English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 364
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 130
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sloot oor pad. Waarskuwing

replies: 16
views: 447
16 Feb 2019 @ 15:20:44 pm
Adele1
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Lees nou SA emerency reports:  Ek haal aan:

”as jy van plan is om van Krugersdorp se kant af na Magaliesburg  se  kampplekke of selfs 

 Rustenburg  of Buffelspoort te ry of te sleep  

Wees versigtig.  Daars ‘n plakkerskampie aan albei kante van die pad Orient Hills.  

Die plakkers het n sloot van omtrent 4 meter wyd en 50cm diep oor die hele breedte van die pad gegrawe.  As jy in daardie  sloot teen 60 kph gaan ry  gaan jy beslis jou motor en karavaan seer maak of afskryf.  

Wees versigtig of vermy daardie pad”

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 15:44:00 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wat besiel die mense om so onsinnigheid aan te vang. Die mensdom raak siek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 16:12:49 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1673
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons raak nou al bang om sekere paaie te ry omdat jou veiligheid nerens meer seker is nie. Ons kamp nou in Hartenbos en wanneer ons teruggaan Natal toe ry ons n 400km ompad om net op die tolpaaie te bly. Alhoewel jou veiligheid daar ook nie gewaarborg is nie voel jy gemakliker omdat daar baie meer voertuie op die pad is. Hoe lank gaan dit aanhou? 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 16:32:02 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir waarskuwing. Hulle hoop natuurlik jy val vas in daai gat, dan kan hulle jou rot en kaal besteel....of as n trok daarin ry hom leeg steel en dan aan die brand steek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 17:19:52 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sien nou dat n trok by Olifansfontein om geval het en die video wys hoe plunder dit. 

Die rugby begin later omrede die Stormers se bus vertraag word. 

Slote oor die pad, klippe of bande. 

Wat gaan aan. Dan mag jy nie eers skiet nie. 

Hoe se CR. Watch the Space.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 20:27:15 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sien nou dat n trok by Olifansfontein om geval het en die video wys hoe plunder dit. 

Die rugby begin later omrede die Stormers se bus vertraag word. 

Slote oor die pad, klippe of bande. 

Wat gaan aan. Dan mag jy nie eers skiet nie. 

Hoe se CR. Watch the Space.

 

 

😡daai video gesien hoe hulle daai bokse seep poeier steel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 21:08:06 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Wat besiel die mense om so onsinnigheid aan te vang. Die mensdom raak siek. 

Ek gaan dit kras stel, en dis tyd dat ons mense dit besef.

Die duiwel en sy trawante is los in hierdie plek. Volgens die bybel is hy die vader van leuens, steel, doodmaak en vernietig. Presies waarmee die oorgrootte meerderheid van ons land se mense hulle mee besig hou. Gewetenloos.

Dit is dus nodig vir die res van ons om dienooreenkomstig die regte ding te doen om hierdie situasie te beveg.

Tot so ver.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 21:52:51 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit is presies hoekom ek altyd aanbeveel om liewer op hoof paaie / snelweg te bly so ver as moontlik. Daar sal altyd iemand vinnig op die toneel wees sou jy  moeilikheid kry. Word jy alleen gevang in agter paaie sal jy heeltemal gestroop word en gelukkig wees as jy en familie dit oorleef. Ry verder eerder en beskerm so jouself, familie en besittings

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 22:15:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1673
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dit lyk my omdat hier n verkiesing aan die kom is glo die skurke dat hulle n vrypas het om te doen net wat hulle wil. Ons word letterlik afgedreig en geintimideer om n lae profiel te handhaaf. Jou hande is afgekap want die skurke het regte en die slagoffers mag hulleself nie eens beskerm nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 13:35:32 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1342
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 17 years

Slegs gevoelose parrasiete wat sulke dinge sal doen.

Die woord sê: Wees lief vir jou naaste, maar ek weet darem nie so mooi met sulke gevoelose "goed" nie.

In elk geval, dankie vir die waarskuwing.

No More............?
No More............?
No More............?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 15:53:58 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Slegs gevoelose parrasiete wat sulke dinge sal doen.

Die woord sê: Wees lief vir jou naaste, maar ek weet darem nie so mooi met sulke gevoelose "goed" nie.

In elk geval, dankie vir die waarskuwing.

DK

Die bybel sê ook jy hoef nie met almal oor die weg te kom nie! Jou naaste is jou naaste. Nie noodwendig die ou wie die sloot gegrawe het nie.

Terug by die draad. Dit is die tweede groot sloot die afgelope 4 odd weke. Vorige een by Breyten op die Breyten Carolina pad.

As dit 'n mode gaan raak, sal mens roete beplanning moet verfyn. Dis waar tolpaaie en nasionale paaie 'n veiliger opsie is. Net nie altyd moontlik nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:51:13 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vermy nagry en Hou maar die oe op die pad as dit moet van verlate paaie gebruik word. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:51:25 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

maybe it is time for a "Caravan & towing hot spot" road list to avoid due to safety and other factors 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 18:43:19 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1081
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

maybe it is time for a "Caravan & towing hot spot" road list to avoid due to safety and other factors 

Great idea!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 08:32:55 am
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Proffie/DK ek stem 100% saam met julle. Die forum gaan n groter rol speel in n mens se beplanning, ons deel almal dieselfde liefde wat kamp is. Inligting oor pad toestande en gevaarlike plekke moet deur ons almal met ons mede kampers gedeel word. Ons het gelukkig n puik FORUM.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 13:38:03 pm
Dansan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

As nuweling kan ek getuig dat die forum reeds 'n groot mate van inligting vir my is. 

 

Wat die slote op ons paaie betref, ek sal my liewer weerhou van kommentaar, julle het gesien hoe gou word 'n vrou se affêring die hele land vertoon deur die media, netnou sien iemand hoe ek voel oor sommige kraeture wat in ons land gevind word en dan word ek aangekla van haatspraak, rassisme, pedofelia, homofobie, seperatisme, kommunisme, diktor-aanhang en alles wat volgens iemand onmenswaardig is.

 

Maar nou ja, ons hou maar ons ore teen die spoorlyn ...... die dele wat nog nie gesteel is nie.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 08:22:45 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 304
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

As nuweling kan ek getuig dat die forum reeds 'n groot mate van inligting vir my is. 

 

Wat die slote op ons paaie betref, ek sal my liewer weerhou van kommentaar, julle het gesien hoe gou word 'n vrou se affêring die hele land vertoon deur die media, netnou sien iemand hoe ek voel oor sommige kraeture wat in ons land gevind word en dan word ek aangekla van haatspraak, rassisme, pedofelia, homofobie, seperatisme, kommunisme, diktor-aanhang en alles wat volgens iemand onmenswaardig is.

 

Maar nou ja, ons hou maar ons ore teen die spoorlyn ...... die dele wat nog nie gesteel is nie.  

Ja Swaer, ek sal myself ook eerder weerhou daarvan om myself uit te spreek oor dié lot, want anders slaap ek nog vanaand in die tronk...

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First