English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 997
Total Views: 82 456 063
topics: 10 896
replies: 126 548
views: 38 914 585
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gebed vir Kersfees

replies: 11
views: 478
15 Dec 2018 @ 10:37:15 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Gebed vir Kersfees

Ek bid dat God jou dra, oor paaie van gevaar,
Sy lig laat skyn oor al jou kommer en vrae.
Ek bid dat hierdie kersfees jy geen twyfel in jou hart sal dra,
maar dat glimlagte en goeie dae, hierdie kersfees
genoeg blydskap sal bring om vir ewig rond te dra.

Ek bid dat God jou geliefdes, al is van hulle dalk ver,
saam jou gebede en toekoms hoop,
sal toevou in Sy liefde, en hulle almal goed bewaar.
Mag hierdie goeie tyd net meer liefde in jou hart wakker maak
om ‘n ander se hand te vat, al het hulle harte liefde vergeet.

Maar bo dit alles hierdie kersfees,mag jy God se liefde ervaar,
mag jy Sy teenwoordigheid in alles om jou gewaar.
Ek bid dat God jou optel en by Sy Vader voete laat rus
sodat wanneer hierdie feestyd se dae, al minder raak,
Hy jou in sy krag, die nuwe jaar, verder en hoër sal laat vaar.

Kom ons gaan kamp
👍
3
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 12:57:52 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Salom

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 13:37:10 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

AMEN. Mag elkeen die LIEFDE van JESUS ervaar gedurende die Kersfees.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 23:09:33 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years

AMEN

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 12:07:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Voorspoed en Vrede.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 18:23:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ditto

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 19:26:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14233
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2018 @ 21:00:08 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Ek wens vir almal in Suid Afrika ‘n geseënde kersfees toe   Mag die Hêre julle beskerm en met liefde omvou.  Ek wens van harte dat 2019 ‘n goeie jaar sal wees. Ek bly nou al ‘n jaar in Engeland in die stad Durham en is nou al goed aangepas hier en ons sal ongelukkig  nie ‘n wit kersfees hê hierdie jaar nie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2018 @ 15:23:16 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Mag vrede en voorspoed julle verveel tydens die Christus fees. Voorspoed ook vir die hele 2019.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2018 @ 07:18:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14233
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geseënde kersfees vir al my mede forum lede!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2018 @ 10:14:39 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Lekker Kersdag vir elke forum-deelnemer.

Ons kuier vir die dag by ons kinders in Grabouw vir die jaarlikse tradionele "dik-eet" (as ek so kyk na al die kos wat reeds voorberei en wat nog gemaak word).

En vir 'n mooier dag kon niemand vra nie. Ek vertrou elkeen se dag is in elke opsig mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2018 @ 18:56:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jip Geseende Kersfees vir almal vandag.

Chris ons was ook by 'n familie samekoms hier naby Blouberg Strand.  Ek wil nie die res van die aand kos sien nie.

En daar is nog baie oor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required