English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 779
Total Replies: 222 695
Total Views: 82 043 763
topics: 10 607
replies: 120 932
views: 38 700 213
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rugby 2019

replies: 14
views: 300
05 Jan 2019 @ 19:39:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2890
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

So Lood something is die Bulle se kaptein. Piet Pille of so iets die afrigter.Slap chips se broer, Soft Chips help ook daar!!!!!

World Cup!!!!!

Bokke.....ag nou ja??

Gaan vervelige  Super Rugby seisoen wees.

Wie gaan Super reeks wen????

Nie die Bulls nie😂😂

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2019 @ 20:56:07 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Minstens het die jaar goed begin...die Bokke het nog nie een wedstryd in 2019 verloor nie! So ook nie die Bulle nie :)

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 06:45:19 am
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Hierdie jaar behoort defnitief aan die LEEUS!!!

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 11:41:39 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1956
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Sien uit na die rugby. All Blacks onder druk en nie meer verserker van wen nie. Bulls kan net boontoe. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 11:46:20 am
Harv
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 126
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 21 years

Super Rugby? Will be lots of rested and managed players for the Word Cup! Auckland Blues may surprise a few. Spent ages in the doldrums but don't have many All Blacks to treat with kid gloves, have plenty of youth and talent and are now being managed by Leon McDonald. Ex- Crusaders and All Blacks. You heard it here first....

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 14:51:25 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 702
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Hierdie jaar behoort defnitief aan die LEEUS!!!

surprisedsurprised Rêrig????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:34:50 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek het laer stresvlakke nodig, so ek dink ek gaan maar hou by rolbal kyk (is daar 'n Bulls rolbal span?). Dinge gebeur stadiger daar as om te kyk hoe verf droogword....doen wondere vir die gemoed :)

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:52:00 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2890
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Jorg, nee. Rolbal is meer stresvol.

Meer mense is dood op rolbal bane aan hartaanvalle as in enige ander sport 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 17:58:40 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Jorg, nee. Rolbal is meer stresvol.

Meer mense is dood op rolbal bane aan hartaanvalle as in enige ander sport 

:) LMGA

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2019 @ 19:48:01 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1373
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

sealed My span het vir my gevoel soos n broer in die tronk. Almal weet van hom niemand praat graag van hom. Laas jaar was hulle uit op parool en werklik n om swaai gemaak en stof in almal se oë geskop. Watch out vir die "sharks" die jaar. tongue-out

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2019 @ 15:31:23 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7183
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Praat nie hier saam nie, julle is besig met Politiek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Jan 2019 @ 14:44:30 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Praat nie hier saam nie, julle is besig met Politiek.

 

Stem saam met Jin.

Ou Prof Con Villiers het gesê dat daar is 3 dinge wat jy nie met vriende, vreemdelinge of familie praat nie. Rugby (sport), politiek en godsdiens.

So sal jy vrede bewaar.

Toe vra ek eendag tydens 'n weermagkamp maar as dit so is, waaroor praat mens dan? Die (ouer) dame wie ons burgermag administreer het haak toe af, seker dan seks en springkane, maar net nie in hierdie kantoor nie!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 20:34:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2890
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou ja wie sou kon raai dat die Argentyne bo aan SA groep eindig.

Wereld beker 2019 hier kom ons!!!!!

Gaan Bakkies Botha vir die Bokke speel die jaar?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 08:16:29 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1956
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Bakkies gaan wag tot die aand voor die Springbokspan aankondiging en dan hom beskikbaar stel.  laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 14:26:52 pm
Bak oor
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1373
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek vind iets baie vreemd. As n span baie goed doen en die supporters is in die stadiums en dit gaan goed. Dan kom daar n span met amper geen supporters oor en wat regtig nie dieselfde hoeveelheid kaliber spelers het en skop daardie gunsteling span se sterre. Dan is daardie span weer alles tot stadium begin vol raak dan is dit n ander se beurt. As jy die kaliber spelers per span vergelyk maak sommige uitslae geen sin.. wanneer een span dit kan maak na n eiend stryd en baie goed lyk verloor dit  want deur dit bring dit weer twee spanne dalk terug alles lok skares,  skare, is ?

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First