Hi Mede kampeerders
Wil net graag uitvind waar kan ek wit Sikaflex koop. Ek bly in Montana PTA. Ek dink dit is Sika 225
Chamberlains
Dankie waardeur Leon
OK ek het een sommer so kilometer van my af
Mica, het nou die dag grys daar gekoop. R 150.00
Builders verkoop dit ook....
Maak seker dit is ultra violet bestande een.