English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 943
Total Replies: 212 803
Total Views: 81 544 773
topics: 10 196
replies: 114 942
views: 38 468 301
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Battery ontkoppel?

replies: 13
views: 256
4 days ago @ 16:45:25 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10713
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ontkoppel julle jul karavaan battery se pole as hy by die huis staan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 20:18:59 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1040
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Altyd, verhoed dat klein lekstrome oor tyd die battery ontlaai, maar laai dit so elke 3 maande of so vir 'n dag of twee. My gewone motor battery wat ek vir die karavaan gebruik is nou sowat 3 jaar oud en staan steeds sterk....vorige ene het byna 5 jaar gehou so ek dink ek doen iets reg:)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 22:46:06 pm
Jakkalstzn
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 18 Jan 2019
Experience: 24 years

Kry vir jou n C Tec charger dit laai die battery en doen battery maintanace. Hy is permanent op die battery as ins by die huis is. Ek sit net net skakelaar wat battery aan die krag systeem koppel af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 06:19:06 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10713
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My battery word hoofsaaklik net aangewend vir die movers....hy het so n rooi skakelaar waarmee mens dit aan en af kan sit....is dit voldoende? Dis seker maar dieselfde as battery ontkoppel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:34:26 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4583
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Geert sover ek verstaan is daai die battery isolator switch en dus is jou batterye dan ontkoppel op die positief. AS daar niks anders op die battery is nie, is dit voldoende


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 11:41:53 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1196
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek ontkoppel nooit my battery nie. Dit word in die garage permanent aan krag gekoppel. Battery is nou 6 jaar oud en loop nog sterk. Karavaannstasn nou weg can huis maar ek het battery nou uitgehaal en permanent aan smart charger gekoppel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 12:12:17 pm
Dansan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek boer in my karavaan, sit gereeld daarin, skink 'n bier en doen my selfoon-werk daar. Hy is permanent gekoppel aan n CTec laaier wat outomaties afskakel wanneer die flattebrei gelaai is.  Ons het nogal n neiging om op kort kennisgewing die pad te vat en dan moet die movers nie lol nie. My Metalian 4x4 wa het net klein flattebreie en hulle laai ek ook amper permanent. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 12:27:02 pm
Mr T
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 24 Apr 2018
Experience: 11 years

Mine is permanently hooked up in the garage.

Tigers don't cry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:25:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10713
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert sover ek verstaan is daai die battery isolator switch en dus is jou batterye dan ontkoppel op die positief. AS daar niks anders op die battery is nie, is dit voldoende

Dankie Pieter. Daar is nog 2 LED strips op dit gekoppel. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:36:30 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 797
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

O!

Ek trek die wa in (gewoonlik vol gelaaide batterye via split sisteem op sleepvoertuig) en los hom so 'n paar dae. Dan koppel ek die hele spul (2 batterye) via 'n smart charger en los tot ons weer pad vat.

Glo maar 'n battery moet besig bly om langer te hou. Daarom die charger maar sit ook van tyd tot tyd 'n lig of twee aan deur die dag sodat daar darem effe stroom beweging is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 20:59:55 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6574
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

O!

Ek trek die wa in (gewoonlik vol gelaaide batterye via split sisteem op sleepvoertuig) en los hom so 'n paar dae. Dan koppel ek die hele spul (2 batterye) via 'n smart charger en los tot ons weer pad vat.

Glo maar 'n battery moet besig bly om langer te hou. Daarom die charger maar sit ook van tyd tot tyd 'n lig of twee aan deur die dag sodat daar darem effe stroom beweging is.

 

Battery moet werk. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:56:46 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3464
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My battery word hoofsaaklik net aangewend vir die movers....hy het so n rooi skakelaar waarmee mens dit aan en af kan sit....is dit voldoende? Dis seker maar dieselfde as battery ontkoppel?

Geert ja daai ding met die rooi of blou koppie is 'n skakelaar en ook stroombreker. Dis juis die eenheid wat in Nico se Pophuis nie goed kontak gemaak het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 02:19:37 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ontkoppel julle jul karavaan battery se pole as hy by die huis staan?

 

Nooit nie. Altyd gekoppel altyd op laai.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 02:21:36 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoof dol was om 3 way yskas aan te hou.  Nou gewoonte

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First