English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 390
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 147
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Elektrisiteits meters by oorde

replies: 51
views: 605
page 1 of 2
12 Mar 2019 @ 07:47:57 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het julle al by oorde gekampeer waar elektrisiteits meters geinstalleer is by elke staanplek? Indien wel....hoe administrateer hulle dit? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 07:50:54 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien onder nuus op hierdie website dat Margate karavaan park n spesiale aanbieding het op staanplekke, maar daar word genoem.....Elektrisiteits kostes uitgesluit by prys. Jy moet blykbaar n R500 elektrisiteits deposito betaal by aankoms. Elektrisiteits rekening word seker dan vereffen by vertrek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 10:44:08 am
Dansan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek weet dat ons deesdae teësinnig is wanneer dit by EKSTRA kostes kom, maar ek stem nogal saam met die aanbring van 'n pre-paid-tipe meters by staanplekke.  Mens sien deesdae al hoe meer mense wat nie kamp nie maar basies net verhuis. Hulle bring alles behalwe die vuilgoed-drom saam en dit lyk somtyds soos 'n woonbuurd om hulle karavane. Hulle behang hulle staanplekke met Piccadilly Circus ligte en dit gons soos lugversorgers en TV's en frieskaste hardloop. Ek kry somtyds die oord-eienaars jammer wanneer hulle kragrekenings die hoogte inskiet. Ek het al mense gesien wat 'n stofsuier saambring. Mense wat lank staan bring sommer 'n wasmasjien ook saam. Ek dink somtyds terug aan die dae toe ons nog gasliggies in ons karavane gehad het en warm water net van 'n vuur af kon kom. Vandag-nog maak ek van elke vuur gebruik om warm water te maak.       

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 17:13:16 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1840
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

My siening is ook dat ek bereid is om te betaal vir dienste gelewer. Parke is 'n besigheid en ek kan koste vergelyk tussen verskillende parke en dan 'n keuse maak. Kan dan nie agterna kla nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 17:45:52 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Soos ook voorheen op 'n ander soortgelyke draad genoem, is ek ten gunste van iets soos pre-paid of watter sisteem ookal om kragverbruik te meet.

Kamp het verander en mense maak kamp vir hulleself gerieflik. Ons ook, veral as ons lank kamp.

Ek weier om 'n elektriese stoof, wasmasjien, tuimeldroeër of addisionele oonde saam te ry. Het dit ook teen eie straatligte wanneer dit donker word.

'n Buitelig is om te gebruik as jy wakker is, nie wanneer jy slaap nie. Dit lig jou buurman se plek vol (sê ek wat een aand vergeet het om die buitelig af te skakel).

Nee wat, laat elke ou sy eie elektrisiteit betaal. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 19:30:17 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan ek afslag kry met son panele. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 19:34:34 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1081
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Gaan ek afslag kry met son panele. 

 

 

Nee, jy gaan ekstra betaal omdat jy help om die son op te gebruik :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 20:36:03 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek hoor daagliks van huurders van wonings wat totaal uitgebuit word met aangepaste meter lesings. Of meters is foutief en gee duurder tariewe. Vertrou nie die vrede. Geen langtermyn lesings van  verbruik sal beskikbaar wees om te monitor so hulle kan maak soos hulle wil en jy het geen voet om op te staan. Betaal is mos die wet van Transvaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 21:00:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nee, jy gaan ekstra betaal omdat jy help om die son op te gebruik :)

 

Hehehe vir Wie moet ek betaal ? 

As die son koeler brand Sou ek verstaan dat ek sy hitte verminder, maar hy brand elke dag warmer  yell

Hehehe  

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2019 @ 21:36:32 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4623
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sien onder nuus op hierdie website dat Margate karavaan park n spesiale aanbieding het op staanplekke, maar daar word genoem.....Elektrisiteits kostes uitgesluit by prys. Jy moet blykbaar n R500 elektrisiteits deposito betaal by aankoms. Elektrisiteits rekening word seker dan vereffen by vertrek?

Ek gebruik nie eers R500 se krag by my huis in 'n maand nie, wat nog van kamp?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 07:15:05 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1134
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Ek gebruik nie eers R500 se krag by my huis in 'n maand nie, wat nog van kamp?

The R 500 is a deposit when you arrive and you get it back minus what you used when you leave.

A lot of campers leave before the office opens, so they make sure they get paid.

Fair enough, especially now with Ek's Dom rates climbing higher & higher!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 07:51:56 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

The R 500 is a deposit when you arrive and you get it back minus what you used when you leave.

A lot of campers leave before the office opens, so they make sure they get paid.

Fair enough, especially now with Ek's Dom rates climbing higher & higher!

Ek sal ook liewer meer deposito betaal as wat my verbruik sal wees sodat ek n refund kry op die einde.....ek sal nie lus wees om nog gelde in te betaal op vertrek nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 07:57:45 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Op die plot waar ek tans my wa bêre is daar 'n paar netjies 1 of 2 slaapkamer huisies wat verhuur word. Die krag was normaal by die huur ingesluit maar dan het die huurders nie omgegee oor hoeveel krag gebruik word nie.

Nodeloos te sê huur is verminder maar klein standaard krag metertjies is geinstalleer wat die verbruik meet. Mense betaal nou krag uit te uit volgens hulle gebruik direk verhaal volgens die eskom tariewe (onthou dis op 'n plot). Niks ekstra verskuilde verhalings nie. meter lesing vermenigvuldig met die tarief plus belasting.

Waar huurders buite op die stoeppie in die aande gesit en kuier het met al wat lig is wat brand aan die binne en buite kant sit hulle nou selfs in die donker op die stoep.

So dit sal ook die geval wees my kamp plekke. Ek betaal met 'n glimlag die deposito van R500.  So word verseker dat die tent kampeerder nie die karavaan kampeerder met aircon se krag rekening deur middel van hoë kamp tariewe betaal nie.

Jy betaal wat jy gebruik! ! ! !  Al wat ek vereis is as ek daar weg ry gee hulle dadelik die res van my deposito terug nie 'n later geoorbetaalery nie.

Dit het so effe van ekstra admin reelings maar bevoordeel elke kamp gebruiker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 08:40:37 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Ons kamp op die oomblik by Bloekompoort, waar hulle prepaid meters het. R100 se krag was genoeg vir die eerste 10 dae.

Ons vorige stop was by Country Park waar hulle meters by die staanplekke het. Lesing word by aankoms en vertrek geneem en jy betaal vir gebruik.

Daar het ons R641 betaal vir ses weke se gebruik.  By al twee is daar 'n 10% heffing ingesluit.

Ons het nie lugreling of geysers nie, maar wel 'n tweeplaat stofie en ekstra 60L ys/vrieskas. Geen ligte wat saans brand nie.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 09:50:22 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4623
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Gelukkig hoef ek nie krag te gebruik meer in my wa nie. So sal nie van hul kraggies gebruik nie. Hier op hierdie forum vertrou mense nie eers die pomplesings, die kar se verbruikslesings ens nie, maar hulle vertrou sommer enige kragmeter? Haha. Sterkte. 

Ekt klaar betaal vir my kampkrag, sodra daar 'n aparte rekening vir krag is, dan kan die oord maar los, ek sal my eie karavaan krag met liefde gebruik ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 10:27:06 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Wel ons sal maar sien en dan reageer ons op grond van wat die reelings is. As dit billik is dan betaal ons en hoop ons mag besluit of ons self onderhoudend wil wees of nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 11:38:20 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is ons voorland en ek het nie n probleem daarmee nie. Ons gebruik baie min krag. Sommige kampeerders raak wild met al die elektriese “geriefsware” wat saamgery word.  Wonder of hulke al uitgewerk het hoeveel ekstra hulle vir brandstof betaal?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 15:09:57 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Daai mikrogolf induksie plaat en lae krag konveksie oond sleep ek met graagte saam en sal betaal vir hul gebruik. Dit kan nie veel meer brandstof gebruik as wat die 1300kg woonwa gebruik. Ek sal eerder goed by die kamp koop as daai items tuis los. Dis vir almal se gerief. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 16:27:31 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Daai mikrogolf induksie plaat en lae krag konveksie oond sleep ek met graagte saam en sal betaal vir hul gebruik. Dit kan nie veel meer brandstof gebruik as wat die 1300kg woonwa gebruik. Ek sal eerder goed by die kamp koop as daai items tuis los. Dis vir almal se gerief. 

