English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 339
Total Views: 82 168 438
topics: 10 687
replies: 122 285
views: 38 757 923
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Paas naweek

replies: 53
views: 770
page 1 of 2
04 Mar 2019 @ 19:28:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het julle al planne vir Paas naweek? Gaan julle kamp of tuis bly? Ek sien onder "news" daar is n hele klomp oorde wat lekker spesiaale aanbiedinge het en oulike programme

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 19:29:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie lyk vir my na n lekker familie program.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 20:09:31 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6346
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek gaan Eiland vir laaste keer verkoop karavaan.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 20:24:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1541
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

So baie dinge tussen in voor en na dat ek nie eens kans gekry het om daarna te kyk

 Lyk of ek die tuin roete gaan doen, bome trim, beddings opgradeer, gras sny.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 21:41:27 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Swadini en dan aan na Satara.

Ai Willem, jammer om dit te hoor.

 

EbenhaΓ©ser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
05 Mar 2019 @ 05:58:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie lyk vir my na n lekker familie program.......

Ek sien hierdie oord bied n Paasdiens aan.....wonder hoeveel oorde doen dit nog?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 06:13:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee wat sal die Paas naweek by die huis bly.

Maar ons gaan verseker een van die ander naweke kamp. Lyk my die laaste een in April.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
05 Mar 2019 @ 06:22:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is 'n klompie ander oorde wat ook spesiale reelings het oor Paas naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 07:50:29 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Tans besig om huis te "renovate" en sal die beste tyd van nog 3 maande neem (veral wanneer jy meeste werk self doen). Geen kamp tot dan...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 07:59:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nee Joe dis nie goed vir die gesondheid nie. Iewers moet mens rus

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 08:01:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy moet die perioriteite reg kry. Mens budget eers vir kamp dan dit wat oor is gaan in die huis renovations in.

 

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 09:29:51 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Gaan vir die eerste keer Kgalagadi toe 2 aande Twee Revieren en dan 7 Nossop en Red Sands oppad terug sien baie uit daarna.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 09:36:20 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Gaan vir die eerste keer Kgalagadi toe 2 aande Twee Revieren en dan 7 Nossop en Red Sands oppad terug sien baie uit daarna.

Ek beny jou Hannes, julle moet dit geniet. Volgende jaar selfde tyd is dit my beurt, dis nou te sê as ek kan plek kry.

EbenhaΓ©ser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 12:10:56 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 734
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons is Paasnaweek in die Karoo Nasionale Park (18 - 23 Apr) - 'en route' na die noorde vir ons maand en 'n half in die wildtuin en 3 maande by Eiland. Tussen Karoo en die wildtuin lê daar ook nog oorslaap voor by Riverside (suid van Kimberley) en 'n nag by hetsy Umfula, Eastco Parys of Weltevrede (wie kan raad gee oor watter een - ek ken nie een van hulle nie). Dan 3 aande by Almega voor ons die wildtuin aandurf.

Maar vir nou sien ek eers uit na die 6 aande in Karoo Nas Park. Alhoewel, daar lê ook nog 14 aande voor vanaf 15 Maart na Namibië (nie kamp nie).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 14:08:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Besig om my verlof te finaliseer vir einde April tot die dag voor stem dag op 8 Mei.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 15:17:23 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het 'n paar jaar terug die besluit geneem om glad nie meer oor 'n langnaweek (veral paasnaweek) te gaan kamp nie. Die rede daarvoor is (1) besige paaie en onbedagsame bestuurders, (2) besige oorde en (3) pryse van kampplekke en verversings is buitensporig hoog. Ons merk die anderdag dat 'n gewilde gesinsrestaurant se "nuwe spyskaart" 25 November 2018 gedateer is. Dit is mos nou blatante uitbuiting van vakansiegangers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 15:22:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het 'n paar jaar terug die besluit geneem om glad nie meer oor 'n langnaweek (veral paasnaweek) te gaan kamp nie. Die rede daarvoor is (1) besige paaie en onbedagsame bestuurders, (2) besige oorde en (3) pryse van kampplekke en verversings is buitensporig hoog. Ons merk die anderdag dat 'n gewilde gesinsrestaurant se "nuwe spyskaart" 25 November 2018 gedateer is. Dit is mos nou blatante uitbuiting van vakansiegangers.

