As jy voorstel 3 uitoefen, moenie talm nie, meet gou en hardloop. Plak net jou nommerplaat voor die tyd toe met iets.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 12:24:13 pm
Frederick55
New Member
74% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 38 years

sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 14:36:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum  

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 14:41:09 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 381
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Die Trapesium is heeltemal anders as die Tando aangesien die Trapesium ‘n ronde pyp gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 14:49:21 pm
ELU
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 571
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Volgens my 'beperkte' geheue is beide die Trapezium en die Tando se arm na die woonwa se kant ronde pype, ek is net nie seker van die diameters en lengtes van elk nie???

Die gedeelte wat in die stabiliseer meganisme teen die sleephak vaskom (kort stukkie) verskil - Trapezium is rond en Tando is vierkantig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 01:09:46 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Frederick welkom op die forum. Ek hoop hierdie is wat jy in belangstel.

Indien dit onduidelik is epos my by woonwaled@gmail.com

Jy kan ook self kom kyk as daar enigiets is wat nie in die fotos geneem is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 05:18:39 am
Frederick55
New Member
74% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2019
Experience: 38 years

Perfek, baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First