English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 493
Total Replies: 218 564
Total Views: 81 875 742
topics: 10 489
replies: 118 974
views: 38 640 060
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sprite SuperSport '96

replies: 6
views: 186
21 Feb 2019 @ 08:26:12 am
Solly
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 27 Mar 2013
Experience: 14 years

Hi Kampermaters, ek is eintlik op soek na daardie twee vents wat aan die een kant van die karavaan is, agter die yskas. ek kry net die groter, nuwe soort. Wil nie graag aan my karavaan panele sny nie. Kan iemand dalk help asb? ook wat die prys sal wees? dankie voorlopig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 08:30:32 am
Dolrik
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Les die vents, baie mooi blom daai.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 19:32:22 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years
Solly kan jy nie die vents uit stainless steel laat lazer cut nie. NS:Daai vark oor is baie mooi.
GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 00:12:32 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12042
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bel Comet karavane en gee vir hulle die afmetings....miskien is jy gelukkig. Daar is al paar manne hier wat al reggekom het met parte op ouer waens by Comet. Hulle kan courier as hul het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 07:25:45 am
Solly
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 27 Mar 2013
Experience: 14 years

Dankie manne, Geert ek het Comet geskakel en hulle terugvoering was dat hulle sal vir my soek en laat weet as hulle gekry het, dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 07:49:38 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12042
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie manne, Geert ek het Comet geskakel en hulle terugvoering was dat hulle sal vir my soek en laat weet as hulle gekry het, dankie.

Sterkte....hoop jy kom reg daar!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 12:39:49 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek wil nie negatief wees nie, maar moet nie wag vir die oproep vanaf Comet nie.

Uit ondervinding het ek al geleer dat hulle nie sommer terug skakel op kleinighede nie. My aanbeveling sal wees om hulle deurgaans te skakel om uit te vind.

Jy kan ook Alberton Caravan Service and Renovations probeer.

Die kontak persoon is, Seun @ 082 253 4830. Ek het vanoggend daar verby gery en nooit daaraan gedink om te stop en uit te vind nie.

 

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required