English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 956
Total Replies: 213 001
Total Views: 81 557 603
topics: 10 201
replies: 115 055
views: 38 474 357
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Badplaas

replies: 8
views: 232
03 Dec 2018 @ 17:00:10 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 586
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Het onlangs met n mater van my gesels en ek verneem Badplaas voldoen nie meer aan sy vorige standaarde nie. Is dit so, wie was onlangs daar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 20:31:59 pm
Campervan
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2561
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Was 2017 Augustus daar, vir die eerste keer, en was glad nie beindruk nie.

Braai roosters vuil, vullisblikke nie skoon nie, kamp onnet en gras ongesny.

Nie skoon en netjies voorgekom nie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 20:51:03 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 586
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Presies die komentaako wat ek gekry het.

Regtig hartseer om dit te hoor want dit was altyd n spesiale plek vir ons om te kamp. Dan ry jy sovêr om so teleurgestel te word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 21:43:24 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4584
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ongelukkig kan ek ook sê my laaste ervaring daar sal my nie weer daar kry nie. Kamp is nie netjies nie en dis net beter om plekke nader te besoek..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 10:33:46 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 610
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Wel, ons gesin van 4 wou die gewese naweek (het ons eie langnaweek gemaak) daarheen en teen R715 p.d. het ons maar ander kampplek gesoek. (dit is nie eers in die skool vakansie nie!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 12:55:55 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 163
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years

Badplaas sien my ook nie weer nie. Kamp was baie lawaaierig en staanplekke is baie opmekaar. 

Dagbesoekers het ook alle fasiliteite oorgeneem die naweek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 16:11:28 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10739
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sover ek weet word dagbesoekers nie meer gedurende die vakansie tye toegelaat nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 18:19:28 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6590
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was nou Julie daar en gaan weer op ons pad KNP daar aan ry.

Julie ook nie vir my nie. Hulke sal aangespeek moet word ander sien nog n oord sy gat.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 18:47:46 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

het ook baie klagtes in die jaar gehoor.   en hulle is duur.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First