-  Classifieds  -  Gypsey Royale 1994  -  CI Escape 1 1996  -  Jurgens Penta 2008  -  Sprite Tourer SW 2016  -  Forums  -  Lus vir kamp  -  GESOEK. BLINKSEIL  -  1992 Sprite Sport tent poles  -  Battery ontplof  -  News  -  Aluminium Table Slide  -  Ford Ranger  -  Toyota Hilux  -  SM130 Beverage Cooler
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 440
Total Replies: 206 470
Total Views: 81 029 909
topics: 9 898
replies: 111 070
views: 38 234 460
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tips for filling your car

replies: 21
views: 438
11 Oct 2018 @ 07:51:28 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

Ek plaas hierdie onderstaande met goedkeuring van skrywer....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 07:51:42 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9984
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years

TIPS ON FILLING YOUR CAR(S) (Good information)

Petrol is becoming more and more expensive!

My line of work has been in petroleum for about 31 years now, so here are some tricks to get more of your money's worth for every litre. Here at the Marian Hill Pipeline where I work in Durban we deliver about 4 million litres in a 24-hour period through the pipeline. One day is diesel the next day is jet fuel, and petrol, LRP and Unleaded. We have 34-storage tanks here with a total capacity of 16,800,000 litres.

Only buy or fill up your car or bakkie in the early morning when the ground temperature is still cold. Remember that all service stations have their storage tanks buried below ground.. The colder the ground the more dense the fuel, when it gets warmer petrol expands, so buying in the afternoon or in the evening your litre is not exactly a litre. In the petroleum business, the specific gravity and the temperature of the petrol, diesel and jet fuel, ethanol and other petroleum products plays an important role.

A one degree rise in temperature is a big deal for this business. But the service stations do not have temperature compensation at the pumps.

When you're filling up do not squeeze the trigger of the nozzle to a fast mode. If you look you will see that the trigger has three (3) stages: low, middle, and high. In slow mode you should be pumping on low speed, thereby minimizing the vapours that are created while you are pumping. All hoses at the pump have a vapour return. If you are pumping on the fast rate, some of the liquid that goes to your tank becomes vapour. Those vapours are being sucked up and back into the underground storage tank so you're getting less worth for your money.

One of the most important tips is to fill up when your tank is HALF FULL.

The reason for this is because the more fuel you have in your tank the less air is occupying its empty space. Petrol evaporates faster than you can imagine. Petroleum storage tanks have an internal floating roof. This roof serves as zero clearance between the petrol and the atmosphere, so it minimizes the evaporation. Unlike service stations, here where I work every truck that we load is temperature compensated so that every litre is actually the exact amount.

Another reminder, if there is a fuel truck pumping into the storage tanks when you stop to buy, DO NOT fill up - most likely the petrol/diesel is being stirred up as the fuel is being delivered and you might pick up some of the dirt that normally settles on the bottom. Hope this will help you get the most value for your money.

Do share these tips with others

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 08:35:05 am
steamer
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 818
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 44 years

Very informative, Geert!

Thank you.

Your strongest weapon is your mind!
And then, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 08:43:31 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Ek plaas hierdie onderstaande met goedkeuring van skrywer....

En die skrywer is? :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 08:45:42 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Die "vapour" ding verskyn omtrent altyd as die brandstof prys hoog is. Wat mens sou wou sien is syfers wat wys hoeveel brandstof jy nou eintlik verloor deur dit? My raaiskoot is dat dit so minimaal is dat dit geen verskil maak nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 09:10:00 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Geert, lees ook die volgende op Snopes.com...

https://www.snopes.com/fact-check/tips-for-pumping-gas/

Jy kan ook by www.thoughtco.com iets soortgelyks lees - hulle verwys na die sg. "Tips on filling your car" as 'n "urban legend" :)

en effe meer wetenskaplik

http://datagenetics.com/blog/april32015/index.html

Dink dit bevestig dat die brandstof wat jy ingooi nie juis naby die huidige omgewings temperatuur is nie agv die isolasie eienskappe van ondergrondse tenks en dus is dit nie die moeite werd om vroegoggend vol te maak nie?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 09:47:01 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Dis alles goed en wel maar as jy nou nie baie ver ry nie dan expand daai brandstof dat dit uitloop.....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 10:00:54 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Dis alles goed en wel maar as jy nou nie baie ver ry nie dan expand daai brandstof dat dit uitloop.....