Bonus vreters....hulle sien daai bonus kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 15:39:12 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 496
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Shoe Big5Spotter, SEWE aande by Nossob? Lekker. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 06:29:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het 'n paar jaar terug die besluit geneem om glad nie meer oor 'n langnaweek (veral paasnaweek) te gaan kamp nie. Die rede daarvoor is (1) besige paaie en onbedagsame bestuurders, (2) besige oorde en (3) pryse van kampplekke en verversings is buitensporig hoog. Ons merk die anderdag dat 'n gewilde gesinsrestaurant se "nuwe spyskaart" 25 November 2018 gedateer is. Dit is mos nou blatante uitbuiting van vakansiegangers.

Vermy dit ook maar waar mens kan.  Is maar die rede waarom ons rondom die ander vakansie dae kamp. Dis nie die jaar volwaardige langnaweke nie maar as jy jou beplanning doen kan jy minimale verlof in sit vir 'n lekker kamp tydjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 07:44:42 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Nee Joe dis nie goed vir die gesondheid nie. Iewers moet mens rus

Jy moet die perioriteite reg kry. Mens budget eers vir kamp dan dit wat oor is gaan in die huis renovations in.

 

Ha ha ha ha

Leon, ja ek stem saam! Maar vroutjie wil een van die dae intrek, en ek sal maar moet roer! Jy weet mos wat hulle sê né "happy wife happy life"! Nou-ja, my beurt kom nog! Aan almal van julle wat wel gaan kamp, geniet en wees veilig!

 

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 09:14:54 am
Karin*
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 15 years

Ons kamp paasnaweek by Dinokeng resort. Hulle pryse is baie goed, R460 per nag en net buitekant Pretoria. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 14:35:43 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 502
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Chris, ek ken 'n persoon wat nou vir 'n maand by Weltevrede gestaan het. Volgens die foto's en video wat hy op FB geplaas het, sal ek enige tyd daar gaan sstaan. Dit is baie mooi en daar is volop voëllewe. Ablusiegeriewe is mooi en netjies. Hulle voorsien net nie toiletpapier nie. Indien jy toegang tot FB het, kan jy gerus gaan loer op "Fulltime Caravanners without stress" se blad. Dit is hul 3de jaar wat hul voltyds toer.

Ons het nog geen definitiewe reelings getref nie, maar beplan om vir 'n maand aan die Natal se kus te gaan kamp gedurende April. 

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 19:42:47 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 734
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ander Chris (Centurion) - jy help om my besluit 'n bietjie makliker te maak. Van die drie genoemde oorde naby Parys, is Weltevrede die een wat nog die meeste in my kop vasgesteek het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 20:43:39 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 502
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Chris. die naam van die FB blad moet lees "Long term caravanners without stress". 

Ek vra verskoning vir die foutiewe naam wat ek vermeld het. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2019 @ 20:53:32 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1541
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek gaan maar moet pass die paas naweek en by die huis bly. Te veel om te doen voor en na die lang naweke.

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 07:07:42 am
Anonymous

Vandag oor presies een maand vertrek ons Weesgerus toe, maar ons het so bespreek sodat ons 'n dag voor die tyd vertrek met die aanbreek van Paas naweek.

Oor die algemeen verkies ons ook om gedurende paas naweke van die pad af te bly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 09:50:54 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 35 years

Goeie dag aan almal.  Mistverstand Dam vanaf 20 tot 24 Maart, De Hollansche Molen oor Paas naweek en dan oorsee vir drie weke in Junie skool vakansie.  Gaan 'n draai in Bali, Singapore (seun se plek), Malaysia en Thailand maak.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 12:17:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Goeie dag aan almal.  Mistverstand Dam vanaf 20 tot 24 Maart, De Hollansche Molen oor Paas naweek en dan oorsee vir drie weke in Junie skool vakansie.  Gaan 'n draai in Bali, Singapore (seun se plek), Malaysia en Thailand maak.

Groete

Eish...dit klink na n lekker menu! Geniet dit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 13:22:00 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Mbizi vir die paasnaweek

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 06:52:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vriend van my het n staanplek by Weesgerus oor paas naweek wat hy wil verkoop.....R1500

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 07:36:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vriend van my het n staanplek by Weesgerus oor paas naweek wat hy wil verkoop.....R1500

Sjoe...dit was vinnig....daars reeds iemand wat lyk my definitief staanplek gaan neem.

