English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 493
Total Replies: 218 565
Total Views: 81 875 783
topics: 10 489
replies: 118 975
views: 38 640 082
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie is jy?

replies: 18
views: 367
20 Feb 2019 @ 13:24:01 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2032
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit is lekker om te weet met wie jy op hierdie Forum praat, waar die persoon woon, waarmee hy/sy sleep en wat gesleep word.  'n Foto van die lid se treintjie maak dit ook interessant. Ongelukkig maak al die lede nie sulke inligting bekend nie.  Ek weet dit is nie verpligtend nie, maar wil almal nie dit oorweeg om dit wel te doen nie?  Dit lyk of sulke inligting nie noodwendig by 'n lid se bydrae hoef te verskyn nie, maar as jy op die naam klik, kom dit wel op.  Ons is tog 'n klomp vriende hier- waarom sal ons onbekend aan mekaar bly?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 13:35:58 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek stem saam Fred, maar jy moet darem in gedagte hou dat SARS en INTERPOL, die FBI en MOSSAT ook na hierdie forum kyk ............

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 13:42:46 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek is eklaughing.

 

 

 

 

 

 

Grap net, nee my naam is Dennis Kilian, let wel Kilian met een ''L'', bedoelende die arm gedeelte van Killian met 'n dubbel ''L''.

Woonagtig: Albemarle, Germiston op die grens van Alberton. Al wat my skei van Alberton, is die N3 snelweg.

My kombinasie en daaglikse voertuig soos aangetoon op die fotos:

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 13:47:53 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2032
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Goed om jou te ken Dennis.  Die probleem is more het ons weer vergeet wie jy is.  Oorweeg om jou profiel op te gradeer dan leer almal jou uiteindelik ken.  Jy kan ook die fotos van jou karavaan en sleepvoertuig op jou profiel laai dan kom dit elke keer op as jy skryf..

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 14:25:39 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek is eklaughing.

 

 

 

 

 

 

Grap net, nee my naam is Dennis Kilian, let wel Kilian met een ''L'', bedoelende die arm gedeelte van Killian met 'n dubbel ''L''.

Woonagtig: Albemarle, Germiston op die grens van Alberton. Al wat my skei van Alberton, is die N3 snelweg.

My kombinasie en daaglikse voertuig soos aangetoon op die fotos:

Nou die groot vraag is om my te ''Spot''laughing

 

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 15:01:02 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Maar ek sal jou een ding sê : Ek sou wragtig wat wou gee om op een slag saam met al die deelnemers aan hierdie forum te gaan kamp. Ou maat, DIT gaan 'n serious groot kamp wees.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 15:33:54 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nou die groot vraag is om my te ''Spot''laughing

 

Kon nie span kry nie, toe maar die ou agter die kamera? (Tong innie kies!)

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 15:53:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5447
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Maar ek sal jou een ding sê : Ek sou wragtig wat wou gee om op een slag saam met al die deelnemers aan hierdie forum te gaan kamp. Ou maat, DIT gaan 'n serious groot kamp wees.   

Stem vir die een.

Ek vra gereeld... wie kamp saam.

By Deo Volente Parys. vra die eienaar R50  p.p.p.d.

As jy die afdak wil gebruik is dit R80  p.p.p.d

Ons het verlede jaar oor september lang naweek n skaap op die spit gebraai. En ons kan dit weer doen as daar genoeg belangstelling is.

DK sal ook in wees ek glo. So ook Nico, en Danie SLK 

Laat weet dan reel ons. Daars mos nou genoeg tyd om te beplan. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 17:23:56 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1193
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Oom Johan

Miskien 'n nuwe draad begin wat net oor die kampreëling sal gaan?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 19:19:39 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 361
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Ek het al baie gewonder of op die groep dalk nie belangstelling sal wees om midweek saam te kamp nie al is dit net n Paar Lede

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 19:37:14 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2852
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Eks Oom Hans van Limpopo. 

As daar moeilikheid is...

As die paw paw die fan tref en Eksdom gee krag.......

As jy niemand het om te blameer nie......

Dans ek die man!

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 20:08:56 pm
DK
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek het al baie gewonder of op die groep dalk nie belangstelling sal wees om midweek saam te kamp nie al is dit net n Paar Lede

laughinglaughingAs ek maar ook op pensioen was.

Jy het mos al gesien die haas in my, van een plek na die ander.

Ek dink midweek is uit vir my, tensy dit oor my lang verlof is.

 

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 20:22:10 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 361
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

laughinglaughingAs ek maar ook op pensioen was.

Jy het mos al gesien die haas in my, van een plek na die ander.

Ek dink midweek is uit vir my, tensy dit oor my lang verlof is.

 

DK jy is reg maar dalk is hier op die groep lede wat al op pensioen is en dalk daarin sal belangstel Hou uit oor n paar jaar is jy ook daar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 06:23:38 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12290
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon Coetzee, getroud met Lindy.

Sleep kombinasie ken julle maar ek kamp met 'n tent ook.

Bly in Centurion en probeer om tenminste eenkeer 'n maand die Maia te gebruik.  Ek is 'n groot afhanklike van die Heer se genade.

 

 

Net die volgende as ek nie kan gaan kamp in 'n maand nie dan is dit Hannes se skuld ............................ Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 07:10:10 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5447
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek het al baie gewonder of op die groep dalk nie belangstelling sal wees om midweek saam te kamp nie al is dit net n Paar Lede

Ek het nou n nuwe draad begin oor saamkamp. Myself sal daar wees vir twee weke. En enigeen kan kom en gaan . Midweek . Naweek.  Eendag makie sakie nie. Die doel is om meer van die forum lede te ontmoet.

En jy moet kom fotos neem.  

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 09:11:04 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2032
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Johan, Ek stel voor jy bring die draad so nou en dan weer na vore.  Dit is lank voor die tyd so ons, en ander belangstellendes kan nie nou al seker wees of ons dit sal maak nie.  In ons geval is daar 'n moontlikheid, maar ons sal eers nader aan die tyd seker weet.  Dit klink in elk geval heel aanloklik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 11:36:23 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hentie - Centurion - sleepkombinasie onder

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 09:34:47 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2536
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Ek stem saam Fred, maar jy moet darem in gedagte hou dat SARS en INTERPOL, die FBI en MOSSAT ook na hierdie forum kyk ............

Ek is die FBI en Interpol en die Admin... ek watch almal.... lol

Ja please keep your profile up to date... it is so nice to see the different tow vehicles and types of caravan or campers used by our members 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 11:09:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5447
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Stem 100%

Please update,  

eks ook van die mafia. Sal nie bust nie.. net solank julle ledegeld, beskermgelde op datum is. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required