English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 786
Total Replies: 209 421
Total Views: 81 315 817
topics: 10 049
replies: 112 993
views: 38 363 355
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Desember 2018

replies: 44
views: 734
28 Nov 2018 @ 07:29:10 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ons is amper daar...kannie wag nie. Wie kamp waar...miskien kamp van ons mekaar raak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 07:52:38 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 631
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ons is by Klein kariba van die 21ste des af.  Nou nie die see nie, maar kamp is kamp ne.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 08:46:21 am
Cabs
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 5 years

Hartenbos Van die 15de Af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 08:54:19 am
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 8 years

Gaan Suidkus toe vanaf 21 Desember. Kan nie wag nie!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 09:23:15 am
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 28 Feb 2018

Blou Berg game reserve from the 22 of December, aaaah bliss is coming my way 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 10:00:29 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Panorama rest camp graskop van 20 des

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 10:54:44 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Gaan nie lang kamp vakansie hou nie. Maar ry af kaap toe vir so 9dae vanaf 19de.

Gaan wel probeer om voor en na die kaap trip vir 'n naweek of wat weg te breek met die wa. Sal dan maar rond bel en hoor of iewers 'n gaatjie is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 12:17:22 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 285
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 31 years

leaves on the 9th for Ganzekraal on the West Coast.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 14:48:06 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2729
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Eks van die 14e met verlof. Geen kamp meer tot Maart.

Gaan darem vir kleinkinders kuier.

I will rather push my HILUX than drive a ...
Sorry.....you NEVER push a HILUX!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 16:29:33 pm
"Black Cowboy"
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Nov 2017
Experience: 11 years

Island from 19th to 26th and then KNP from 26th to 07th Jan. letaba will be our 1st, shengwedzi then punda maria. well prepared and ready for our second camp since we bought our wagon. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 17:22:47 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1769
Joined: 31 May 2014
Experience: 51 years

Hlalanathi vir Kersfees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 21:50:29 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years

Jan Tuisbly met die kinders en kleinkinders by Ouma en Oupa hier by die see. Tweede week in Januarie is dit ons beurt Hartenbos toe tot so begin van Maart.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 06:58:40 am
Chriskat
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 08 Nov 2018
Experience: 20 years
Skukuza...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 10:02:56 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 3 years

Vir n week gaan ons Dube toe. (17 - 22 Des).

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 10:15:14 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 579
Joined: 09 May 2014
Experience: 24 years

Gaan nie kamp nie maar ry 22ste af Danabaai toe.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 10:17:46 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years

Hartenbos Van die 15de Af.

 

Ditto

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 13:27:46 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 597
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Hartenbos 12 - 18 Des (ter wille van die kleinkinders). Maar Kersfees by die huis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 15:29:15 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 19 years

Touring the Northern Cape and Richtersveld

Leaving the 16 - 8/1/19

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 19:42:41 pm
Mr T
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 24 Apr 2018
Experience: 10 years

Not camping. Will be chilling at home with relatives.

Tigers don't cry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 08:36:32 am
Weskus klong
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 10 Nov 2016
Experience: 34 years

Doringlaagte vanaf 23 - 30 Dec

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 15:05:59 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Gaan by die huis bly. Net 22 tot 27 Des in 'n huis in Dullstroom saam met kinders vir bietjie forelle hengel.

Moes 7 Des tot 6 Feb by Forever Plett kanselleer weens mediese probleem.

Maar ons sal reg wees vir lang kamp by Eiland van 2 April af.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 16:32:50 pm
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 597
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Sien jou by Eiland Proffie. A90 vanaf 15 Junie tot 15 Sep. Eers 30 Apr tot 15 Jun in wildtuin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 19:44:03 pm
Proffie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 28 years

Sien jou by Eiland Proffie. A90 vanaf 15 Junie tot 15 Sep. Eers 30 Apr tot 15 Jun in wildtuin.

Ons maak so.

Ons op B144, die kleinste staanplek by Eiland!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 16:56:44 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

22 tot 28 by KNP

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 11:52:31 am
kleinman
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 27 Nov 2017

Anysberg in die Klein Karoo...15-17Des ...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2018 @ 15:37:20 pm
Bak oor
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 510
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 38 years

Klein kariba

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 09:06:07 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

14 dae dan is die my view

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 09:38:04 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

14 dae dan is die my view

Lekker


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 10:30:19 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years

14 dae dan is die my view

Baie mooi. Nico

Geniet dit. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 07:07:22 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

14 dae dan is die my view

Hi Nico dis Panorama In Graskop.

Gaan jy kamp of in een van die Chalets tuis?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 07:08:22 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Wonder of die "Coffie Shop" nog daar is?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 08:08:38 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Hi Nico dis Panorama In Graskop.

Gaan jy kamp of in een van die Chalets tuis?

 

Ek sien by Graskop het hul nou  n glas hysbak wat jou tot onder in die kloof neem....daar onder is klomp van daai hout wandel paadjies. Lyk na n lekker toeriste aantrekkings plek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 08:22:54 am
Chris Centurion
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 404
Joined: 04 May 2016
Experience: 31 years

Die manne wat nog plek soek vir Desember, ek sien Almega adverteer dat hulle nog 'n paar plekke beskikbaar het weens kanselasies.

Leon, jy wil mos nog gaan kamp na jof voor ou Kaap trippie!

 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:27:17 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 597
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Ek en Ralie is besig om die karavaan gereed te kry vir die kort besoekie aan ATKV Hartenbos vanaf eerskomende Woensdag vir 6 aande. Ek het gister die wa gou uitgetrek en gewas en Ralie is gou doenig met die stofsuier in die wa.

Ons het laas end-Apr/Mei in Karoo Nasionale Park gekamp en sedertdien staan die wa in sy garage. Maar jy verstom jou hoe hy staan en vuil word in 'n garage sonder plafon.

Môre vlieg ek gou vir die dag Johannesburg toe en Dinsdag moet die pakwerk gedoen word - met 2 fietse vir die kleinkinders vir wie se onthalwe ons eintlik Hartenbos toe gaan. Maar snaaks genoeg, oupa sien ook nou uit daarna.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:37:39 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek en Ralie is besig om die karavaan gereed te kry vir die kort besoekie aan ATKV Hartenbos vanaf eerskomende Woensdag vir 6 aande. Ek het gister die wa gou uitgetrek en gewas en Ralie is gou doenig met die stofsuier in die wa.

Ons het laas end-Apr/Mei in Karoo Nasionale Park gekamp en sedertdien staan die wa in sy garage. Maar jy verstom jou hoe hy staan en vuil word in 'n garage sonder plafon.

Môre vlieg ek gou vir die dag Johannesburg toe en Dinsdag moet die pakwerk gedoen word - met 2 fietse vir die kleinkinders vir wie se onthalwe ons eintlik Hartenbos toe gaan. Maar snaaks genoeg, oupa sien ook nou uit daarna.

Lekker...geniet dit en onthou om die Snappy Chef ook in te pak......😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:48:53 am
Chris Boucher
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 597
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 32 years

Dit is as die Snappy Chef betyds arriveer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 05:45:51 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Die manne wat nog plek soek vir Desember, ek sien Almega adverteer dat hulle nog 'n paar plekke beskikbaar het weens kanselasies.

Leon, jy wil mos nog gaan kamp na jof voor ou Kaap trippie!

 

Lyk my daar is nou heelwat kanselasies wat van oral af deurkom....asof dit heelwat meer is as vorige jare.  Mens se omstandigehede kan skielik verander. Mens moet dankbaar wees as mens kan gaan....finansieel en gesondheid

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 08:05:07 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Wil al jare lank by panorama gaan kamp het en nou is my kans. Leon die foffie shop is nog daar.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 08:17:53 am
Expo / Jan
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 512
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 26 years

is in Pretoriuskop vanaf 12 tot 16 Desember, daarna by huis tot na nuwejaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 08:19:45 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ja kyk daai swembad het nou maar net 'n prag uitsig oor die valei daar onder.

Die manne wat nog plek soek vir Desember, ek sien Almega adverteer dat hulle nog 'n paar plekke beskikbaar het weens kanselasies.

Leon, jy wil mos nog gaan kamp na jof voor ou Kaap trippie!

 

Ja dankie Chris waardeer die inset.  Maar ons kamp geesdrif is bietjie gedemp na die naweek.  Kamp gaan nou nie meer dieselfde wees sonder my getroue kamp maat nie.

Dis nou iets wat ek stelsel matig aan gewoond gaan moet raak om te gaan kamp sonder ons kamp vriende.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 08:42:55 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Lyk my daar is nou heelwat kanselasies wat van oral af deurkom....asof dit heelwat meer is as vorige jare.  Mens se omstandigehede kan skielik verander. Mens moet dankbaar wees as mens kan gaan....finansieel en gesondheid

Gebeur maar elke jaar dat die kansellasies begin en dan kan die wat dan kan plan maak weer bietjie keuses kry ;-) Ek kyk nog uit vir plekke vanaf 26 Des tot so 4 Januarie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 06:21:13 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ja kyk daai swembad het nou maar net 'n prag uitsig oor die valei daar onder.

Ja dankie Chris waardeer die inset.  Maar ons kamp geesdrif is bietjie gedemp na die naweek.  Kamp gaan nou nie meer dieselfde wees sonder my getroue kamp maat nie.

Dis nou iets wat ek stelsel matig aan gewoond gaan moet raak om te gaan kamp sonder ons kamp vriende.

Hoe so Leon...het hulle getrek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 07:00:07 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1049
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

Is tuis. Tweede kleinkind maak DV eersdaags sy aankoms. Sien uit daarna.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 22:30:01 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10353
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Aan al my mede forum lede....veilig sleep en geniet jul vakansie!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 06:42:11 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Sommige is seker al by hulle bestemming maar moet darem ook terug gaan huis toe.

Veilig sleep, wees rustig en laat daai ongeskikte ou maar sy sin kry. So kom almal veilig by hul bestemming aan. Veilig ry en die belangrikste van als GENIET DIE VALANSIE.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous