English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 381
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 141
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Patio voorkant

replies: 6
views: 197
21 Feb 2019 @ 13:10:10 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Weet iemand nie dalk waar ek n tweeds handse voor kant (front wall) vir n Sprite Swing patio kan kry nie.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 18:09:28 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nee, ek weet nie. Definitief nie op Malelane nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 19:28:24 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Ek vat maar n kans n nuwe een is belaglik duur.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 21:54:46 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1673
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Louw ek het vir my een gemaak uit skadunet. Hy ryg aan die bokant in dwarspale in net soos jou gewone tent. Onder het ek ook plasties aangewerk soos gewone tent met hakies waar jy dit met penne vas slaan. Myne lyk baie netjies en werk perfek en dit het nie n arm en n been gekos nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 08:54:06 am
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Dankie vir die raad Piet ek wardeer.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 19:20:06 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoor bietjie wat vra plekke soos alloutdoors en alloutgear vir so iets. Andersins bel Campworld in Bloemfontein....hulle het onlangs hordes tente, rally's, afskortings hier adverteer teen minder as halfprys.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 16:08:06 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Dankie Geert ek sal hulle Maandag kontak.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First