English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 125
Total Replies: 215 095
Total Views: 81 652 441
topics: 10 293
replies: 116 359
views: 38 517 015
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Permanent Stand

replies: 9
views: 375
11 Dec 2018 @ 09:45:23 am
CorneliaB
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 11 Dec 2018

Good day,

Believe all are well.  Can someone please help me. My Parents want to know where they can find a permanent stand to stay a while in Pretoria North area. Wonderboom, Gezina in that areas. Or where ever there is a place. 

 

Your help would be appreciated.  

Regards

Cornelia

0615138905

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 10:44:43 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11044
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet nie of hulle miskien sal hou van Joos Bekker karavaanpark nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 10:48:34 am
CorneliaB
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 11 Dec 2018

Hi, 

Baie dankie vir die reply.

Ek het 'n paar plekker gelees wat mense nie baie gelukkig is nie. 

Is daar dalk ander opsies?

Baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 11:06:18 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Cornelia, Daar was vroeër ook 'n permanente karavaanpark langs die Jan Smutshuis in Irene.  Jou ouers moet egter aanvaar dat parke wat voorsiening maak vir permanente staners, oor die algemeen nie baie gesellige plekke is nie.  Dit was nog nooit nie en dit sal seker ook nooit wees nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 07:12:24 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 11329
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek weet nie van 'n ander kamp plek in die noorde van PTA nie. Probleem is ook dat kontrakteurs van die kamp plekke gebruik maak want dis goedkoop akkomodasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 10:55:24 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1075
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek woon in Irene en my bakkie is laas jaar amper gesteel by Smuts Huis, daar is GEEN sekerheid by die karavaan park nie. Ek weet ook van heelwat muggings in die onmiddelike omgewing waar fiets ryers en stappers beroof is...ek sou glad nie my eie ouers daar wou sien kamp nie. Fonteine se karavaan park sien ek is deesdae heeltemal leeg, so ek aanvaar daar kamp ook niemand meer nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 11:53:43 am
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1273
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Is daar nie een of ander karavaanpark waar jy van Pretoria Noord deur die Poort na Hercules s kant toe ry nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 13:36:38 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit klink na Joos Bekker wat hierbo genoem is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 16:32:21 pm
Mariuslg
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 22 Apr 2017
Experience: 29 years

Die enigste park wat veilig en operasioneel naby Pretoria is, is Nkwe aan die ooste kant. Niks aan te beveel aan die noorde kant nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 17:24:33 pm
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1845
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die park lyk puik!  Ek sit dit sommer op ons lyse ook.  Dit lyk egter nie soos die soort park wat voorsiening maak vir permanente kampeerders nie en die tariewe is ook bietjie hoog vir sulke ouens.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First