English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 358
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 126
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mees waarde vir geld item

replies: 27
views: 561
17 Feb 2019 @ 16:29:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is jou kamp item wat jy dink was nog die beste waarde vir geld wat jy al op kamp toerusting spandeer het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 16:31:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Elke keer as ek naweek kamp doen en leisure awn gebruik, dan dink ek....wat n plesier. Ek dink dit staan van die boonste op my lys as dit by waarde van geld spandeer kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 16:38:04 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die koffiemasjien.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 17:12:59 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1840
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Myself - leisure awning ( kan nie onthou wanneer ek laas tent gebruik het nie)

               Karavaan mover

Elmarie - toilet wat ek in die swing ingebou het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 17:31:29 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2789
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My Amacooka

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 17:43:35 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1342
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Ek stem saam, my leisure awning met voor en kant seile asook my ys masjien en watercooler.1

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:09:32 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het tot einde verlede jaar ernstig gekamp met 8 maande in 2018. Ja ons rus nou maar gaan dit weer in die tiekoms doen. 

Wat ek die meeste geniet is my kampstoel wat baie gebruik word as jy “langkamp”.  Jy moet gemaklik kan sit en Pottie se koffie (uit sy koffiemasjien) geniet. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Feb 2019 @ 19:11:50 pm
Paddyandpaul
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Rechargeable Ultratec flexible silicone Led waterproof lantern from Macro R150. Can be charged by cellphone charger, computer usb port or with own solar cell. 12 hr run time.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:46:13 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die movers en my kampstoel, het winter en somer stoele. 

Beste nog die Girl, sy kan n koue bier aangee. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:52:09 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 18 Feb 2016

Cadac Grillogas with paella pan and 60l 220/12v Snomaster fridge.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 07:24:45 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eintlik my hele wa en die kamp goete wat ons gebruik want as ek nie kan gaan kamp in 'n maand nie is dit asof die wereld te veel word.

 

Enkele items self gekoop:

Die Mover op die wa

My S/steel braaiertjie

Silver seil

Items as geskenk gekry:

Weber Q2000 gasbraaier. Ideal vir ontbyt en as dit net ek en ma is sommer braai in die middag/aand ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:01:49 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Die National Luna yskas wat ons buite in die tent gebruik.

Die vêrkyker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:58:14 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

Only a camper, but the high density matress, no more blow up stuff that can go flat, so sarify space for pure camping luxery

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 13:38:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6153
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

My mover en aircon n moet in Phalaborwa

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 14:17:19 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Bo alle twyfel my karavaan. Na drie jaar kan ek R20 000.00 meer kry vir hom as wat ek nuut vir hom betaal het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 16:30:07 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ek het vandag 'n steady attachement vir my boor gekoop so hoef nooit weer slinger te swaai nie

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 07:50:57 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Wat is dit, Hentie, is dit net 'n verlenging van die boor na die steady's?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 07:56:23 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

korrek, sit die in die boor en sit socket of extension en socket

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 08:01:25 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

korrek, sit die in die boor en sit socket of extension en socket

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 08:43:30 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

Hentie6, off the subject, see that you are a boat owner, family of mine stated that two of his happies day in his lifewas the day that he bought the boat and the day that he sold the boat, heehee, can any previous boat owner share that feeling ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 09:30:01 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Hentie6, off the subject, see that you are a boat owner, family of mine stated that two of his happies day in his lifewas the day that he bought the boat and the day that he sold the boat, heehee, can any previous boat owner share that feeling ?

Nope, do not own or will never own a boat, not a fan of water that much.

 

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 09:54:52 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

korrek, sit die in die boor en sit socket of extension en socket

Dis nice! Waar het jy dit gekoop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 10:03:35 am
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Sommer by Builders vir R100, die extension wat langer is en jy in die boor sit is so R160 by trailer plekke.

Hak laat ons ry!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 12:17:55 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Ek dink die multi-room. Nou is kinders se speelgoed in hulle hokkie. Hulle tafel waar hulle eet, inkleur ens is op sy plekkie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 22:48:01 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ek stem saam eintlik is dit my hele karavaan of soos gedoop alternatiewe behuising. Hy ry wanneer hy kan en waar sy baas wil. My vrou gaan se haar kitchen stand unit. Ek gaan die porta pot wat ek in die karavaan ingebou het uitsonder want nou is ma rustig en ons hoef nie meer ablusie toe te loop in die nag nie en ek slaap  nou lekker.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 12:02:51 pm
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 20 Feb 2017

Verseker ons 4.5x4.5 Event shelter , lekker skaduwee en nie meer gesukkel met goedkoop gazebo's wat nie lank hou nie. Stem saam oor kampkosie (porta pottie), geen nagtelike uitstappies na ablusie meer nie waarna jy jou vrek sukkel om weer aan die slaap te raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 12:48:30 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Verseker ons 4.5x4.5 Event shelter , lekker skaduwee en nie meer gesukkel met goedkoop gazebo's wat nie lank hou nie. Stem saam oor kampkosie (porta pottie), geen nagtelike uitstappies na ablusie meer nie waarna jy jou vrek sukkel om weer aan die slaap te raak.

Het ook "kampkosie" aangeskaf maar nog nie gebruik nie. Glo mamma en klein prinses gaan baie baat vind

 

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 14:50:24 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het ook "kampkosie" aangeskaf maar nog nie gebruik nie. Glo mamma en klein prinses gaan baie baat vind

 

Jy gaan nie spyt wees nie. Baie gerieflike stuk toerusting, veral na-ure as dit jou slaaptyd is. Dis wanneer kosie sy waarde bewys. Meer so in die winter.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First