English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 769
Total Views: 81 962 588
topics: 10 552
replies: 120 150
views: 38 679 223
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Aluminium tentpale

replies: 51
views: 1047
page 1 of 2
29 Nov 2018 @ 20:47:37 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Baie van ons maak ons eie tentpale van aluminium wat ons by aluminium handelaars soos Non Ferrous Metals koop. Dis aluminium pyp wat se wanddikte ietwat dikker is as die standaard wat by plekke soos Campworld te kope is en dus sterker en waarskynlik meer duursaam is, MAAR die pale gee swart af as jy daarmee werk, soos as jy kamp opslaan-in my geval is my hande pikswart as ek klaar opgeslaan het. Nou, het enigeen raad om die pale te behandel sodat hulle nie swart "afgee" nie. Ek weet mens kan die pale laat "anodise"-daars 'n plek in Jetpark Kempton Park/Edenvale (ASTRO Aluminium  ...) wat dit doen in feitlik enige kleur en ek verstaan die prys vir standaard stel karavaantent pale(?) is so R800. Jy moet die pale sonder enige "fittings" (dus sonder die "ossie clamps", sonder die "ballsockets" en sonder enige voetstukke) vir hulle vat en dan doen hulle die "anodising". Die vraag is of die soort behandeling sal werk en die "punch" sal kan vat van in en uit skuif en die saamle in die sak terwyl jy ry.

Het iemand dalk enige ander raad om die pale te behandel om skoner te bly? Hoor graag jul opinies

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 06:34:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lein wat maar die beste werk is 'n lap en 'n blik brasso. Dit het twee dinge tot gevolg:

  • Die pale blink baie mooi en lyk regtig netjies.
  • Dit gee nie meer die swart af nie.
  • As jy by die see kamp, pak die wit oppervlak roes nie meer op die pale nie.

Jy kan ander metaal politoer wat by MIDAS beskikbaar is vir voertuie se crome werk ook gebruik maar ek het gevind dat brasso die vinnigste werk en die langste hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 07:02:10 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir hierdie waardevolle tip Leon! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 08:28:24 am
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Dankie Leon ek sal dit beslis probeer!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 16:52:31 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 491
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

leer ek ook vandag weer iets nuuts

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
30 Nov 2018 @ 19:11:09 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 362
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

 myne met Thinners afgevee Sover werk dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 13:41:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Lein wat maar die beste werk is 'n lap en 'n blik brasso. Dit het twee dinge tot gevolg:

  • Die pale blink baie mooi en lyk regtig netjies.
  • Dit gee nie meer die swart af nie.
  • As jy by die see kamp, pak die wit oppervlak roes nie meer op die pale nie.

Jy kan ander metaal politoer wat by MIDAS beskikbaar is vir voertuie se crome werk ook gebruik maar ek het gevind dat brasso die vinnigste werk en die langste hou.

 myne met Thinners afgevee Sover werk dit

Dis nou baie goeie nuus.   Ek het mos my skippie se pale vervang met aluminium en het dieselfde probleem.

Baie DANKIE

Probleem ?  Geen probleem...   volg die forum se oplossings... hier is manne met koppe vol  oplossings.   (Het mos al baie gese... as n probleem soos n berg voor jou staan. Kry kundige raat en die berg word n molshoop.)

Die anodising probleem is ook nie n probleem nie. Willem Britz se pale is almal ge-anodise.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 18:28:49 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Skraap die anodising nie af as die pale in en uit geskuif word nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 22:42:18 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ek stem saam brasso werk goed maar ek het al rally kar politoer ook gebruik en dit werk ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 06:36:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Skraap die anodising nie af as die pale in en uit geskuif word nie?

As ek dit nie mis het nie kos die anodising 'n redelike klompie tensy jy iemand het wat dit vir jou teen 'n beter prys kan doen.

Is daar iemand wat dit gedoen het wat vir ons die kostes kan gee.

Ek dink gekleurde rolletjies tape doen die joppie teen 'n fraksie van anodising se kostes.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2018 @ 17:32:19 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Hoe kan ek my ripstop skoon maak wat die pale swart gemaak het 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 06:31:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Neels hierdie een gaan redelik baie werk kos.  Dit gaan skoonmaak beteken en as die materiaal deeglik droog is gaan jy dit moet herseel.

Seep water en 'n skrop borsel is jou voorland.  iets wat die swart makliker gaan afhaal is Prewash oplossing the koop by The Cleaning Warehouse. Dis 'n plek wat verskeie seep middels en skoonmaak goed verkoop in liter en 5 liter kanne.

Koop sommer 'n hand spuit kannetjie ook. Op die kan dui dit aan dat jy die Prewash moet verdun maar dit verminder die effektiwiteit drasties. My vrou spuit dit op 'n hemp se krag net so en dit maak niks.  Kinders spuit dit op kar se voorkant om torsop af te kry.  Ons spuit dit op die sitkamer banke en was dit dan met daai huur masjiene.  Als kom puik netjies en skoon uit.

NADEEL is.................. dit gaan verseker die seël element in die materiaal se effektiwiteit verminder, dus sal jy weer moet herseël.  For that matter gaan enige seep en 'n borsel die seël in die materiaal beinvloed.

Ek sou twee keer dink voordat ek die skoonmaak sou aanpak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2018 @ 06:48:07 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe kan ek my ripstop skoon maak wat die pale swart gemaak het 

Ek sien Maxcons het n canvas cleaner. Ek het nog nie self gebruik nie....so kan nie terugvoering gee nie...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 08:24:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hoe kan ek my ripstop skoon maak wat die pale swart gemaak het 

Ons was dit met gewone   sunlight-koekie-seep met n sponsie of mutton cloth. Dit beneuk nie die seile se seellaag nie. 

En dis ook net die outydse seil wat weer geseel moet word. Moderne seile maak niks, jy kan hom afspuit en met waslappie skoonmaak.

Beste ... los die merke... dit gee karater 😂😎

Wie , behalwe jyself klae daaroor. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 09:08:00 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Sien nou jy praat van "ripstop"  sover ek weet is ripstop nie kwesbaar vir skoonmask middels nie.  

Wat se die ander manne. ?

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2018 @ 10:05:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sien nou jy praat van "ripstop"  sover ek weet is ripstop nie kwesbaar vir skoonmask middels nie.  

Wat se die ander manne. ?

Die voorkoms van die material skep die indruk dat dit enige was aksie sal kan weerstaan.  Ek dink as dit nuwe ripstop is, is die kanse goed dat herseel nie nodig is nie. Ek weet nie wat die kondisie van Oom Neels se tent seile is nie, nuut of oud.

Ek as persoon gaan nie daai seil was en dan in 'n lekker reën sessie agterkom dat die seil lek water nie.

Weer eens mens gee raad. Dit bly die persoon se eie deskresie wat hy/sy gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
09 Dec 2018 @ 18:48:49 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Om terug te kom na die onderwerp van aluminium tent pale, as mens nou die pyp koop soek ek vir die penne en gedeeltes wat die tent paal opmaak.

Waar kry julle die gedeeltes?

Is dit plastiek of aluminium?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 06:41:02 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Om terug te kom na die onderwerp van aluminium tent pale, as mens nou die pyp koop soek ek vir die penne en gedeeltes wat die tent paal opmaak.

Waar kry julle die gedeeltes?

Is dit plastiek of aluminium?

Kontak REB Marketing wat die agente in Johannesburg is van BEV TENTS.

http://rebmarketing.co.za/wp-content/uploads/2018/04/REB-Marketing-BEV-TENT-CATALOGUE-Feb-2018.pdf

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 07:09:39 am
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 181
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 21 years

Ek het ook my pale self opgemaak en het nadat ek die pale op Scottburgh  gekoop het terwyl ons op verlof was al die fittings gekoop by Pretoria Karavane. Jy kan dit ook by Comet karavane kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 12:59:41 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Dankie vir die informasie. Ek het gaan kyk en sal hulle bel. Tot nou toe het ek die goed op die draaibank self gemaak.  Dit is lekker om jou mooite en tyd te vergelyk met die prys van die goed en daarvolgens te besluit selfmaak of koop. 

Ek het Welmax engineering in Edenvale ook ontdek, maar al koop jy direk, n handvol goeders en jy  het min kleingeld van R200!  frown

Ek het pale wat in die middel van n tent staan en ek soek voorstelle / n manier om hulle op die grond vas te maak deur die grondseil. (keer dat wind die middel van die tent op tel)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 13:35:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek het al oorweeg om insulation tape te vat en 2 draaie naby elke punt op te sit en dan heatshrink op te sit dat pale nie so teen mekaar skuur nie... Die tape hou ook die heatshrink bietjie vas dit dit nie skuif nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 13:45:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Om terug te kom na die onderwerp van aluminium tent pale, as mens nou die pyp koop soek ek vir die penne en gedeeltes wat die tent paal opmaak.