Ek verwys eintlik na die manne wat 2 televisiestelle, outomatiese wasmasjiene, tuimel droeërs en volledige 4 plaat stowe saamry.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 16:41:31 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek verwys eintlik na die manne wat 2 televisiestelle, outomatiese wasmasjiene, tuimel droeërs en volledige 4 plaat stowe saamry.

 

Ons sien hulle by die Eiland. Ry twee vragte van die huis af aan.

En dan nog die gryswater........!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 17:37:48 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons sien hulle by die Eiland. Ry twee vragte van die huis af aan.

En dan nog die gryswater........!

Einste....................!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2019 @ 23:11:30 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het dit nog nooit gesien nie maar ook nog nooit by die eiland tussen die swaeltjies gesien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 06:40:24 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is nou maar ons voorland.  Die een ou ry alles saam en gebruik baie krag. Die ander persoon het net 'n ou yskasie wat hy aan die gang hou. Feit is met die EISHKOM verhoogings wat ons verder in die gesig staar gaan meters seker 'n algemene ding raak.

Die meter kan seker mee geknoei word. En die 10% heffing gaan seker by sommige oorde 50% word. Jy kry daai MENSE wat sy maandelikse inkomste van een klient wil verhaal dis mos die Suid Afrikaanse manier.

Gelukkig het elke ou sy keuse waar hy wil kamp en sal die "MENSE" se oorde seker maar gelys word dat elektrisiteit daar duur is. Dit gaan verseker nie almal daarvan weerhou om daar te kamp nie, veral nie die oniingeligde ou nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 07:07:43 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook nou so gedink.

As ek nou die ou Maiatjie so wil inrig dat hy totaal en al selfvoorsienend in Krag moet wees.  Met die verstandhouding dat die 220V gebruik word vir die Geyser, Yskas en die Aircon.  Ek kan nog wegkom met die Geyser op gas.

Wat gaan so stelsel wat ordentlik werk, my kos. R30 000 ????????????

Nou werk ek uit as Flip afgerond R600 betaal het vir 6 weke se krag. Is dit gelykstaande aan R14.29 per dag. So om die R30 000 se inset koste regtig te regverdig moet ek 2099 dae gaan kamp sonder krag gebruik van 'n oord af. Dit is 5 en 'n driekwart jaar aanhoudende kamp en dan is die kanse goed dat meeste oorde steed net die tarief hef soos waaraan ek gewoond is en kry ek nie korting omrede ek nou self onderhoudend is nie. So in daai lig gesien spaar ek regtig niks. Die self voorsiendheid kostes van R30 000 is maar 'n nice to have.

Maar dan was ek ook in Nigerië. En het ek gesien hoe dit daar werk en waarheen ons land oppad is.  Tans is ons gelukkig in die opsig dat "Load shedding" gee jou 'n idee wanneer die krag af gaan wees.  Die tyd kom dat daar net plein weg geen krag is nie.  Dit word nie gedeel nie. Daar is net nie.

Dis vir die tye wat mens seker maar die R30 000 sal moet uithaal.  Vir jou huis en karavaan as jy steeds al die gemaklike goedjies wil saam karwei.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 10:34:13 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Leon; Jou terugbetaalperiode gaan nog langer wees as jy renteverlies op die R30k in berekening bring. Die probleem is dat 'n mens selde sulke tipe van opgraderings aan jou wa verhaal as jy hom verkoop.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 13:42:28 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoor wat jy sê.  Maar ek kamp een naweek gemiddeld per maand dit gaan so wees vir die volgende 10 jaar. Dan eers kan ek begin werk aan die terugbetaling.

Mens moet daai onkostes maar afskryf/toeskryf aan die onvermoë van ons land om goeie dienste te lewer en dis maar die plan wat 'n ou moet maak om steeds die gerief van die ou dae te kan hê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 14:05:49 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het ook nou so gedink.

As ek nou die ou Maiatjie so wil inrig dat hy totaal en al selfvoorsienend in Krag moet wees.  Met die verstandhouding dat die 220V gebruik word vir die Geyser, Yskas en die Aircon.  Ek kan nog wegkom met die Geyser op gas.

Wat gaan so stelsel wat ordentlik werk, my kos. R30 000 ????????????

Nou werk ek uit as Flip afgerond R600 betaal het vir 6 weke se krag. Is dit gelykstaande aan R14.29 per dag. So om die R30 000 se inset koste regtig te regverdig moet ek 2099 dae gaan kamp sonder krag gebruik van 'n oord af. Dit is 5 en 'n driekwart jaar aanhoudende kamp en dan is die kanse goed dat meeste oorde steed net die tarief hef soos waaraan ek gewoond is en kry ek nie korting omrede ek nou self onderhoudend is nie. So in daai lig gesien spaar ek regtig niks. Die self voorsiendheid kostes van R30 000 is maar 'n nice to have.

Maar dan was ek ook in Nigerië. En het ek gesien hoe dit daar werk en waarheen ons land oppad is.  Tans is ons gelukkig in die opsig dat "Load shedding" gee jou 'n idee wanneer die krag af gaan wees.  Die tyd kom dat daar net plein weg geen krag is nie.  Dit word nie gedeel nie. Daar is net nie.

Dis vir die tye wat mens seker maar die R30 000 sal moet uithaal.  Vir jou huis en karavaan as jy steeds al die gemaklike goedjies wil saam karwei.

Dan is daar nog nie onderhouds kostes ingereken nie.....in daai tyd gaan jy beslis batterye vervang en ander kostes

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 17:04:21 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4623
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Leon, my totale stelsel is meer as R55k.... So ja jou kampdae gaan langer wees.. Maar dis nie waarom dit vir my gaan nie. Wanneer ek 'n ding doen, dien ek dit nie omdat dit goedkoop is nie. Ek doen dit reg al kos dit meer. Sodoende hoef ek nie net te kamp waar daar krag is nie, en het juis Desember kon kamp waar daar nie krag was nie. Dis vir my baie meer werd as net Rande en sente, maar moenie bekommer, nie almal sal dit verstaan nie. Mense koop duur karavane en kon met baie goedkoper wegkom, maar waar dinge moet bykom dan is hul uiters suinig op geld spandeer..

Ek kon weer 'n R50k of R70k karavaan koop, maar het maar besluit om nuut te koop, en ek kamp minder as toe ek met my R40k expo gekamp het. Als is nie finansiele besluite nie. Dit strek baie verder. As die koste van sekere goed mense pla, dan moet hulle liewer los..... My opinie.

Daars tans stelsels van oor R300k wat ek in karavane insit, in karavane!!!!!!! Ek en jy kan voel dis mal, maar vir daai kliente is dit hulle genot en vreugde... So be it, ek maak uiters goeie en lekker stelsels vir hulle en maak 'n paar Rand daarby en hulle kan hul lewens gaan uitleef op hul manier, ek judge nie, ek sê net DANKIE MENEER!!

So, vir my tans beteken dit ek kan nou enige plek gaan kamp, waar ek wil, krag of nie. Ek is gesort.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 19:29:27 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Soos genoem spandeer mens die geld as jy wil kamp met al jou geriewe waar daar nie krag is nie. Met EIE KRAG kom daar ook die gewig by. Om 1 by 100Ah bat net 50% pap te laat word elke dag beteken mens kan bv jou mikrogolf 30min gebruik. So ook jou 1200W induksieplaat wat jy net 30min kan gebruik op jou 2e bat. Vir die huis tipe gewone yskas het jy 2 bat nodig per dag. Dan as jy 'n mover het is daar alreeds 'n 100Ah bat. Kyk net waar trek die skaal nou al. Is daar geen son nie sou mens begin kamp met nog meer batterye.

Nee wat ek sal maar betaal wat die tarief ook al is. Mens sal net hoop die admin fooi of duur krag word nie uit verband verhaal nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 20:15:03 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4623
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Soos genoem spandeer mens die geld as jy wil kamp met al jou geriewe waar daar nie krag is nie. Met EIE KRAG kom daar ook die gewig by. Om 1 by 100Ah bat net 50% pap te laat word elke dag beteken mens kan bv jou mikrogolf 30min gebruik. So ook jou 1200W induksieplaat wat jy net 30min kan gebruik op jou 2e bat. Vir die huis tipe gewone yskas het jy 2 bat nodig per dag. Dan as jy 'n mover het is daar alreeds 'n 100Ah bat. Kyk net waar trek die skaal nou al. Is daar geen son nie sou mens begin kamp met nog meer batterye.

Nee wat ek sal maar betaal wat die tarief ook al is. Mens sal net hoop die admin fooi of duur krag word nie uit verband verhaal nie. 

My nuwe yskas vir karavaan is nie net groter as die ou standaard wat Jurens ingesit het nie, maar ook sommer baie ligter op krag..

Hy loop tans teen 1.3 Amp per uurop 12V en dus kan ek teoreties 83ure op 1 battery loop as ek hom tot leeg laat loop. Nou het ek 2 batterye, so kan maklik 160uur haal..

Met bewolkte dae in Mahai het ek met my sonpanele 8Amp gekry, dus een uur se laai gee my 7 ure op die yskas. Ek het ook as ons snappy chef inspan gou die fortuner gestart en 66Amp gelaai. Die laaste week was dit kwaai bewolk en batterye het baie goed gehou op die klein hisense wat ek in nood gekoop het vir R2000.00. Hy het op 1.2A per uur gewerk.

Die groter boetie het ek nou vir R3000 gekoop en getoets. 1.3Amp. Wonderlik.

So kom wind en weer, ek laai met die kar as nodig of die son as dit daar is. Selfs wolke het min gepla. Ek kan fisies nou met net een battery kamp, maar ek sal steeds 2 gebruik. 

Ek het in 2 weke sonder krag NOOIT uit krag uit gehardloop nie. Amper op 'n stadium met die crap yskas, maar elke dag gemaak. Nou met nuwe yskas sien ek net 'n smile op my gesig


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 01:19:01 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe dis darem maar min krag en nou kan jy self spog dat jy minder as die helfte gebruik wat 'n kampyskas gebruik.

Selfs jou Snappy Chef gebruik minder as die 100A wat mens sou verwag as dit op maksimum gestel is.

Watter model HiSense het jy nou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 22:43:58 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My nuwe yskas vir karavaan is nie net groter as die ou standaard wat Jurens ingesit het nie, maar ook sommer baie ligter op krag..

Hy loop tans teen 1.3 Amp per uurop 12V en dus kan ek teoreties 83ure op 1 battery loop as ek hom tot leeg laat loop. Nou het ek 2 batterye, so kan maklik 160uur haal..

Met bewolkte dae in Mahai het ek met my sonpanele 8Amp gekry, dus een uur se laai gee my 7 ure op die yskas. Ek het ook as ons snappy chef inspan gou die fortuner gestart en 66Amp gelaai. Die laaste week was dit kwaai bewolk en batterye het baie goed gehou op die klein hisense wat ek in nood gekoop het vir R2000.00. Hy het op 1.2A per uur gewerk.

Die groter boetie het ek nou vir R3000 gekoop en getoets. 1.3Amp. Wonderlik.

So kom wind en weer, ek laai met die kar as nodig of die son as dit daar is. Selfs wolke het min gepla. Ek kan fisies nou met net een battery kamp, maar ek sal steeds 2 gebruik. 

Ek het in 2 weke sonder krag NOOIT uit krag uit gehardloop nie. Amper op 'n stadium met die crap yskas, maar elke dag gemaak. Nou met nuwe yskas sien ek net 'n smile op my gesig

Pieter

Watter yskas het jy ingesit wat 12v gebruik?

Staanyskas/vrieskas?

Hoeveel liter?

Hoekom ek vra, ek wou 12v yskas in die penta sit, maar teen R32,000 in 2017 het ek nie kans gesien daarvoor nie. Gebruik nou maar inverter en ek sukkel om 3 dae te staan sonder elemtrisiteit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 10:50:25 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Hier is n 12V Defy 192L staan yskas reg vir n Karafaan.

 

https://www.sustainable.co.za/defy-c210-192l-solar-combi-fridge-freezer.html

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 12:17:36 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou ja toe. Nou is dit ook nie meer nodig om 'n arm en 'n been te betaal vir 'n ordentlike yskas nie.

Mooi so Defy.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:27:08 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hier is n 12V Defy 192L staan yskas reg vir n Karafaan.

 

https://www.sustainable.co.za/defy-c210-192l-solar-combi-fridge-freezer.html

 

Sjoe nie sleg nie. Ek sien solar kit met 2x batterye is R9990. Ek wonder of jy sommer jou paar 12v liggies ook daarvan sal kan trek? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:28:39 pm
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Sjoe nie sleg nie. Ek sien solar kit met 2x batterye is R9990. Ek wonder of jy sommer jou paar 12v liggies ook daarvan sal kan trek? 

 

Ek dink nie n paar LED liggies gaan n probleem wees vir die stelsel nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 00:44:48 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As ons na die Defy kyk dui hulle aan dat jy in 2jr R1300 se krag kan spaar. Ek wonder of daai 2 batterye wat seker R4000 kos nog na 2jr van enige nut gaan wees???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 01:04:20 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4623
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Eks nie meer so groot fan van Defy nie.. Volgens my swak kwaliteit, maar ok. Rede ek so sê ekt 'n Defy in huis gehad, glad nie goed gewerk of gehou nie. Het nou Bosch in die huis... Kan nie saamstem dat dit ordentlike yskas gaan wees nie??? Sal maar moet toets en sien hoe dit werk..... Ek gaan gelukkig nie daai toets hoef te doen nie.

Ek het die Hisense 230L yskas gekoop, maar ek dink als is eintlik binne net 200L... Hy kom in rooi of blou. Ekt die Ferrari rooi een.. Die rooi is nog iets om aan gewoond te raak maar dis ok, beddegoed ens maar verander met rooi ens. . Hirchs het dit afgelewer by my huis. Ek het wel die liggie binne vervang met LED.. Sover baie tevrede.. 

Dis NIE 'n 12V yskas NIE. Dis steeds 230V AC. Ek het die verbruik op die 12V kant gemeet oor periodes en gemiddelde gebruik deurgegee. Dit loop steeds deur die inverter (ek het reeds inverter Desember ingebou so kan nou maar net sowel gebruik...)

Wat die batterye betref... Hulle is tops. Baie nice.

Ek weet nie hoe bedoel word die snappy chef trek minder krag as normaal nie? Dit trek steeds oor 100Amp as dit werk...?? Dit het nie verander nie. So weet nie waar daai comment vandaan kom nie??

Die Hisense is die enigste yskas wat ek elkgeval kon kry met daai grootte wat perfek pas in grootte van spasie. Daar is nie elkgeval ander keuse vir my gewees nie.

 

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 01:54:22 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Jammer Pieter ek het jou Fortuner gestart en 66A gelaai in die sin v d Snappy gebruik gelees as die stroom wat die Snappy gebruik het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 06:18:34 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Tans die kombuis oorgedoen en alles behalwe die Microgolf is DEFY.  Want ons het hom nie vervang nie en is redelik nuut.

Sou graag van die 12V yskaste wou ingesit het. Dan is dit baie makliker om ESKOM in die toekoms in hulle kanon in te stuur.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:15:47 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Ek het al gewonder hoekom mens nie net die compressor kan verander 12V toe nie.

Al die yskaste werk met n compressor maar die huis houdelike yskaset gebruik 220V compressor.

So I kan nie sien hoekom mens nie n Danfoss Compressor by Snomaster in Edevale kan koop nie en dan jou yskas tegnicus kry om hom te kom in sit nie.

Ek wonder maar nie ken nie yskaste so goed nie.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:19:12 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

As ons na die Defy kyk dui hulle aan dat jy in 2jr R1300 se krag kan spaar. Ek wonder of daai 2 batterye wat seker R4000 kos nog na 2jr van enige nut gaan wees???

volgens hulle stelse werk die yskas van die panele af as die son skyn en net in die nag van die battery af.

in die nag gebruik die yskaste ook minder krag want hulle word nie so gereeld oop en toe gemaak nie en dis ook koeler as in die dag.

hulle over spec ook die panele en battery met dubbel so ek glo daai baterry sal nooit laer as 80% charge gaan nie so ek glo mens sal die 5000 cycles kry wat hulle reken die battery kan gee......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:20:13 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 

Ek dink nie n paar LED liggies gaan n probleem wees vir die stelsel nie.

 

So vir R10k kan jy basies "off the grid" gaan kamp. Jy moet dan net n gas stoof gebruik. Het ek dit reg so?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:22:05 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

So vir R10k kan jy basies "off the grid" gaan kamp. Jy moet dan net n gas stoof gebruik. Het ek dit reg so?

....moet dan nog die R6k vir nuwe yskas bysit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:24:17 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

So vir R10k kan jy basies "off the grid" gaan kamp. Jy moet dan net n gas stoof gebruik. Het ek dit reg so?

Ek het met die volgende offgrid gekamp tot en met laas maand.

 

2 plaat gas stoof met 5KG cadac bottel.

1 x 120W son paneel

1 x 20A pwm charge controler

1 x 105AH energiser battery

1 x 90L National Luna twin yskas.

teen 10:00 in die oggend is die battery vol gelaai en die yskas trek krag direct van die paneel af.

Ek het wel die paneel 3 keer per dag geskuif (sun tracking) 07:00 , 12:00 en 15:00

en ek het 3 china mall LED liggies oop op gekoppel vir die aande....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:24:56 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So vir R10k kan jy basies "off the grid" gaan kamp. Jy moet dan net n gas stoof gebruik. Het ek dit reg so?

Geert ek het baie solar paneel plek op die Maia se dak.  Die geyser plaas ek oor op gas.  Dis net die yskas in my wa wat ek moet vervang om van 220V af weg te kom.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:27:28 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Geert ek het baie solar paneel plek op die Maia se dak.  Die geyser plaas ek oor op gas.  Dis net die yskas in my wa wat ek moet vervang om van 220V af weg te kom.

 

ek sit met die selfde probleem Leon, ek het nou 'n exclusive gekoop (my droom karafaan) en alles is op gas of 12V behalve die yskas.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:28:33 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maar ek gaan baie seker maak die storie werk voordat ek dit aanskaf.

Ek is nie lus vir 'n solar paneel rond skuiwery die hele dag nie.  Dit net om seker te maak baterye bly gelaai nie.

Waarvoor kamp ek dan om baterye te laai ??????????????????????

Dan betaal ek die elektrieseteit metertjie se krag verbruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:32:45 am
Jaques82
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 29 Jan 2019
Experience: 27 years

Maar ek gaan baie seker maak die storie werk voordat ek dit aanskaf.

Ek is nie lus vir 'n solar paneel rond skuiwery die hele dag nie.  Dit net om seker te maak baterye bly gelaai nie.

Waarvoor kamp ek dan om baterye te laai ??????????????????????

Dan betaal ek die elektrieseteit metertjie se krag verbruik.

Mens het 120W paneel nodig per battery.

 

so sit 2 batterye in (jou wa het klaar een in)

en overspec dan die panneel so sit 2 x 250W panele op die dak met 30A controler en vergeet van sukkel.

 

al vang die son hulle sleg en hulle werk net teen 50% capasiteit het jy nog genog charge om alby batterye vol te laai voor dit donker raak.......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:37:47 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink na 'n antwoord vir my Jaques.

Ek wil net nie heeldag rond ploeter met sonpanele nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 08:32:57 am
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die gesprek is besig om my nuuskierig te maak oor die 12v yskas.

Weet iemand of mens die 220v yskas kompressor met 'n 12v Danfoss kan vervang soos Jacques bo vra?

Dit kan my oplossing wees. Ek het 2x100a/h liquid crystal battdrye in die wa wat ek laai deur 220v sok en charger, direk van my voertuig af met NLuna split slsteem (baie effektief) en ook sonpanele.

Ek loop dan die 220v yskas via 'n inverter as ons offgrid staan. Kry teoreties maar 23 uur yskastyd as ek nie laai nie. Sonpanele nog nie behoorlik getoets nie.

Ek hou van die omskakel na Danfoss idee indien enigsins werkbaar.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First