Dan moet jy dalk jou brandstof prop vervang :) As jy die verwysings lees sal jy sien dit gaan rondom die ingooi van brandstof (wat uit ondergrondse tenks kom) en tensy die goed 'n briljante geleier van hitte is sal dit nie so vinnig verhit dat selfs in jou voertuig se tenk noemenswaardig uitsit nie.

Common sense is die antwoord as mens brandstof wil spaar, dinge soos 'n enjin wat behoorlik onderhou word (bv skoon filters), bande dalk effe harder as gewoonlik, ontslae raak van daai windgat robot tot robot jaag, ens. wel 'n verskil maak?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 11:00:06 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 578
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Dink nie daai tips werk nie. die temperatuur van die tenk onder die grond dink ek bly nogal konstant al is dit warm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 14:39:51 pm
Ash
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 19 years

Nice thanks

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 15:03:32 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Goeie leesstof maar ek self is baie skepties. Baie meer as die paar druppels kan gespaar word deur nie te jaag tot by die robot wat rooi is nie. Soos genoem stop die 1/4myl sprint as die robot oorslaan net om weer te wag. Ek is al sleg uitgejou as ek by 'n robot kom en iemand wat agter my gery het wag al lankal teen ek daar aankom. Dis nou as ek op my motorfiets langs hulle stop. Selfs al gevra of ek gedrink is as ek sien die robot word rooi en ek ry dan net effens stadiger.

Vir 'n 10 grade styging in die temp van diesel sit dit uit met 0.8%. Vir petrol is dit 0.95%. Vir elke liter is die verskil omtrent 1minuut se luier by 'n robot. Komaan - gaan mens al daai moeite doen. Sit eerder die enjin af vir 1min by 2 robotte op elke rit per 10L diesel gebruik. - te veel moeite?

Vuilgoed in die aflewerings tanker? Beteken dit ons moet nou iemand betaal om jaarliks ons tenks te diens deur dit uit te haal en ook skoon te maak. Ons het mos filters.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 15:14:17 pm
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Goeie leesstof maar ek self is baie skepties. Baie meer as die paar druppels kan gespaar word deur nie te jaag tot by die robot wat rooi is nie. Soos genoem stop die 1/4myl sprint as die robot oorslaan net om weer te wag. Ek is al sleg uitgejou as ek by 'n robot kom en iemand wat agter my gery het wag al lankal teen ek daar aankom. Dis nou as ek op my motorfiets langs hulle stop. Selfs al gevra of ek gedrink is as ek sien die robot word rooi en ek ry dan net effens stadiger.

Vir 'n 10 grade styging in die temp van diesel sit dit uit met 0.8%. Vir petrol is dit 0.95%. Vir elke liter is die verskil omtrent 1minuut se luier by 'n robot. Komaan - gaan mens al daai moeite doen. Sit eerder die enjin af vir 1min by 2 robotte op elke rit per 10L diesel gebruik. - te veel moeite?

Vuilgoed in die aflewerings tanker? Beteken dit ons moet nou iemand betaal om jaarliks ons tenks te diens deur dit uit te haal en ook skoon te maak. Ons het mos filters.

Danie dis hoekom daai sg. "tips" in min of meer dieselfde vorm in Snopes gelys word...dis die plek waar jy meeste "urban legends" (wat is goeie Afrikaans hiervoor?) sal kry :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 16:39:05 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ry stadiger en rustiger ens en jou verbruik verras jou dalk... Het nou weer met Fortuner gister gery en goeie 4.4L/100km gekry vanaf Johannesburg suid tot in Pretoria Noord.. Let wel, nie teen 120km/h nie.. Teen 100Km/h en streng op cruise control gebly behalwe vir die 3 keer wat ek bietjie gouer by trokke moes verby...

Toe ek die fotos vir my niggie en haar man stuur (hy het daai 2.2 ranger double cab en kry op lang pad maar 8L/100km????) val sy oë glo amper by sy kop uit.. Kon nie glo nie.

Hy het laasnaweek klein kariba toe gery en 8.2L/100km gemiddeld gekry en hy het nie gesleep nie. Ek het wel gesleep, was bietjie gejaag vir tyd om karavaan te gaan aflaai en terug te kom.. Soontoe, gesleep 16L/100km... Terugkom slag het ek baie rustiger gesleep teen 105-110km/h en 11.2L/100km gekry.. Let wel die gewig van my tente het tuis gebly


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 20:54:37 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Sjoe Pieter dis merkwaardig om met spoedbeheer so min te gebruik. Die syfers rondom 8L/100km behoort maklik met 'n diesel bereikbaar te wees as mens ry asof daar 'n rou eier tussen jou skoen en die petrolpedaal is en dit nie mag breek nie.

Ek kan net per tenk uitwerk (of vol tot vol) maar nog nooit slegter as so 12L/100km gekry maar dis teen 100 waar mens kan en ek gee nie om as spoed val teen opdraendes uit nie - dis as ek sleep.

@Jorg - ek sal staan by straatstorie ipv "urban legend"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 21:03:57 pm
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Danie, ek dink jy het 'n nuwe woord uitgedink, "straatstorie" mal daaroor!

My ervaring met spoedbeheer was altyd dat dit wel meer ekonomies is op 'n redelike gelyk pad maar nie noodwendig as daar baie steil bulte is nie, mens sien die opdraande en kompenseer voordat die voertuig momentum verloor. Die spoedbeheer weet nie van die bult nie en reageer eers as die momentum (spoed) begin wegval wat tot swaarder brandstof verbruik lei?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 21:57:39 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek dink 8L/100km is vrek swaar.. Vir 2.2 op langpad en sleep niks en hyt so 115km/h gery.. My 3.2 was baie beter as dit. Huidige 2.8 Fortuner klop dit by verre so ek weet nie hoekom nie.. Maar dis gelukkig sy probleem ;-)

Al hoekom ek die spoed beheer gebruik het vir die toets was om te probeer konstante spoed behou vir die oorweldigende grootste % van die rit. Ek het dit op 100 gestel en het besluit om saam te leef met wat ookal die resultaat was en te kyk of ek my rekord van 4.9L/100km op dieselfde pad kon breek waar ek nie spedbeheer voorheen gebruik het nie..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 22:31:04 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Jorg nou wil ek my storie vertel. Ek glo nes jy dat mens kan kompenseer en wel stadiger teen opdraandes en spoed optel teen afdraandes. Elke jaar as ons Suidkus toe ry poog ek om ekonomies te ry. Ma ry ook as ek moeg word en sy hou haar spoed konstant. Elke keer as ek by haar oorneem dan vind ek dat die kar meer ekonomies was toe sy bestuur het. Kan dit glad nie verklaar nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2018 @ 22:48:48 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ekt die fotos van die rit geplaas op die draad van Fortuner consumption... Daar is die verhaal en bewyse.. So of mens die computer wil glo of nie, daar is dit nou..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2018 @ 10:49:46 am
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Jorg nou wil ek my storie vertel. Ek glo nes jy dat mens kan kompenseer en wel stadiger teen opdraandes en spoed optel teen afdraandes. Elke jaar as ons Suidkus toe ry poog ek om ekonomies te ry. Ma ry ook as ek moeg word en sy hou haar spoed konstant. Elke keer as ek by haar oorneem dan vind ek dat die kar meer ekonomies was toe sy bestuur het. Kan dit glad nie verklaar nie. 

Danie die probleem is dat daai nommer 12 skoene van jou heeltemal te swaar is op die pedaal, Ma se nommer 4's aan die ander kant is weer lekker lig :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2018 @ 11:46:19 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Jorg voor ek ook in die sop is moet ek noem die "straatstorie" is ook geleen na ek gesoek het vir 'n woord vir "urban legend". Google se direkte vertaling v d 2 woorde is jiggie. Ek hoop nie hierdie hele draad word ook verwyder nie frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2018 @ 17:09:58 pm
Hurricane
Moon Member
74% Profile Strength
Posts: 970
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 19 years

Jorg voor ek ook in die sop is moet ek noem die "straatstorie" is ook geleen na ek gesoek het vir 'n woord vir "urban legend". Google se direkte vertaling v d 2 woorde is jiggie. Ek hoop nie hierdie hele draad word ook verwyder nie frown

ek dink jy is veilig!  woorde uit wat effektief 'n woordeboek is is sekerlik nie onder kopiereg nie LMGA!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2018 @ 14:43:22 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6021
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

Thanks for the tip.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First