English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 741
topics: 10 050
replies: 113 014
views: 38 367 175
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lekker Gelag.

replies: 11
views: 398
15 Nov 2018 @ 16:09:55 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Ek en my vrou is die afgelope par dae in die KNP met haar ouers, beide goed in hul tagtigs. Omdat skoonouers saam is bly ons in chalets - nie in die karavaan nie. Maar ons lag lekker stilletjies saam.....dit is meer moeite en vat langer tyd om ‘n chalet op te pak as wat dit vat om karavaan op te pak. Met die chalet moet jy al jou klere, kos, drank en allerhande goed oppak. Met die karavaan is dit slegs ‘n kwessie van rally-awn oprol, stoele ens weg pak, steadies lig en daar gaat  jy. Baie gouer en minder moeite. Rol aan Maart wanneer ons Oom Paul se plaas weer met die Tourer besoek ...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 16:26:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2732
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 28 years

Hey Frans

Ons word almal ouer 😂😂😂😂

I will rather push my HILUX than drive a ...
Sorry.....you NEVER push a HILUX!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 16:39:19 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2208
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

Hannes, jy is reg!!!, en daai oud word kom dêm vinniger as wat mens dit wil hê!!!

BESLIS nie vir sissies nie!!

Ek wou nog sê - spms "verloor" ou sommer 10 en meer jare sonder dat jy dit agterkom!!

(nog 'n) Frans 

Klerksdorp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 17:09:47 pm
Heindrich
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 21 May 2013
Experience: 18 years

Hey Frans

Ons word almal ouer 😂😂😂😂

Baie waar.....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 18:33:29 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1001
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 21:17:55 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 29 years

My vrou en ek het die gewoonte aangeleer om dadelik uit te pak sodra ons by die huis kom, hoe langer ‘n mens wag om uit te pak hoe meer redes kry ‘n mens om die uitpak uit te stel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 22:05:58 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.

Ja, maar jy pak net een keer uit...nie elke keer wanneer jy na ‘n ander kamp trek nie....😀

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2018 @ 22:06:01 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.

Ja, maar jy pak net een keer uit...nie elke keer wanneer jy na ‘n ander kamp trek nie....😀

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2018 @ 10:40:03 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1439
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Ons pak alles skoon weg ek laat ook my wasgoed was laaste dag van verlof dan is dit net wegpak as ons by die huis kom. Meeste van die goed bly in die wa so net yskas en van die klere moet uit gelaai word.

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2018 @ 06:42:15 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 927
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years

The only problem with leaving your van packed is that if you have to send it in for a service or any repairs.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2018 @ 06:59:33 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Probleem is dat die regte uitpak dan by die huis gebeur as die wa uitgepak word...en dis wanneer mens die minste lus is daarvoor.

Het daai een ook makliker gemaak.  Ons uitpak by die huis is regtig 5min. Vat net genoeg klere saam as wat nodig is, soos jy die vuil klere uit trek gooi jy direk in wasgoed mandjie.

Na die naweek is dit net die mandjie wat moet uit, Ma se vanity mandjie en die bietjie goed wat oor is in die yskas. Want ons stel vooraf 'n menu-tjie vir die naweek op en koop so net wat nodig is. Dit doen ma in 'n japtrap terwyl ek die braai en silver seil van die tipper af haal.

Die res bly in die wa want als is reeds by die kamp skoon en reggekry vir die volgende kamp.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2018 @ 07:26:15 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 927
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years

We're exactly the same Leon, I'm talking about all the cutlery, plates, pots pans etc.etc.

I do not trust any little wandering hands in my van!

I have a couple of big plastic bins / baskets that I fill with the van's possessions.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous