English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 125
Total Replies: 215 095
Total Views: 81 652 459
topics: 10 293
replies: 116 359
views: 38 517 024
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Johannesburg na Bela Bela.

replies: 12
views: 270
14 Dec 2018 @ 10:22:08 am
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 677
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag se kampers. Ek beplan om Vrydag 21e deur te ry na Bela Bela.

Wat se julle ondervinding hoe gaan die verkeer wees op daardie dag en wat se tyd deur die dag is die beste om te ry. 

Het baie jare laas oor Desember daardie pad gebruik en het geen idee wat vir my wag. Luister graag na julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 10:35:19 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1021
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

John, hoe vroeer, hoe beter.  Teen 1200 begin die verkeer vreeslik opbou en lang toue vorm by die tolhekke.   Gaan eet erder 'n vroee ontbyt by die Wimpy of Spur op Bela-Bela eerder as wat jy jouself frustreer.

Onthou die regter baan of twee is vir e-tags.  As jy nie soiets het nie, moenie dink daai bane se rye is korter nie en dan daar inglip nie.     Het self al agter iemand gestaan wat toe nie die e-tag het nie, en daar moes sy nou uit die tou probeer wikkel in die linker toue in. 

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 10:38:28 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

It's forcast to be extremly busy, expect up to 20 minutes at each toll gate, and it's expected to start from about miday Friday 21 then increase in traffic volume, by travelers into rest of africa, expect frequent trailer break downs (mostly over loading), so keep a good stopping distances, there will be lotts of traffic monitoring by officials 

So there shall be the rectless speader/overtake on wrong lane over white lines, flashing lights etc,  be patend it is a double high way with enoug places to stop and for fuel, and enjoy your leave Bel Bela is bloody fantastic after the rain spell of the last few weeks 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2018 @ 10:59:50 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

John, ek stem saam met Theo. Hoe vroëer jy kan weg kom, hoe beter.

Die N1 gaan baie besig wees en taxi's en busse gaan 'n groot deel van die verkeer uit maak. Die verkeer was gister teen 10h30 al baie druk vanaf Centurion op Noorde toe.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2018 @ 10:29:27 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

hoop julle het veilig gery

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 18:50:14 pm
Proffie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 923
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dag se kampers. Ek beplan om Vrydag 21e deur te ry na Bela Bela.

Wat se julle ondervinding hoe gaan die verkeer wees op daardie dag en wat se tyd deur die dag is die beste om te ry. 

Het baie jare laas oor Desember daardie pad gebruik en het geen idee wat vir my wag. Luister graag na julle.

John

Die hele SA gaan Vrydag 22 Des op die pad wees.

As jy kan, hoekom ry jy nie liewer vroeg op Saterdag 23 Des nie. Jy gaan baie frustrasie en verkeersrisiko's vryspring.

Die pad sal steeds besig wees, maar nie so erg soos Vrydag nie. As jy vroeg kan wegkom, kan jy ontbyt tyd in Belabela wees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 19:47:46 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 677
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink om Vrydag so 5uur die oggend in die pad te val en te hoop vir die beste. Dankie vir die raad so vêr.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec 2018 @ 23:35:22 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11044
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek ry afgelope 3 jaar elke paas naweek Weesgerus toe...het elke keer so 10am gery sonder werklike vertragings...soos hulle bo noem...lekker  vroeg. 5am klink bietjie "overkilled"....maar jou keuse

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 17:40:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek stem saam met Geert. Sou mens 5h00 ry kry jy dalk die oggend piek verkeer. Die paaie is nie te besig na 09h30 met meeste by die werk. Na 12h00 kan dit net nag wees. Studies op die 10 besigste roetes staaf my stelling hierbo. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 21:51:33 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 677
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie vir almal se input. 

Sal hanteer wat na my toe kom en Jesus se hand van beskerming sal my en familie beskerm . Wat sal wees sal wees. 

Wil net vir almal se op ons forum om n gesëende, veilige, kers vakansie te hê. Onthou die is n guldige geleentheid om familie te bederf, op te vang met baie uitstaande geselsies en Jesus te ken in alles wat ons doen.

Alles wat goed is vir julle, wees veilig. 🏖️

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 10:28:06 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 28 Feb 2018

 Only thing is with leaving that early in the morning is that for an extended period of time you will ride into partial eye diverting sun rise 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 10:44:36 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Bakoor, Warmbad is sommer 'n hanetreetjie vanaf jou huis.  Ek sal werklik nie te veel bekommer oor die rit nie.  Geniet julle vakansie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 14:12:03 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John geseende Jesus fees ook vir jou en almal naby aan jou.

Gelukkig ry jy noord so die sonsopkoms behoort glad nie te pla nie en soos Fred se dis darem nie 'n heeldag rit nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First