VERKOOP

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 08:38:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek moet nog plek vir einde April bespreek iewers. Wik en weeg nog of ons kus toe wil gaan of sommer naby iewers te gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 08:54:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek moet nog plek vir einde April bespreek iewers. Wik en weeg nog of ons kus toe wil gaan of sommer naby iewers te gaan kamp.

Dis jou keuse, maar ek sou die verder plekke kies vir langer tye. Naby plekke hou ek maar gewoonlik vir naweke en lang naweke. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:33:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis maar ons idee ook Geert.  Die Natal se kus roep.............. sal maar sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 20:24:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vandag oor presies een maand vertrek ons Weesgerus toe, maar ons het so bespreek sodat ons 'n dag voor die tyd vertrek met die aanbreek van Paas naweek.

Oor die algemeen verkies ons ook om gedurende paas naweke van die pad af te bly.

Is jy al gepak Dennis? Veilig ry en geniet dit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 20:42:13 pm
Anonymous

Wat praat jylaughing??

Ek het my verlof vervroeg en gaan alreeds Vrydag in, instede van Sondag.

Vrydag oggend gou vir woefie afgee by die kennels in Walkerville en dan so om 10-uur die pad vat.

My grootste hoofpyn is Gilloleys op Ε„ Vrydagyell

Heelmoontlik gaan ek Boksburg om, verby Comet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 20:48:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dink ook dis beter....verby lughawe en R21 ry altyd heerlik {Selfs op Vrydae}. Eks sommer jaloers...julle moet dit geniet en lekker rus!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 21:03:05 pm
Anonymous

Dink ook dis beter....verby lughawe en R21 ry altyd heerlik {Selfs op Vrydae}. Eks sommer jaloers...julle moet dit geniet en lekker rus!

Dankie, Geert.

Dit jaag so bietjie ekstra onvoorsiene finansies uit die gatsak, maar ek dink my vrou en ek verdien die onvoorsiene.

Ons gaan uit om goed te rus en koppe skoon te maak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 11:38:25 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Weesgerus - met die kinders se sport elke naweek moet ek enige naweek wat ons af is gryp en gaan kamp!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 15:31:04 pm
Anonymous

En toe kom ons gister, Vrydag hier by Weesgerus aan.

Kyk die krane van bo was goed oopgedraai. Waar dit my 'n maks van 1-uur neem om kamp op te slaan, neem dit toe +/- 3-ure.

'n Ou omie en tannie langs my, albei met kanker het onlangs 'n Exclusive gekoop by Comet.

Met die reen, was sy karavaan basies 'n stort, die lek erg. 

Gelukkig kon ek die mense vanoggend help om so bietjie droog te kan slaap indien dit vannag weer sou reen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 15:46:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is dit daai shape wat lyk soos n Putco bus wat so lek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 17:23:49 pm
Anonymous

Dit is Ε„ 2010 model

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 17:58:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Shame...dit kan nie lekker wees nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 18:00:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

DK...is daai staanplek waar jy staan toe paving?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 08:45:45 am
Anonymous

DK...is daai staanplek waar jy staan toe paving?

Ja Geert, lekker paving staanplek.

Die staanplekke by sirkel 4 is nie so groot soos die ander sirkels nie, maar groot genoeg vir my.

Ε„ Groterige karavaan se staan is beperk op sirkel 4, bv, die omie langs my met die Exclusive wou staan soos ek met gesig weg van badkamers, maar agv die wa grootte kon hy nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 22:48:09 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1541
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek kyk glad nie noord van Johannesburg vir kamp plek oor paas naweek. Die Moira trein op noord kan baie ongemaklik en beslis gevaarlik raak. 

Dan selfs anderkant Nelspruit kan dit vir ure op hoop rigting Mosambiek gepaard met lelik ongeduldige bestuurders.

As jy nie dag of so vroeër ry en later terug kom is jy in vir n ding

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 07:11:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is voorwaar 'n uitdaaging op op die nippetjie te wil ry gedurende Paasnaweek.

Ek gaan wel my wa haal op die plot om hom te was en te polish vir die trippie Eiland toe. Dis so vêr as wat ek gaan ry oor paas naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2019 @ 09:58:42 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

ons kamp by koppisol sover ek weet is daar nog staanplek.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2019 @ 14:37:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 17:56:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek gaan die wa volgende Vrydag vroeg haal. Dan kamp ons sommer in die erf vir Paasnaweek en gaan na my eie kerk toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2019 @ 07:29:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13071
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Almal wat op die paaie vandag gaan wees......veilig sleep!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2