Waar kry julle die gedeeltes?

Is dit plastiek of aluminium?

Wat presies is jy op soek na. ???

Ek het al oorweeg om insulation tape te vat en 2 draaie naby elke punt op te sit en dan heatshrink op te sit dat pale nie so teen mekaar skuur nie... Die tape hou ook die heatshrink bietjie vas dit dit nie skuif nie.

Ook al daaraan gedink. Maar dit gaan taamlik duur uitwerk. Die heatshrink is relatief duur.

Willem Britz.  (Wilsur) het sy pale almal laat ioniseer. (Hoop spelling is reg)

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 08:18:01 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Ek soek die gedeelte (punt) wat deur die tent gaan. 

Ek het ook n paal wat in die middel van die vloer sit as ek my extension opsit. Watter slim manier kan n mens gebruik om die paal teen die grond te hou? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 14:50:09 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek soek die gedeelte (punt) wat deur die tent gaan. 

Ek het ook n paal wat in die middel van die vloer sit as ek my extension opsit. Watter slim manier kan n mens gebruik om die paal teen die grond te hou? 

Ek gebruik hierdie sirkels. As paal sou lig, skuif hy darem nie kante toe uit nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 14:50:11 pm

17 Dec 2018 @ 15:20:20 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek gebruik 10mm rods waarvan die een punt skerp gemaak is. Ek slaan dié in die grond en druk die pyp/paal daaroor. Ek het 'n gaatjie in die swart plastiek gemaak. Dit is uit die oog en die paal moet baie hoog lig voordat dit uit die 10mm pen gelig kan word. My penne staan so 150mm bokant die grond uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 17:18:11 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3884
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

So paar goeie idees reeds genoem. Mens kan seker ook 'n reguit pen skuins inslaan en met 'n tou van bo af al langs die pyp dit vasmaak. Ook 'n dikker bv 200mm lang 32mm pyp kry en 'n skerp punt onderaan vasmaak wat in die grond ingaan en die normale pyp daarin sit. Die tent pyp beweeg dan net op en af. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 18:11:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self het nog nie die probleem gekry dat die pale lig nie.  Ek gebruik maar storm net om als op die grond te hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2018 @ 21:57:28 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek soek die gedeelte (punt) wat deur die tent gaan. 

Ek het ook n paal wat in die middel van die vloer sit as ek my extension opsit. Watter slim manier kan n mens gebruik om die paal teen die grond te hou? 

Keer dat jou paal nie lig nie.

Maak 'n tent tou bo aan jou paal se punt vas. Slaan 'n tentpen so in by die basis van die paal dat die punt waaraan die tou vaskom by die paal se onderpunt staan. Trek dan die tou styf.

Die wind sal jou paal nie lig nie, al lig die tent effe.

Die tou hou jou paal op die grond vas.

Hierdie getoets in stormwind teen die kus. Dit werk.

Inteendeel, ek maak al my pale wat die tent dra so vas. Nog nooit probleem gehad met die wind nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2018 @ 06:30:26 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Dankie vir julle bydrae

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2018 @ 06:30:27 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Dankie vir julle bydrae

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2019 @ 11:40:00 am
Shaytorn
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 13 Mar 2019
Experience: 23 years

Baie van ons maak ons eie tentpale van aluminium wat ons by aluminium handelaars soos Non Ferrous Metals koop. Dis aluminium pyp wat se wanddikte ietwat dikker is as die standaard wat by plekke soos Campworld te kope is en dus sterker en waarskynlik meer duursaam is, MAAR die pale gee swart af as jy daarmee werk, soos as jy kamp opslaan-in my geval is my hande pikswart as ek klaar opgeslaan het. Nou, het enigeen raad om die pale te behandel sodat hulle nie swart "afgee" nie. Ek weet mens kan die pale laat "anodise"-daars 'n plek in Jetpark Kempton Park/Edenvale (ASTRO Aluminium  ...) wat dit doen in feitlik enige kleur en ek verstaan die prys vir standaard stel karavaantent pale(?) is so R800. Jy moet die pale sonder enige "fittings" (dus sonder die "ossie clamps", sonder die "ballsockets" en sonder enige voetstukke) vir hulle vat en dan doen hulle die "anodising". Die vraag is of die soort behandeling sal werk en die "punch" sal kan vat van in en uit skuif en die saamle in die sak terwyl jy ry.

Het iemand dalk enige ander raad om die pale te behandel om skoner te bly? Hoor graag jul opinies

When it comes to aluminium there is 1 thing you always have to be aware of: Aluminium has a naturally occurring oxidisation layer on it. Even if you sand aluminium and remove this layer it will come back all by itself over a bit of time. When you anodise aluminium you are removing the natural oxidisation layer then replacing it with a thicker "man made" oxidisation layer that has colours and stronger properties. This is an energy intensive electrical process, just like the extraction of aluminium from raw bauxite.

When aluminium rubs against itself or other metals, the natural oxidisation layer is chaffing off resulting in the black marks you guys have mentioned. When you anodise it this will be much less of a problem as the anodising has created a cleaner and thicker barrier around the aluminium. Keep in mind that not all alloys of aluminium are compatible with the anodising process but if it fails you will still get charged for the anodising. Your best bet is to contact a reputable aluminium extrusion retailer such as Aluminum Trading in Edenvale or Aluminum Doctor in Natal and purchase anodising grade material from them then anodise it through them or another competitive anodiser if you are planning on going this route.

I do recommend Aluminium Trading as I used to work there and can vouch for them, they specialise in Aluminium and do fabrication and anodising too. Their website shows round bars from 4.7mm all the way up to 300mm. And tubes with a 6mm diameter all the way up.
See here: Aluminium Trading Round Bars
Aluminium Trading Round Tubes

They also deal with caravan repairs and replacement poles in the camping industry year round. They will be able to manufacture those round poles Relaxed Camper mentioned too.
Regards,
Shaytorn.
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 13:54:27 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

What about powder coating them? I'll get a set sandblasted, coated and see how it survives 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 17:20:51 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

So powder coating them does not work for the inner pole, scratches fairly easy however the outer one is obviously fine to podwer coat. So now I have polished the inner so we will se in a few days if this still makes my hands black.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 07:50:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As said previously I usually polish the tent poles with brasso.  It removes that alu oxidation and leaves 'n brasso coating on it.  There after I always just wipe the poles with a damp cloth before replacing them in the bag.  If it happens that the poles make my hands dirty again I just polish them again. Doesn't take much time.

Powder coating them could work but I personnaly will not go through that trouble.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:14:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5545
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie van ons maak ons eie tentpale van aluminium wat ons by aluminium handelaars soos Non Ferrous Metals koop. Dis aluminium pyp wat se wanddikte ietwat dikker is as die standaard wat by plekke soos Campworld te kope is en dus sterker en waarskynlik meer duursaam is, MAAR die pale gee swart af as jy daarmee werk, soos as jy kamp opslaan-in my geval is my hande pikswart as ek klaar opgeslaan het. Nou, het enigeen raad om die pale te behandel sodat hulle nie swart "afgee" nie. Ek weet mens kan die pale laat "anodise"-daars 'n plek in Jetpark Kempton Park/Edenvale (ASTRO Aluminium  ...) wat dit doen in feitlik enige kleur en ek verstaan die prys vir standaard stel karavaantent pale(?) is so R800. Jy moet die pale sonder enige "fittings" (dus sonder die "ossie clamps", sonder die "ballsockets" en sonder enige voetstukke) vir hulle vat en dan doen hulle die "anodising". Die vraag is of die soort behandeling sal werk en die "punch" sal kan vat van in en uit skuif en die saamle in die sak terwyl jy ry.

Het iemand dalk enige ander raad om die pale te behandel om skoner te bly? Hoor graag jul opinies

Gaan kyk na die draad wat ek begin het lank terug.

Ek het al my pale laat Anodise.

Ons het al baie gesels oor die onderwerp van Brasso, Parfien, staalwol en nog wat.

Ek het weer iets meer permanent gesoek. Toe kom die gedagte van "powder coating" by my op en ek begin soen na iemand wat dit vir my kan doen teen 'n redelikke prys.

Eeendag toe kontak iemand my en ons begin gesels en ek verduidelik dit is vir die karavaan pale wat inmekaar skuif, wel dit gaan nie werk nie sê die ou toe. Die "powder coating" is te dik maar probeer die ou sê hy.

Met al die verwysings kom ek toe op http://www.astroholdings.co.za/alu-anodisers af.

Ek is besig om die tent pale te "Anodise"

What is Anodising?

The Anodising Process is an electro-checmical process which develops an anodic coating on the aluminum surface. This allows the coating to absorb dye, producing an integral colour. Aluminum components may be anodised in clear (natural) and a wide variety of popular clolours.

Die enigste opsie was "Anodising" maar om elke stel pale sy eie kleur te maak sou my sak hard geruk het, toe besluit ek om almal die standaard aluminium kleur te maak (matt)

Toe met die oppak na ons 2013-2014 Desember vakansie raak die pale deurmekaar van die verskillende dele, ek het 'n sak vir elke deel.

  • Hooftent
  • Groot Rally (silver)
  • Klein Rally vir die Ford
  • Dakkie voor oor die neuskas
  • Blink seil oor hooftent vir langk staan.

Die probleem Desember was dat die pale deurmekaar geraak het en dit wil ek verhoed want anders kom ek volgende keer by 'n plek met daai pale sak dan is die verkeerde pale in die sak.

Die enigste oplossing wat ek kon kry was om "heat shrink" tegebruik, maar die probleem was om te kry wat oor die 25mm pale te pas en die enigste een was 25.4mm wat gewerk het.
By ARB het ek 4 kleure gekry en die pale begin merk.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 16:05:24 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

As said previously I usually polish the tent poles with brasso.  It removes that alu oxidation and leaves 'n brasso coating on it.  There after I always just wipe the poles with a damp cloth before replacing them in the bag.  If it happens that the poles make my hands dirty again I just polish them again. Doesn't take much time.

Powder coating them could work but I personnaly will not go through that trouble.

I'm still getting black hands even after polishing them. 

Willem, do you have telescopic poles the you have anodised ? if so how well has the inner pole survived the scraping after sliding it in and out a few times ?

I need to find a solution to this as it also marks my tent badly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:20:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Luckily now all the poles for the Maia are aliminium covered with carbon fibre. 

Only the silver sheet that still use the old aliminium poles.  Used it at Eiland did not have a problem with the dirty hands.

I'm still getting black hands even after polishing them. 

Willem, do you have telescopic poles the you have anodised ? if so how well has the inner pole survived the scraping after sliding it in and out a few times ?

I need to find a solution to this as it also marks my tent badly.

Brian could it be the close proximity to the sea that you experience this more. What do other at the coast or close to it find?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:39:07 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kry mens verskillende soorte alluminium pale te koop? Dat die een soort meer afgee as die ander? Want dit klink erg soos Brian sin wat selfs die tent lelik vlek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:07:37 am
Shaytorn
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 13 Mar 2019
Experience: 23 years

Kry mens verskillende soorte alluminium pale te koop? Dat die een soort meer afgee as die ander? Want dit klink erg soos Brian sin wat selfs die tent lelik vlek

Yes that is entirely possible. Different grades ahave different alloying combinations. 1xxx Series is the most common and is more of a pure aluminium 99.5% for 1050 etc. But its probably not as suitable as the 6xxx series for this application.

Here is a breakdown:

1xxx   Pure Aluminum

  • The 1000 series is essentially pure aluminium with a minimum 99% aluminium content by weight. The 1000 series can be work hardened.
2xxx   Copper

  • The 2000 series is alloyed with copper and can be precipitation hardened to strengths that are comparable to steel. Formerly referred to as duralumin, these were once the most common aerospace alloys, but due to their susceptibility to stress corrosion cracking, they are increasingly replaced by alloys of the 7000 series in new designs.
3xxx   Manganese

  • The 3000 series is alloyed with manganese, and is able to be work hardened.
4xxx   Silicon

  • The 4000 series is alloyed with silicon. Some variations of aluminium-silicon alloys intended for casting are also known as silumin, these not included in 4000 series.
5xxx   Magnesium

  • The 5000 series is alloyed with magnesium, and offers superb corrosion resistance, making it suitable for marine applications. Additionally, the 5083 alloy has the highest strength of non heat-treated alloys. Most 5000 series alloys include manganese (Mn) as well.
6xxx   Magnesium and Silicon

  • The 6000 series is alloyed with magnesium and silicon. Alloys of the series are weldable, easy to machine and can be precipitation hardened, but not to the high strengths that 2000 and 7000 can reach. The 6061 alloy is one of the most commonly used general-purpose aluminium alloys.
7xxx   Zinc

  • The 7000 series is alloyed with zinc, and can be precipitation hardened to the highest strengths of any aluminium alloy (ultimate tensile strength up to 700 MPa for the 7068 alloy). Most 7000 series alloys include some magnesium and copper as well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 08:15:02 am
Shaytorn
New Member
92% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 13 Mar 2019
Experience: 23 years

Kry mens verskillende soorte alluminium pale te koop? Dat die een soort meer afgee as die ander? Want dit klink erg soos Brian sin wat selfs die tent lelik vlek

I forgot to mention you also get different Temper Designations that show further processes on the aluminium such as heat treatment etc.

Here is the complete article on the different grades: https://bit.ly/2Woui4S

:) :) :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 09:06:35 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5545
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

I'm still getting black hands even after polishing them. 

Willem, do you have telescopic poles the you have anodised ? if so how well has the inner pole survived the scraping after sliding it in and out a few times ?

I need to find a solution to this as it also marks my tent badly.

Brian

They still look as new after al the years using them.  I even have a couple extra poles.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 12:01:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Now my friend and I saw on you tube that you can weld/aliminium solder two pieces of aliminium together. We tried it with the applicable hot gas flames but with no luck.

We heated the  aliminium as explained in that video but could not get the aliminium rod to melt and joint the two small pieces.  Could this be because you cannot weld certain aliminium types.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 12:40:24 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Brian

They still look as new after al the years using them.  I even have a couple extra poles.

Willem are they telescopic poles that slide in and out of each other?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 12:42:23 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Now my friend and I saw on you tube that you can weld/aliminium solder two pieces of aliminium together. We tried it with the applicable hot gas flames but with no luck.

We heated the  aliminium as explained in that video but could not get the aliminium rod to melt and joint the two small pieces.  Could this be because you cannot weld certain aliminium types.

Leon, I think you need a TIG welder to weld aluminium

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 14:19:13 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3884
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Now my friend and I saw on you tube that you can weld/aliminium solder two pieces of aliminium together. We tried it with the applicable hot gas flames but with no luck.

We heated the  aliminium as explained in that video but could not get the aliminium rod to melt and joint the two small pieces.  Could this be because you cannot weld certain aliminium types.

Leon ek het lank terug 'n soldeersel geplaas wat Uniloy or so iets was. My plakker het afgekom en kan nie die presiese naam gee nie.

Nou die presiep waarop dit alu soldeer is terwyl die alu warm genoeg is om te vloei breek jy die oksiedlagie met 'n skroewerdraaier se punt. Die soldeersel vat net op skoon alu voor die oksiedeerlagie gevorm is. Die oksideerlagie gebeur gewoonlik vinnig soos ek verstaan. Dis nie 'n baie sterk soldeer nie want mens sukkel om die soldeersel dik genoeg op te sit terwyl die temperatuur hoog genoeg is.

Ek kan net noem tydens 'n demo meer as 20jr gelede in kundige hande is gewys hoe jy enige metaal en dit sluit pewter in kan soldeer.

Volgens 'n vriend van my sweis alu beter met gas as met 'n DC sweismasjien. Dit bly egter 'n duur ding om te laat doen. Mense vra tot R150 vir 'n enkel 25mm stukkie sweiswerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 14:20:42 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I forgot to mention you also get different Temper Designations that show further processes on the aluminium such as heat treatment etc.

Here is the complete article on the different grades: https://bit.ly/2Woui4S

Thanks Shea!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 10:03:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5545
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem are they telescopic poles that slide in and out of each other?

Yes Brian

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2019 @ 17:47:49 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Thanks Willem, I will have to find someone down here to annodise them then as the powder coating is definetly not durable enough with the sliding in and out of the telescopic poles.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 12:22:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5545
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Brian,  just remember you have to take all the fitting off.  I wanted to do it in different coulers but you need to pay per batch, thus I did it all in the aluminium shade.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 12:57:04 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 3897
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Willem yes - I had to do that for the test with the powder coating as well. Unfortunately no one can do annodising here in Swellies. I will need to go to Somerset / Cape Town or maybe Mossel Bay to get it done.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First