English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 653
Total Replies: 207 943
Total Views: 81 148 758
topics: 9 962
replies: 111 960
views: 38 296 477
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Houtvrot

replies: 13
views: 311
08 Nov 2018 @ 13:36:38 pm
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Ons het onlangs ‘n nuwe karavaan gekoop en sien nou eers bo een venster is daar hout vrot. Ons bly in Noordwes. Waar kan mens dit laat reg maak? En wat kos so iets. As jy in karavaan ingaan is dit links bo venster. Ons sien geen ander plekke nie. Sal raad waardeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:20:13 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ruandie kan jy dalk aandui watse woonwa jy het. Nie dat dit sal saak maak nie. Kan net help met iemand aan die Oos-Rand.

Sou mens na 'n handelaar gaan sal jy op jou rug val. My kwotasie vir 'n derde v d dak en rondom die agter venster was oor die R100 000 by Comet. Ek het dit egter vir R42 000 laat doen in Elsburg en die skade was meer as 2 keer wat Comet op gekwoteer het.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:38:16 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Maat van my het dieselfde oorgekom nadat hy sy Classique gekoop het.  Hy het die herstel deur Brits karavane laat doen.

Hulle het puik werk gedoen soby so dat sy karavaan eintlik nuut is. Ja daar is ander plekke wat dit ook goed kan doen ek het net persoonlik waargeneem hoe hulle sy Classique gefix het.

So my aanbeveling is Brits Karavane.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:38:52 pm
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Ons het ‘n Penta 2000 gekoop. Liewe genadešŸ™ˆDis baie!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:04:53 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

As jy bereid is om jou wa pretoria toe te sleep.  Ons het 'n 2007 splash gekoop. Daar's 'n oom in Pretoria noord Oom Boet, wat by Jurgens gewerk het jare terug.  Hy het die volgende gedoen;

Houtvrot op hele paar plekke reg gemaak

Roof surround nuut opgesit.

Converstion 220v toe

Nuwe ligte ingesit

Ons nuwe yskas ingebou

Die neus cone se fibreglass oorgedoen

Lig covers oorgedoen

Onderstel ge service

R10 000 vir alles. Shame sy vrou het even ons gordyntjies afgehaal en gewas en terug gesit. Ons wa lyk nou splinternuut

 

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:13:04 pm
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Dit klink vir my baie goed! Het jy dalk ‘n nommer? Sal met liefde eerder by so persoon laat doen.

Ek verstaan dit is nogal ‘n groot werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:34:58 pm
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Ek sal nommers waardeer asb! Baie dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:46:56 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

Ruandie ek sien jy is van Potch. Het jy wa privaat gekoop?

Jy kan dalk in Klerksdorp by Klerksdorp Woonwaens ook kwotasie kry, maar sal dalk by die plek in Pretoria goedkoper wegkom.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 15:51:08 pm
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Ons het privaat gekoop. Verkoper het natuurlik niks gesê nie. Ek het Klerksdorp geskakel. Hulle kan eers in 2019 help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 16:07:04 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 58 years

Sjoe, eina. Sies vir daai verkoper!!!!

Dit is ongelukkig laat in die jaar. Lyk asof die genoemde persoon dalk beter opsie sal wees, ook dan seker hoe besig hy is. 

STERKTE.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 16:17:25 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Dis eintlik nie vreemd dat mens nie groot werk kan laat doen die tyd v d jaar nie. Selfs die privaat mense wat tuis werk kry soveel waens om te diens voor die groot tog op vakansie dat as dit nie dringend is dat mens maar eerder Januarie dit probeer gedoen kry. Dis hoe ek ook gemaak het - veral as daar ook sekere onderdele soos die hout afwerking by Jurgens CI bestel moet word. Vir die hout kan daar maklik 6 weke of meer gewag word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 16:19:24 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ons het ‘n Penta 2000 gekoop. Liewe genadešŸ™ˆDis baie!!

Verbeel jou word baie meer gekwoteer as wat jy betaal het?? Dit was die geval met Comet se kwotasie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 07:33:37 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 2 years

Ek sal nommers waardeer asb! Baie dankie!

Oom Boet karavaan: nul agt twee vier twee agt nege een nege twee

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 07:38:03 am
Ruandie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 28 Sep 2018

Fantasties!!! Baie dankie!!!!smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous