English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 943
Total Replies: 212 803
Total Views: 81 544 781
topics: 10 196
replies: 114 942
views: 38 468 304
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

On site caravan accommodation

replies: 8
views: 222
16 Jan 2019 @ 10:51:56 am
Boskind11
New Member
77% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jan 2019
Experience: 28 years

Good morning Campers

I would like to now which resorts have self catering caravans for accommodation on site?

I no longer have camping equipment as I sold it after my husband passed away 4 years ago.  We would still like to continue enjoying the camping experience and therefore my request.

I know of Sandgat that has caravan accommodation and I will surely visit sometime but as we live in Potchefstroom I am looking for a resort not too far to be able to "camp" for a weekend.

Thank you for your help.  Much appreciated.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 11:01:33 am
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

No doubt someone will come up with a suggestion. Good luck!👍

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 13:12:53 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10713
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is heelwat plekke wat karavane uitverhuur en dan n diens lewer om die karavaan by n oord van jou keuse af te laai en na die tyd weer kom haal. Ek kan nie dink aan n plek waar karavane permanent staan en jy huur dit net nie....as daar wel sò iets sou wees sal dit beslis nie n besondere oord wees nie. Mens kry wel heelwat oorde met pragtige tent huisies....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 14:29:17 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Antoinette ek weet nie van oorde met sulke woonwaens nie. Maar kan jou ook soos Geert aanraai om die oorde met semi permanente tente te gebruik.

Een so plek wat ek vinnig kan aan dink is Devoetpad Kloof. Maar dit is steeds duurder as die kamp ding self.  

Jy gaan makliker en vinniger regkom met 'n paar tente en 'n gazebo.  Dis nou nie 'n wa nie maar die kamp ondervinding bly onverbeterlik.

Ons het altyd met tente en 'n sleepwaentjie gekamp en jare terug toe in St Lucia so karavaan wat jy van praat gehuur om my vrou bekend te stel aan karavaan lewe alhoewel sy die kamp lewe geken het.

Haar terugvoer na die week was JA (vir 'n karavaan) maar eie een nie weer een leen of huur nie.  Die groot rede is mense wat die wa verhuur kyk nie meer so mooi na die wa nie en netheid en diensbaarheid word gou agterwee gelaat.

Sterkte met die een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 15:22:33 pm
Boskind11
New Member
77% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Jan 2019
Experience: 28 years

Baie dankie vir raad en kommentaar. Ek wil nie weer kamptoerusting aanskaf nie. Ek het by Buffelspoort reggekom met die mooiste toegeruste karavaan.

Dankie weereens vir almal se insette.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 15:29:45 pm
gert swigelaar
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 16 Sep 2015
Experience: 6 years

Antoinette, ek woon in die Rustenburg omgewing, ons kamp gereeld in die Brits, Rustenburg omgewing, en is ook nie bewus van oorde wat woonwaens uitverhuur.

Soos hier bo genoem is daar wel tent kampe wat uitgerus is met alles en jou dieselfde kamp gevoel gee. Een so n plek wat ek kan aanbeveel is Kokoriba naby Brits. 

 

 

kamplewe is n "jack" op ys en n lekker braai!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2019 @ 17:01:42 pm
Mariuslg
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 22 Apr 2017
Experience: 29 years

Nkwe karavaanpark in die ooste van Pretoria het ‘n hele ry karavane wat permanent staan met afdakke en word uitverhuur op ‘n “self catering” basis

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 11:35:19 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 20 Feb 2017

Weaver Roost naby Hekpoort het gehad, weet nie of dit nog die geval is nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 12:30:42 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11042
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou ja toe daar is nog moontlikhede.  Sal bietjie by die plekke 'n draai moet gaan maak. Weet van die oorde maar was nog nie daar nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First