English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 135
Total Replies: 215 693
Total Views: 81 762 366
topics: 10 295
replies: 116 924
views: 38 625 132
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Google+

replies: 20
views: 335
15 Feb 2019 @ 14:48:37 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Google+ maak een van die dae toe en dan sal die 10,000 plus fotos van karavaanparke wat ek daarop stoor nie meer vir die publiek beskikbaar wees nie.  Baie jammer, want dit was regtig baie gewild.  Tussen Google+ en Google Maps het ek meer as 500,000 "hits" in die laaste ses maande van 2018 gehad.

Baie min van die fotos is op Google Maps en die koste en tyd om alles van Google+ oor te dra, is net nie haalbaar nie.

Flip

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 15:12:33 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

That is so sad. Lots of work has gone in, and we all appreciate your 'service' of providing info....not sure what your next steps should be. cry

Dreaming of retiring
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 15:43:38 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe...dit sal n jammerte wees. Miskien is hier n boffin op die forum wat n uitweg het om dit te red.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 15:49:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie jammer om dit te hoor. Sjoe as mens dit net op 'n ander manier kon doen soos Geert genoem het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2019 @ 21:25:54 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1673
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Dit sal n groot terugslag wees as dit moet gebeur. Ek is seker hier sal n kundige n oplossing daarvoor he.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 13:24:56 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan Admin jou nie help om dit of te stoor of in boek form te plaas nie. 

Dis inligting wat vorentoe baie handing en van hoe waarde kan wees. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 13:27:48 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Admin. 

As daar kostes aan verbonde is laatweet dat ons kan bydra. 

Ek is beskikbaar. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2019 @ 15:14:02 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 932
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Admin. 

As daar kostes aan verbonde is laatweet dat ons kan bydra. 

Ek is beskikbaar. 

 

Stem saam. Dit moet behoue bly. Ons deel die kostes onder ons klomp.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 17:22:56 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Dankie vir al die simpatie en aanbod vir hulp. Gelukkig het ek al die fotos ook op my rekenaar en sal dit dus nie heeltemal verdwyn, sal net nie meer beskikbaar wees vir die publiek nie.

Soek nog na 'n aanbaarbare pplossing.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:48:05 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2789
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nie te bekommerd as Google toe maak nie.

My buurvrou weet in elk geval allesπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 19:53:09 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6677
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie te bekommerd as Google toe maak nie.

My buurvrou weet in elk geval allesπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Hier by my is NET NUUS. LoL

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2019 @ 20:49:41 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir al die simpatie en aanbod vir hulp. Gelukkig het ek al die fotos ook op my rekenaar en sal dit dus nie heeltemal verdwyn, sal net nie meer beskikbaar wees vir die publiek nie.

Soek nog na 'n aanbaarbare pplossing.

Kan seker dan op n ander platform gelaai word?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 09:34:01 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nie te bekommerd as Google toe maak nie.

My buurvrou weet in elk geval allesπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Ha ha ha ha ha............! ! ! ! !

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:23:29 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Kan seker dan op n ander platform gelaai word?

Flip, wat van "dropbox" die probleem hier is jy betaal ekstra as jy oor 'n sekere hoeveelheid wil stoor, dan is daar ook die cloud. Hoe groot hoeveelheid inligting stoor jy Flip?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:49:18 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Net om reg te stel, net Google+ maak toe en geen ander van hulle toepassings nie.

Stoor so net onder 50Gig op die oomblik, maar dit groei natuurlik soos ons nuwe parke besoek.

Dit moet ook moontlik wees vir enige een om daarna te gaan kyk, maar sonder dat hulle veranderings kan maak.

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 11:54:56 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

H Flip, dropbox kan jy "share" met viewing regte alleenlik. Ek weet net nie hoeveel stoorplek kan jy gratis kry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 13:18:06 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Dankie vir die inligting.  Sal beslis daarna kyk.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2019 @ 21:35:41 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2451
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Hello FlipnTilla,

Admin must try help here... Surely we can create a FlipnTilla button on the PhotoGallery section found in the CaravanParks.com Resort Search... we simply add the photos into the gallery sections per resort and eveyone can enjoy them for ever again...

These photos galleries will be known as FlipnTilla Travels or something similar to keep your name as part of the legacy and further more they would be found on these same forums, in the Resort photo section...  My office should be able to over a few weeks make this possible.

let us know what you think...

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 10:25:50 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Gonnie, thanks a lot.  That will certainly solve my problem.  If possible, I would like to add to the album as we visit new parks.

You can get the photos off my computer, or using Google Takeout, but we can arrange that when you guys are ready.

I will also then create links from my website to CaravanParks.com for my visitors to view the photos.

Thanks a lot and also thanks to everybody on the Forum for your support.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 12:36:14 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11351
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

This sounds good. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2019 @ 13:39:32 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11054
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit gaan baaaaie nice wees!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First