English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 210 927
Total Views: 81 451 131
topics: 10 119
replies: 113 996
views: 38 424 685
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kinders....12 of 18?

replies: 14
views: 292
10 Jan 2019 @ 21:37:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10495
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is vir julle aanvaarbare ouderdom as n oord praat van kinders? Sommige is 12 en ander 16 en ander 18. Dit raak by sommige oorde n duur storie as hulle kinders bo 12 as volwasse bereken. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 21:39:02 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10495
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vir my is hy/sy n kind as hulle nog op skool is en saam met pa en ma gaan vakansie hou.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2019 @ 22:16:35 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ou reël. Jy kan eers bestuur lisensie kry op 18 so volwasse is vanaf 18. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 03:50:28 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Ek stem saam met Geert en Bak oor. Parke behoort die selde standaard te he'.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 06:56:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10800
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is ook van opinie dat in dien hul op skool is klas hul as n kind.  Maar ja oord kan seker maak soos hy goed dink.  Beteken net ek gee hom n mis.

Net soos hy vrye keuse het .......... het ek ook een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 07:59:42 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1462
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek glo ook as hy op skool is dan yel hy as kind.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 08:30:36 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 414
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Hierdie onderwerp het soveel menings as wat daar mense is.

Hoekom is daar 'n tarief verskil tussen volwassenes en kinders? As daar 'n duidelike antwoord op hierdie vraag is, kan 'n mens dalk bepaal van watter ouderdom af is 'n kind 'n volwassene.

Miskien moet daar dalk geen ouderdom aan kinders gekoppel word nie en slegs verwys word na skoolgaande persone....iemand kan ouer as 18 jaar wees en nogsteeds op skool wees.

Dit is amper dieselfde met pensioenarisse.....sommige persone tree voor 60 af, ander tussen 60 en 65 en ander werk tot selfs tot oor 70.

Daarom dink ek besluit oord eienaars maar self oor die verskillende ouderdomsperke en ons as kampeerders moet maar self besluit of ons die betrokke oord gaan ondersteun of nie.  

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 08:58:53 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 587
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

"Dit is amper dieselfde met pensioenarisse.....sommige persone tree voor 60 af, ander tussen 60 en 65 en ander werk tot selfs tot oor 70."

 

...en sommiges op 50 of 55.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 09:52:48 am
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 22 Apr 2007
Experience: 29 years

Normal from an accomodation point of view at 12 you are a child , 13 to 18 you are a teenager but classed as an adult as you eat like one, and above 18 undispudadult.

However according to the law you are considered a child below the age of 18 with as you casnnot enter into any legal binding contract.

However if parents consent to it, children at 16 you can have sex? 

One too many wasted sunsets, one too many for the road.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 10:29:55 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6092
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die keuse bly by jou of jy gaan betaal of ander kamp ondersteen.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 13:58:39 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 543
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek weet ek het gesê 18 is volwasse. Maar as ek mooi gaan sit en dink en myself as n besigheid insien elke persoon klein of groot gebruik, water, toilets, elektrisiteit. Tussen 4 of ses persone sal daar n diens lewering koste verskil wees. Dit meen nie die oord moet die eier onder die hoender uit ruk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:45:54 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4507
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink veral omdat ek nou 3 kiddies gaan he sal dit my in toekoms raak maar ek dink mens moet maar vir jouself uitwerk of die kinderstorie vir jou die pyn is en of jy net nie daai tarief wil betaal nie. Soos genoem word is dit jou keuse en kan jy mos besluit of jy daai tarief per nag gaan betaal of nie. Ek gee nie om wat hul tarief per kind of per volwasse is nie, ek kyk na die totale pakket, is die oord aangenaam en dan kla mense ook as daar nie vir die kinders voorsiening en programme is nie, betaal dan maar vir daai programme.. Groter kinders gaan meer baat daarby as kleintjies....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:56:11 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 660
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Soos Chris bo sê, vir elke mens is daar 'n opinie.

'N kind is kind as h/sy minder dienste as 'n volwassene gebruik. Water, elektrisiteit, skoonmakers, toiletpapier ens.

As ek uit besigheid hoek kyk, kan ek verstaan dat 12 'n baie goeie afsnypunt sal wees.  My kleindogter is nou 10. Sy gebruik net soveel water as 'n grootmens vir stort, was en toilet. Selfde met elektrisiteit. Sy eet en drink saam, eie tablet, haardroër ens.

As klient soek ek soveel voordeel vir so min as moontlik. So kind op skool of onder 18 maak sin.

Hierdie uiteenlopende belang (digotomie/dichotomy) kan net per ooreenkoms en 'n aanvaarde middeweg besleg word.

So, jy besluit waar en hoe jy jou geld spandeer en die park besluit wat hy bereid is om te vra vir sy dienste.

Aan die einde van die dag gaan markkragte die beslissende faktor wees.

Vir soverre ons pensioenarisse aangaan, ons word mos gereken om weer soos kinders te wees. So gee ons die voordeel van die twyfel. Ons hou die parke oop tydens afseisoen sodat ander 'n park het in vakansie seisoen.

Los ons uit hierdie gesprek uit!

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 13:18:09 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6530
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan nie onhou wat het ons vir of hoeveel betaal toe hulke nog saam gekamp het nie.

Dis maar n besluit wat geneem moet word. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 19:03:52 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1033
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

My seun is 32 en dogter 29.... hulle is mos steeds "kinders"? laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First