English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 885
topics: 10 745
replies: 123 353
views: 38 804 332
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wes Kaap Toer

replies: 15
views: 403
17 Jan 2019 @ 14:20:25 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 99
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Ons beplan 'n toer in en om Kaapstad tot ons hopelik moeg gekyk is. Was nog nooit daar nie.   Ons soek sentrale kampplek waar ons die karavaan heeldag kan los sonder bekommernis.  Enige voorstelle ? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 14:43:38 pm
Henning & Zettha
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 17 Mar 2016
Experience: 46 years

Hi Estelle,  van Zylsrus, Kuilsrivier. Baie sentraal vir al die lekker daar om te sien en proe! baie veilig en stil. Enjoy!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 15:46:09 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Baie lekker toer moet nie die grotte die volstruise en die voelpark mis nie

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 16:18:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Van zylsrus

Hollandse Molen

Beide uitstekende parke.  Maar daar is nog heelparty ander wat ook okey is.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 16:25:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Miskien Imhoff by kommetjie. Gerieflike afstand na Kaap punt, Vishoek, Simonstad, Muizenberg, Houtbaai ensovoorts

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 18:33:45 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Estelle jy moet ons op hoogte hou. Ons beplan om begin Mei ook kaap toe te toer en hou hier met belangstelling dop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 21:13:14 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 99
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Baie dankie julle almal!  Hierdie gaan ook in Mei plaasvind, my beterhelfte se jaarsdag geskenk.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 21:47:52 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 754
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

De Hollandsche Molen - ongetwyfeld een van die bestes in die Wes-Kaap. Dan is daar ander in die Wynlande soos Skurwekop naby Robertson, Montagu en Silwerstrand.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 09:15:06 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Daar is ook een net buite Stellenbosch (naam vergeet),

onder groot denebome,

langs hoof roetes, vir maklik in en uit...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 09:27:55 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Beslis Van Zylsrus Kuilsrivier! Veral as vermaak in die kampplek nie belangrik is nie. Vir basis om Kaapstad en omstreke, Stellenbosch, Somerset Wes, Kleinmond, Hermanus ens te verken is dit ideaal en baie sentraal. Veiligheid ook baie goed. Geniet!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 11:01:19 am
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Gaan kyk gerus na ons webwerf www.flipentilla.com 

Kommentaar en fotos van baie Weskaap parke. Sal ook graag terugvoer van julle kry.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 12:13:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het een keer vir skoon ouers in Parow gaan kuier en toe gekamp by hardekraaltjie in Belville.

Dis op Voortrekkerweg in Belville nie veel om te doen daar nie maar ons doel was om by die ou mense te kuier. Dus vir deurgang kamp heel okay.

Was bekommerd oor pad lawaai maar die hoofpad raak stil hier van 20h00 af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2019 @ 13:11:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geniet dit

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2019 @ 21:27:47 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

Probeer ook Ou Skip karafaan park Melkbosstrand

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 23:39:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Oeeeeeee!

Dit klink so lekker, ek pak sommer en sleep soontoe.

Julle moet geniet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 07:46:10 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Oorweeg Ou Skip, soos Benkie genoem het. Melkbos is redelik stil, maar dis maklik om op die hoofroetes vandaar te kom. Veral die Weskus is toegangklik en ook die N7.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required