English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 653
Total Replies: 207 943
Total Views: 81 148 755
topics: 9 962
replies: 111 960
views: 38 296 475
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Double Trouble

replies: 19
views: 465
08 Nov 2018 @ 10:10:40 am
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Nou dis wat gebeur as mens nie kry wat jy soek nie. Gister was ons 5 maande besig met die bou van ons nuwe wa. Sou klaar gewees het maar ongelukig probleem gekry met gom wat ons op kante gebruik om polityrene en fiberglass te plak so ons het wa weer af gebreek tot op onderstel. Plan in volgende 4 weke lyk so:

1) Novilon moet geplak word( wag vir aflewering)

2) Kante word oorgebou en in vacum press geplak

3) Kaste moet terug gesit word

4) As kante op is bou nuwe dak

5) al die bedrading moet oorgedoen word

6) Beadings opsit

7) Agter bumper met ligte geyser en towbar moet opgesit word

8) Pluming vir badkamer

9) Regestreer

10) Kamp Kersfees in Graskop.

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:16:23 am
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

So paar fotos

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:30:13 am
Fred
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1580
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 50 years

Nico, Toe ek klein was, so sestig jaar gelede, het heelwat mense self karavane gebou- 'n oom van my onder andere.  Maar deesdae is sulke projekte maar skaars.  Jou onderneming lyk baie professioneel en soos die Hollanders sê, filisitasies!  Wat sal die afmetings van jou wa wees?  Hou ons asseblief op hoogte- dis baie interessant.

Ek sien jy het voorheen ook sulke projekte onderneem.  Waar kom jou vaardigheid vandaan- is dit dalk in lyn met jou professie?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 10:34:55 am
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Wa is soos volg

Body Lengte: 6000mm

Body wydte: 2100mm


Binne Hoogte: 1930mm

Gewig volgend berekening so om en by !400Kg maar dis maar n skating mens vergeet altyd van goed. Huidiglik kan ek hom aleen stoot en draai maar die fibreglass is swaar en kas deure ook swaar.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 11:34:40 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 12 years

Sterkte met die tydlyn. Dit lyk beslis of die eindproduk die moeite werd sal wees. Baie netjies. Hou ons op hoogte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 12:30:23 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10471
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kyk dit moet darem lekker wees om sulke werk spasie te hê.  Dit lyk heel goed Nico. Sterkte met die werk. Hoop hy kom klaar teen kamp tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:06:02 pm
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Dankie Leon hy moet klaar kamp 20 des

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:46:43 pm
Louvan
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 566
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 28 years

Ek het net die grootste respek vir iemand  wat so ‘n projek aanpak!

 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:47:53 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Eisch, en hy was so mooi en amper klaar.

Hy gaan goed lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 13:56:54 pm
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Jip amper klaar maar hou spasie dop gaan nou nog beter wees.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:02:09 pm
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 8 years

Liewe land, maar jy het darem 'n smart job gedoen !!! Love it!! Sterkte met die laaste klompie "takies" wat nog moet klaar.Ek wed jy kan nie wag om karavaan te haak vir die eerste kamp nie!! Ek dink as 'n mens soveel werk ingesit het, gaan jy die wa ekstra baie waardeer!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 14:28:15 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Sjoe Nico dit lyk indrukwekkend. Sal eendag nog met jou wil gesels oor hierdie massiewe projek. Dit lyk baie mooi en ook prakties. Darem lekker as mens alles kan doen soos jy dit wil he.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 17:26:14 pm
Mariuslg
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 22 Apr 2017
Experience: 28 years

Baie mooi projek! Ek vrees net dat registrasie dalk julle planne in die wiele kan ry om teen Kersfees al te kamp. Dit is ‘n frustrerende proses...!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2018 @ 17:54:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10185
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Dis regtig waar WOW!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2018 @ 20:53:45 pm
Struis
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 27 Jul 2017
Experience: 1 year

Wow! Jou handewerk lyk fantasties! Hoop jy kry hom sommer gou klaar. So projek is eindlik net lekker speel as jy kan. 

Sterkte!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:54:37 pm
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 20 Feb 2017

Sjo, julle gaan baie besig wees in die volgende paar weke as ek die beplanning so kyk.  Sterkte, hoop hy is klaar voor kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 08:41:13 am
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Gaan more ogend my kante optel en dan het ek 4 dag naweek om dinge aan die gang te kry.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 11:24:41 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 588
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Jip amper klaar maar hou spasie dop gaan nou nog beter wees.

Nico, begin bietjie draad met die bou werk, sal goeie leestof wees, is seker almal sal dit geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 12:23:07 pm
Ski
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 31 years

Ek sal weer fotos plaas na naweek op oomblik lyk dit maar net hartseer

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 14:22:53 pm
Ash
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 19 years

Wow, Very nice.

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous