English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 492
Total Replies: 218 527
Total Views: 81 874 036
topics: 10 488
replies: 118 945
views: 38 639 153
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Badplaas na Barberton op 'n ander pad

replies: 1
views: 69
15 Mar 2019 @ 08:44:00 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

More al die manne, kan iemand my asseblief help, ek wil dalk vanaf Badplaas na Barberton ry op die "oospad" langs. Vanaf Badplaas ry ek dan suid in die rigting van Naudespas en draai dan oos (in die rigting van die grenspos Bulembu) verby dorpies soos Elukwatini. Ek dink dis die R541. Dan sluit ek uiteindelik aan by die R40, die Cable way-pad wat by die Lomati-dam verby ry, af na Barberton. 

Wat dink julle van hierdie pad, kan 'n man dit met n  padkaravaan ry?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2019 @ 12:17:44 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die R541 word grondpad wat dan eventueel by die Bulembu grenspos uitkom. Jare laas hier gery, toe sou ek waag om stadig met padwa te ry. Weet nie hoe die pad tans lyk nie. Pragtige natuurskoon.

Die Bulembu Barberton pad is 'n plesier. Voorheen oorgebou. Die moeite werd om hom te ry en by die geologiese uitkykpunte te stop. Meexte het genoeg plek vir parkeer met wa. 

Van die wêreld se se oudste gesteentes kom in hierdie bergreeks voor.

Het die Barberton Bulembu pad onlangs met die motorfiets gery. Mooi en ry lekker.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required