English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 368
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 134
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

WIE WIL SAAMKAMP

replies: 14
views: 347
20 Feb 2019 @ 20:49:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5388
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Na aanleidind van die onderwerp "WIE IS JY"  dink ek daaraan om n saamkamp te reel..

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 21:07:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5388
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Gaan wees die tydperk van 20 ste tot 30 ste September.

24ste is op n dinsdag....  btaai dag

My voorstel is....  almal welkom. Gedurende hierdie tydperk kan enigeen kom  vir een dag of meer of vir volle tydperk. 

Die koste sal ek organise teen R50 p.p.p.d  

Venue... Deo Volente Parys

Elkeen  gee n inset vir Saambrasi. Skaapbraai of what ever. As julle gaan vir skaapbraai dan sal ons die koste moet bereken. Die skapie heel of in tjops.

OF

elkeen bring sy eie tjop, dop en pop.

Belangstellendes kan my kontak. 082 4469 323 of sommer net op  hierdie draad.

Dit gee almal tyd genoeg om te beplan.  Verlof te vat of wat ook al..

HOE LYK DIT.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 05:53:51 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat my oom dit klink heel skaflik. Ek is in ........... mits die werk dit toelaat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 07:52:14 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Kan lekker wees. Ons sal ook in wees van 20 tot24 Sept DV.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 08:01:45 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1342
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Huidiglik is die kennis tydperk nog te lank voor die tyd om 'n antwoord te gee.

Aaangesien ek in 'n sleutel posisie is in my betrekking, kan ek ongelukkig nie huidiglik enige beloftes maak nie.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 08:23:37 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5388
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Huidiglik is die kennis tydperk nog te lank voor die tyd om 'n antwoord te gee.

Aaangesien ek in 'n sleutel posisie is in my betrekking, kan ek ongelukkig nie huidiglik enige beloftes maak nie.

Ok Dennis, maar ons dink solank daaraan.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 10:29:56 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sou graag wou bywoon en mede forum lede ontmoet....maar het reeds planne vir September lang naweek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 11:27:37 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ja daai is my huweliks naweek so kamp gan nie die jaar weer vlieg nie sealed

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 16:40:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6153
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Baie ver vir my+-900km

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 17:32:08 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Klink lekker.

Dan nog by Eiland. Effe vêr van daar af Parys toe.

So, sal nie kan meemaak nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 21:25:00 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Vertrek 16 Sep by Eiland oppad Kaaptoe. Sal waarskynlik nog 'n paar nagte oorstaan oppad terug Boland toe. Dit kan dalk werk. Kan ek per teerpad tot by Deo Volente kom?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 21:27:39 pm
Dries
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

2 Sept jaarlikse verlof begin amptelik maar ry al 1 Sept na  ATKV drakensberg. 2 - 15 sept na Scotties. 16 Sept terug Drakensberg. 17-18 regpak en skoonmaak. 19-28 na Kosterdam. 29 huistoe. 30 begin werk.  Nog net 6 maande!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 21:49:01 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1673
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sorry Johan maar Uvongo le bietjie te wyd daarvoor.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 22:29:58 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5388
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Vertrek 16 Sep by Eiland oppad Kaaptoe. Sal waarskynlik nog 'n paar nagte oorstaan oppad terug Boland toe. Dit kan dalk werk. Kan ek per teerpad tot by Deo Volente kom?

 

Jip Chris.

Nader aan die tyd gaan ek die pad moooooi beduie. Teerpad tot naby. 800metervanaf teerpad tot by kampplek.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 04:30:51 am
Duve
New Member
66% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 08 Feb 2019

Klink lekker, ongelukkig dan nog op Banana Beach en van plan om Oktober Bergville te besoek. ATKV Drakensville, Cathedral Peak en Hlalanathi. Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First